top of page
ChatGPT Image Mar 5, 2026, 10_59_10 AM.png

'n Nuwe golf aanvalle is op Teheran geloods

  • Writer: Saamgestel deur Ilde Roos
    Saamgestel deur Ilde Roos
  • Mar 5
  • 1 min read

Israel se weermag sê ’n nuwe golf lugaanvalle is op militêre infrastruktuur in Iran se hoofstad, Teheran, geloods.


Amerikaanse wetgewers in Washington het ’n resolusie verwerp wat Donald Trump se mag sou beperk om verdere militêre optrede teen Iran te beveel.


Die Amerikaanse minister van Verdediging, Pete Hegseth, het ook bevestig dat ’n Amerikaanse duikboot ’n Iranse oorlogskip in die Indiese Oseaan gesink het. Sowat 180 mense was glo aan boord.


FOTO: CNN
FOTO: CNN

Comments


bottom of page