top of page



Vermeende diewe loop hul rieme styf met ‘n Bloemfonteinse sekuriteitsmaatskappy
Nie net het ‘n vermeende kabeldief sy rieme styf geloop met die Bloemfonteinse sekuriteitsmaatskappy, Securiforce, nie – die maatskappy het ook ‘n moontlike geval van veediefstal voorkom. Securiforce se Johan Maritz sê aan Rosestad-nuus drie verdagte persone is op ‘n besigheidsperseel in Hamilton gesien waar hulle vermoedelik besig was om kragkabels te steel. Met die reaksie-eenheid se aankoms was een verdagte op die perseel se dak en ‘n tweede het van die toneel gevlug. Die

Saamgestel deur Nadia Pieters
6 days ago


‘Veediefstal word erger oor die feestyd’
Gewelddadige voorvalle van veediefstal sal na verwagting in die Vrystaat toeneem namate die feesseisoen voortduur. So sê die president van Vrystaat Landbou (VL), Francois Wilken, nadat ’n plaaswerker ten tyde van ’n voorval van veediefstal naby Heilbron Saterdag in die vroeë oggendure doodgeskiet is en sy 34-jarige vrou verkrag en met ’n mes gesteek is. Benewens dié voorval, is ’n voertuig met 11 skape ook voorgekeer en die insittendes in hegtenis geneem. Netwerk24 berig die

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 3, 2025


Lede van 'n speureenheid is vas vir beweerde skaapdiefstal
Drie lede van die Vryburg-polisie in Noordwes se speureenheid is op borgtog van R1 000 elk vrygelaat nadat hulle glo skape gesteel het....

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 3, 2025


Veediefstal bly ‘n ernstige bron van kommer vir Vrystaatse boere
Veediefstal bly ‘n ernstige ekonomiese bron van kommer vir die Vrystaatse landbougemeenskap. Volgens die LUR vir gemeenskapsveiligheid,...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 1, 2025


'n Boer doen navorsing ten einde veediefstal te probeer bekamp
In 'n poging om misdaad te bekamp en om vertrouensverhoudinge te kweek, is 'n Vrystaatse boer en lektor besig met navorsing oor...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 30, 2025
bottom of page

