top of page

Sportnuus
MOTORSPORT: S.A. renjaer Andrew Rackstraw klou vas aan sy een punt voorsprong in die Carrera Cup
Die Suid-Afrikaner Andrew Rackstraw se voorsprong op die puntelys van die Bristse Porsche Carrera Cup het met ’n enkele punt gekrimp na...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
TENNIS: Zverev en Mboko lei 'n dramatiese dag by die Kanadese Ope
Alexander Zverev het Alexei Popyrin in drie stelle geklop, ‘n gespanne eerste stel en ‘n ontwrigtende ondersteuner oorkom om sy 21 ste ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
SOKKER: Bafana Bafana gereed vir hul openingswedstryd in die Afrika Nasies Kampioenskaps-toernooi
Bafana Bafana-afrigter Molefi Ntseki sê sy span is in top fisiese vorm voor hul Afrika Nasies Kampioenskaps openingswedstryd teen Algerië...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
RUGBY: Dan Sheehan geskors vir roekelose kontak op Tom Lynagh
Die Britse en Ierse Leeus-haker Dan Sheehan is vir vier wedstryde geskors weens roekelose kontak met die Wallabies se losskakel Tom...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
TENNIS: Djokovic slaan Cincinnati oor ter voorbereiding van die Amerikaanse Ope
Novak Djokovic het hom aan die Cincinnati Meesters onttrek presies een jaar nadat hy Olimpiese goud in Parys verower het. Die 38-jarige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
KRIEKET: Marques Ackerman lei SA-A weer eens met die Nieu-Seeland-A toer
Die Suid-Afrikaanse A-span bly grootliks onveranderd terwyl hulle voorberei om Nieu-Seelandse A te pak in ‘n reeks wat later hierdie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
GHOLF: Cameron Young wen uiteindelik sy eerste PGA-Toernooi terwyl Miyu Yamashita die Britse Ope titel vir vroue inpalm
Die Amerikaner Cameron Young het sy eerste PGA-toernooi gewen toe hy die Wyndham-kampioenskap in Greensboro, Noord-Carolina met ses houe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
RUGBY: Australië se Charlotte Caslick ingesluit vir die Goue Truie in die 2025 Wêreldbeker-toernooi
Australië se Olimpiese goue medalje wenner Charlotte Caslick is vir die opkomende Wêreldbeker-toernooi vir vroue in die 15-tal ingesluit....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
RUGBY: Die Wallabies laat nuwe afwagting ontstaan voor hul tweestryd met die Bokke in die opkomende Kampioenskaps-reeks
Australië se 22 – 12 oorwinning oor die Britse en Ierse Leeus het nuwe opwinding veroorsaak voor hul Castle Lager...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
KRIEKET: Indië deel die toetsreeks teen Engeland na ’n dramatiese einde op Dag 5
In een van die beste toetsreekse van die afgelope paar jare het Indië die vyfde en laaste toets teen Engeland op Dag 5 met ses lopies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
FORMULE EEN: McLaren verseker weereens ‘n eerste en tweede plek in Hongarye
Lando Norris en Oscar Piastri het McLaren se dominante vorm bevestig met ’n indrukwekkende een en twee oorwinning in die Hongaarse Grand...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
RUGBY: Die Cheetahs terug op die wenpad nadat hulle die Pumas stuit in ronde nommer twee van die Curriebeker-toernooi
Die Toyota Cheetahs is terug op die wenpad in die 2025 Curriebeker-toernooi nadat hulle die Pumas met 42 – 25 gesklop het. Die tuisspan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
KRIEKET: Suid-Afrika wen die Wêreld Kampioenskap van Legendes krieket-toernooi
Suid-Afrika het die Wêreldkampioenskap van Legendes gewen nadat hulle Pakistan met nege paaltjies getrap het op Edgbaston. Pakistan het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
SWEM: Pieter Coetzé wen sy derde medalje by die Wêreld swembyeenkoms in Sinpapoer
Suid-Afrika se Olimpiese swemheld Pieter Coetzé het Sondag op die laaste dag van die Wêreldbyeenkoms sy derde medalje ingeryg toe hy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
RUGBY: Bok vroue trap die Black Ferns XV-tal in Kaapstad
Die Springbok-vroue sal die Wêreldbeker-toernooi later vandeesmaand met baie meer selfvertroue ingaan nadat hulle ‘n Black Fernz XV-tal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
MOTORSPORT: Piastri en Norris lei die McLaren-aanval terwyl Verstappen uittree-gerugte in die kiem smoor
Oscar Piastri het erken dat die Formule Een-titelgeveg nou effektief ’n tweeperd-wedloop tussen homself en McLaren-spanmaat Lando Norris...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
RUGBY: Joe Schmidt verdedig CarloTizzano ná strawwe kritiek oor sy trefslag in die tweede toets teen die Britse en Ierse Leeus
Die Wallabies-afrigter Joe Schmidt sê Carlo Tizzano is die afgelope week deur aanlyn boelies geteiken ná ‘n omstrede insident tydens die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
KRIEKET: Suid-Afrika bespreek hul plek in die Wêreldkampioenskap van Legendes eindstryd nadat hulle Australië met 1 lopie uitskakel
Suid-Afrika het hul plek in die eindstryd van die Wêreldkampioenskap-toernooi van Legendes bespreek toe hulle Australië in Birmingham met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
RUGBY: Die Cheetahs is oorgehaal vir Curriebeker ronde nommer twee teen die Pumas in Bloemfontein
Die Toyota Cheetahs sal probeer om te vergoed vir die blaps teen die Boland in die eerste ronde van die Curriebeker toernooi wanneer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
TENNIS: Stefanos Tsitsipas betrek pa Apostolos weer by sy afrigtingspan
Nadat die flambojante Griekse speler Stefanos Tsitsipas se kort vennootskap met Goran Ivanisevic geskei het, het die 26-jarige sy pa...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
RUGBY: Nic White groet die Wallabies ná 72 toetse
Nic White sal Saterdag vir die laaste keer vir die Wallabies uitdraf wanneer Australië teen die Britse en Ierse Leeus te staan kom. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
KRIEKET: Indië onttrek uit die Wêreldkampioenskap van Legendes-eindstryd
Pakistan het vir die eindstryd van die Wêreldkampioenskap van Legendes gekwalifiseer nadat Indië Woensdag hul onttrekking uit die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
SOKKER: Suid-Afrika se vroue sokker afrigter Desiree Ellis vra vir groter erkenning vir vrouesport
Banyana Banyana-afrigter Desiree Ellis sê die nasionale span se prestasies bly ongemerk ten spyte van hul sterk internasionale vertonings....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
KRIEKET: Indië se hoof krieketafrigter en die veldopsigter van Surrey betrokke in ‘n hewige woordestryd voor die laaste toets
Indië se hoofafrigter Gautam Gambhir was betrokke in ’n gespanne woordewisseling met Surrey se hoof van grondpersoneel Lee Fortis. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
bottom of page

