top of page

Sportnuus
Die Springbokke behaal ‘n gemaklike oorwinning oor Georgië
RUGBY: Die Springbokke het Saterdag 'n gemaklike 55-10 oorwinning oor Georgië by die Mbombela-stadion behaal. Die wêreldkampioene het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Die Junior Springbokke lig weer na 13 jaar die trofee
RUGBY: Die Junior Springbok-hoofafrigter, Kevin Foote, het sy span se oorwinning oor Nieu-Seeland in die Wêreldrugby...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
Lesotho pak Bafana Bafana in Bloemfontein
SOKKER: Die Lesotho Sokkervereniging het bevestig dat hul komende 2026 FIFA Wêreldbeker-kwalifiseerder teen Bafana Bafana, hierdie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 21, 2025
KRIEKET: Moroney neem die leisels oor as die nuwe Proteas Mans-sameroeper-keurder
Patrick Moroney is deur Krieket Suid-Afrika as die nuwe sameroeper-keurder vir die Proteas mans-span aangestel. Moroney wat op verskeie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
SOKKER: Engeland hou hul Euro-droom lewend
Engeland het ‘n terugkeer in die vroue-Euro 2025-kwarteindronde teen Swede gemaak om met 3-2 in ‘n strafdoelstryd te wen. Die drama in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
FIETSRY: Pogacar dra weer die geeltrui in die Tour de France
Tadej Pogacar het ʼn indrukwekkende oorwinning in die 12de skof van die Tour de France behaal om weer die geel trui te dra. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
MOTORSPORT: Jorge Martin verbind hom tot Aprilia vir 2026
Die huidige MotoGP-wêreldkampioen, Jorge Martin, het bevestig dat hy vir die 2026-seisoen by Aprilia sal bly, wat spekulasie oor ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
KRIEKET: SA se o.19-span verloor in die reeks-opening teen Bangladesj
Suid-Afrika o.19 het ‘n nederlaag van 130 lopies teen Bangladesj in hul eerste eendagreeks in Benoni gely. Die tuisspan het 286 lopies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
NETBAL: Die Vrystaat Crinums wil hul Telkom Netballiga-titel verdedig
Die Vrystaat Crinums se vordering tot hierdie jaar se Telkom Netballiga-halfeindronde het hul bestaande wedywering teen die Golden...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 18, 2025
GHOLF: Die 153ste Britse Ope slaan by Royal Portrush in Noord-Ierland af
Die 153 ste Britse Ope het Donderdag by Royal Portrush in Noord-Ierland afgeslaan. Jacob Skov Olesen van Denemarke en China se Hao Tong...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
RUGBY: Die Springbokvroue maak gereed vir die Wêreldbeker-toernooi met twee oefen wedstryde teen die Black Ferns in Kaapstad
Die Springbokvroue se prestasie-afrigter Swys de Bruin het ‘n groep van 32 spelers aangewys om die Black Ferns in twee wedstryde in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
RUGBY: Geen Rooi Drake is ingesluit in die Britse en Ierse Leeus se 23-tal vir Saterdag se ontmoeting teen die Wallabies nie
Tom Curry en Sione Tuipulotu is in die Britse en Ierse Leeus se beginspan opgeneem vir Saterdag se eerste toets teen Australië in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
KRIEKET: Proteas trap klei teen die Swart Pette in die tweede T20 Drienasies-wedstryd in Harare
Nieu-Seeland het kopgehou teen die Proteas in die tweede T20 Drienasies-wedstryd by die Harare Sports Klub en met 21 lopies geseëvier. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
SWEM: SA swemmers sukkel by die Wêreldwatersport se kampioenskapsbyeenkoms in Singapoer
Die Suid-Afrikaanse oopwaterswemmers Connor Buck en Ruan Breytenbach het gesukkel in die 10km-oopwaterswem op Wêreldwatersport se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
RUGBY: Twee staatmakers is terug vir die Wallabies in die eerste toets teen die Britse en Ierse Leeus
Australië het goeie nuus gekry voor hulle ontmoeting met die Britse en Ierse Leeus eerskomende Saterdag in Brisbane. Die ysterman van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 17, 2025
RUGBY: Ackermann is aangestel as die Bulle se nuwe hoofafrigter
Die Vodacom Bulle het Johan Ackermann as hul nuwe hoofafrigter bevestig, met onmiddellike ingang, ná sy huidige pligte by die Junior...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
SOKKER: Man City sluit ‘n nuwe uitrustingsooreenkoms
Die Engelse Premierligaklub, Manchester City, het ‘n nuwe uitrustingsooreenkoms vir die volgende tien jaar met Puma - ter waarde van £1...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
TENNIS: Britse ster Tara Moore is vir vier jaar geskors
Die Britse tennisspeler Tara Moore, wat voorheen onder die vergrootglas was weens die gebruik van verbode middels, is hierdie keer vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
RUGBY: Bokke span ’n nuwe voorry in vir hul kragmeting teen Georgië
Die Springbokke sal ’n nuwe voorry inspan vir Saterdag se kragmeting teen Georgië met die debutante Boan Venter, Marnus van der Merwe en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
KRIEKET: Aussies verpletter die Windies in Jamaica
Australië het die Wes-Indiese Eilande geplettervat in die derde toets op Sabina Park toe hulle die tuisspan vir net 27 lopies uitgehaal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
NETBAL: Jaguars is weer op die wenpad
Die Jaguars is terug op die wenpad nadat hulle die Flames van Noordwes met 63-51 uitgestof het in Afdeling A van die Nasionale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 16, 2025
RUGBY: Wiese is vir vier wedstryde geskors
Die Springbok-agsteman Jasper Wiese is vir vier wedstryde geskors nadat hy die Italianer Danilo Fischetti met die kop gestamp het in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
GHOLF: Die 'Big Easy' mis die Britse Ope vir die eerste keer sedert 1992
Die Suid-Afrikaner Ernie Els sal vanjaar vir die eerste keer sedert 1992 nie aan die Britse Ope by Royal Portrush in Noord-Ierland...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
GEMENGDE GEVEGSKUNS: Perth maak gereed vir UFC-vegaand
Die UFC het bevestig dat hulle na Perth in Australië sal terugkeer vir ‘n vegaand-geleentheid op 28 September 2025. Dit is die vierde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 15, 2025
bottom of page

