top of page


Sportnuus
TENNIS: Djokovic se uittrede praatjies verskerp ná Madrid-nederlaag
Novak Djokovic het oopgemaak oor die moontlikheid dat sy loopbaan sy einde nader ná ‘n derde agtereenvolgende nederlaag - hierdiè keer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 30, 2025
TENNIS: Zverev oor kole gehaal weens foto beslissing in Madrid
Die omstrede Duitse stoutseun van tennis Alexander Zverev is weer in die warm water nadat hy in sy oorwinning in die Madrid-Ope beweer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 29, 2025
ATLETIEK: Bloemfontein naelloop atleet wys hakskene by nasionale kampioenskappe
Die 17-jarige Rumé Burger van die Hoërskool Oranje is nou amptelik die vinnigste vrou in die 200m item nadat sy goud gewen het by die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 29, 2025
ATLETIEK: Comrades beloof langer, gladder & meer feestelike wedloop
Die 2025 Comrades-marathon spring oor 45 dae weg en sal vanjaar oor ’n presiese afstand van 89.98 km tussen Pietermaritzburg en Durban...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 25, 2025
RUGBY: Wedloop vir VRK-uitspeelplekke verhit diè naweek op die rugbyveld
Met net drie rondes oor in die Vodacom Verenigde Rugbykampioenskap is al vier Suid-Afrikaanse spanne in ’n hewige stryd gewikkel vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 25, 2025
MOTORSPORT: Wêreld-veldtydren kampioenskapsreeks maak binnekort debuut in SA
Met minder as ’n maand oor voor die Wêreld-veldtydrenkampioenskaps-reeks in Suid-Afrika wegtrek kan motorsport-liefhebbers uitsien na die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 24, 2025
RUGBY: Engeland se staatmaker nommer 9 groet
Engeland se rekordhouer-skrumskakel, Ben Youngs, het aangekondig dat hy aan die einde van die seisoen uit professionele rugby tree ná 15...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 24, 2025
GHOLF: Trump se Turnberry-baan moontlik weer in oorweging vir Britse Ope
Die legendariese Turnberry-baan in Skotland wat aan aan President Donald Trump behoort gaan moontlik in die nabye toekoms weer gasheer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 24, 2025
SEWES RUGBY: Blitsbokke se sleutelspelers terug vir Los Angeles-toernooi
Philip Snyman se Blitsbokke se aanspraak om as die sewes wêreldkampioen gekroon te word het ’n hupstoot gekry nadat drie sleuetelspelers...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 24, 2025
ATLETIEK: Simbine die Beste-van-alle-Tye in 100m naelloop
SA se sneltrein Akani Simbine het geskiedenis gemaak deur die “Beste-van-alle Tye” oor diè afstand te word toe hy vir die elfde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 23, 2025
HOKKIE: S.A. o.21 hokkiespanne kwalifiseer vir Wêreldbeker
S.A. se o.21 spanne het vir die Wêrelbeker-toernooie gekwalifiseer nadat die vroue en mans in Afrika se junior toernooie in Windhoek met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 23, 2025
KRIEKET: Proteas as buiteperd gereken in Wêreldkampioenskaps-eindstryd teen Aussies
Suid-Afrika en Australië pak mekaar van 11 tot 16 Junie in die eindstryd van die Wêreldtoets-kampioenskap op Lord’s maar min glo dat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 23, 2025
ATLETIEK: Duplantis se paalspring prestasies word beloon met Laureus-toekenning
Mondo Duplantis is Maandagaand in Madrid aangewys as Laureus se Sportman van die Jaar en hy volg daarmee in die voetspore van legendes...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 23, 2025
TENNIS: Ostapenko verras Sabalenka in Stuttgart vir Porsche Grand Prix titel
Jelena Ostapenko het die tenniswêreld verras toe sy wêreldnommer een Aryna Sabalenka in skoon stelle geklop het om die Porsche Grand Prix...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 23, 2025
NETBAL: President van NSA voorlopig geskors
Cecilia Molokwane wat sedert 2017 die president van Netbal Suid-Afrika (NSA) was is voorlopig geskors ná “ernstige aantygings” teen haar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 22, 2025
ATLETIEK: Twee Oseane-marathon se toekoms in weegskaal ná permit-oortreding
Die gewilde Twee Oseane-marathon se toekoms is onseker nadat die Stad Kaapstad sy borgskap onttrek het weens oortredings van diè wedloop...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 22, 2025
GHOLF: Garrick Higgo terug op wenpad na Corales Puntacana-kampioenskap titel
Die Suid-Afrikaner Garrick Higgo is terug uit die gholf-woestyn nadat hy die Corales Puntacana kampioenskap met ’n enkele hou gewen het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 22, 2025
RUGBY: Rassie klap sweep oor Steven Kitshoff se beseringseis
Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus het die voormalige Skotland-baas Matt Williams gekap omdat hy Steven Kitshoff se nekbesering wat sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 22, 2025
TENNIS: Olimpiese ster Sara Sorribes Tormo neem onbepaalde blaaskans weg van baan af
Die Spaanse Olimpiese medalje wenner Sara Sorribes Tormo gaan vir ’n onbepaalde tydperk haar raket wegbêre weens die fisieke en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 22, 2025
RUGBY: Ikeys se Varsitybeker ster Ntokozo Makhaza word ‘n Cheetah
Die Ikeys se Varsitybeker ster Ntokozo Makhaza gaan binnekort sy loopbaan in Bloemfontein voortsit. Dié belowende linkervleuel is vroeër...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 17, 2025
KRIEKET: Capitals stuit Royals in super-boulbeurt riller in IPL
Mitchell Starc het twee ongelooflike boulbeurte afgestuur om die Delhi Capitals te help om ‘n dramatiese IPL-oorwinning oor die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 17, 2025
RUGBY: Gqeberha sal gasheer speel vir o.20 Kampioenskappe
Die Nelson Mandelabaai-stadion in Gqeberha sal die tweede uitgawe van die onder-20 Rugbykampioenskap volgende maand aanbied. Die toernooi...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 17, 2025
TENNIS: Tiener-debutant Dedura-Palomero behaal eerste ATP-oorwinning
Die sewentienjarige Diego Dedura-Palomero het ‘n droomdebuut in die ATP-toer-hooftrekking gemaak om as ‘n gelukkige verloorder in te tree...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 17, 2025
SOKKER: Amorim oorweeg Onana-terugkeer in beslissende Europaliga-kwarteindstryd
Manchester United se grootbaas Ruben Amorim moet besluit of hy Andre Onana gaan herroep vir Donderdag se Europaliga-kwarteindstryd teen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 16, 2025
bottom of page

