top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

Doktor Alan Boesak beskryf Lekota as 'n eerlike en nederige mens.

  • Writer: Saamgestel deur Armando Pieters
    Saamgestel deur Armando Pieters
  • Mar 15
  • 1 min read

Doktor Allan Boesak het gister die medestigter van Cope, Mosiuoa Lekota, beskryf as ‘n man wie se ware nalatenskap in sy eerlikheid, dissipline en nederigheid lê.


Lekota is Saterdag in Bloemfontein in die Vrystaat ter ruste gelê.


Boesak sê Lekota se nalatenskap begin en eindig nie met Cope nie.


Hy sê sy waarde as persoon en sy waarde as vriend, is veel belangriker as die politieke party wat hy gestig het.


Mosiuoa Lekota Begrafnis. FOTO: EWN
Mosiuoa Lekota Begrafnis. FOTO: EWN

Comments


bottom of page