top of page


Sportnuus
RUGBY: SARU vra verskoning vir die Haka fout
SA Rugby het aan die Nieu-Seelandse Rugby Unie verskoning gevra na ‘n vliegtuig oor die stadion gevlieg het gedurende die laaste deel van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2024
FORMULE EEN: McLaren se groephoof sê albei Formule Een titels nou binne bereik van die oranje en swart span
McLaren se spanhoof Andrea Stella is na Sondag se goeie vertoning by die Italiaanse Grand Prix vol vertroue dat die oranje en swart span...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2024
PARALIMPIESE SPELE: Louzanne Coetzee verower brons
Die siggestremde lang-afstand-hardloper Louzanne Coetzee het Maandagoggend na die podium teruggekeer en Suid-Afrika se tweede medalje van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2024
RUGBY: WP klop Pumas, doen Cheetahs ‘n groot guns
Die Westelike Provinsie het die Cheetahs ‘n groot guns gedoen in die voorlaaste ronde van die Curriebeker-reeks. Die Cheetahs en Pumas...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2024
GHOLF: Scottie Scheffler wen die PGA Toer Kampioenskap en FedEx-beker
Scottie Scheffler het die naweek, soos verwag, die PGA Toer kampioenskap en 2024 FedEx beker verower. Die Amerikaner het die naweek by...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2024
RUGBY: Bokke maak dit 3 uit 3 na klipharde stryd teen All Blacks in Johannesburg
Die Springokke het dit 3 uit 3 in die Rugby Kampioenskaps-reeks gemaak na ‘n klipharde stryd teen die All Blacks in Johannesburg waar die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2024
PARALIMPIESE SPELE: Mpumelelo Mhlongo wen S.A. se 1ste goue in Frankryk
SA se 100m blits Mpumelelo Mhlongo het Sondagaand sy land se 1 ste goue medalje by die Paralimpiese Spele ingepalm toe diè sneltrein in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2024
KRIEKET: Engeland wen 2de kriekettoets teen Sri Lanka weereens op ’n drafstap
Engeland het die 2 de kriekettoets teen Sri Lanka weereens op ’n drafstap met 190 lopies op Lord’s gewen. Die besoekers is vir 292 in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2024
bottom of page

