top of page


Sportnuus
SOKKER: Leicester City tiener word tweede jongste speler om debuut in Engelse Premier Liga te maak
Die Engels gebore Jeremy Monga het die tweede jongste speler in die geskiedenis van die Engelse Premier-liga geword toe hy se debuut vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 9, 2025
SEWES RUGBY: Springbok vroue mik om sterk in Pole te eindig
Die Springbok-vroue-sewesspan het in Krakow geland vir die laaste been van die HSBC Sewes-uitdaagreeks en vasbeslote om voort te bou op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 9, 2025
KRIEKET: SA snelboulvonds kry eerste Protea-kontrak
Kwena Maphaka het sy eerste Proteas-kontrak gekry ná die jong linkerhandse snelbouler in al drie formate tot dusver geskitter het. Dit,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 8, 2025
RUGBY: Voormalige All Black voorspel taai uitdaging vir Nieu-Seeland
Die voormalige Nieu-Seelandse losskakel, Aaron Cruden, glo Frankryk sal in Julie steeds ‘n moeilike teenstander vir die All Blacks wees -...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 8, 2025
RUGBY: Ikeys & Maties pak mekaar in Varsitybeker eindstryd
Die Ikeys en die Maties sal mekaar vanjaar in die eindstryd van die Varsitybeker-reeks ontmoet nadat hulle onderskeidelik met Tuks en die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 8, 2025
KRIEKET: RCB klop MI in naelbyter in Mumbai
Die Royal Challengers Bengalore het met ’n sterk vertoning in wedstryd nommer 21 van die IPL gewys dat hul ’n sterk aanspraakmaker vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 8, 2025
KRIEKET: Lions & Titans pak mekaar in KSA meerdag-reeks eindstryd
Die Titans en die Lions sal mekaar in die eindstryd van die plaaslike meerdag-reeks die stryd aansê wat van Donderdag af op die Wanderers...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 7, 2025
SOKKER: Man City se Kampioeneliga hoop in weegskaal na gelykopuitslag teen Man United
Manchester City se Kampioeneliga-hoop hang in die weegskaal na 'n gelykop-uitslag van 0 - 0 teen Manchester United aangesien hulle in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 7, 2025
RUGBY: Cheetahs skraap deur teen Griffons in SABeker-reeks / Blitsbokke eindig negende in Singapoer Sewes
Die Cheetahs het ‘n sug van verligting geslaak nadat hulle met ’n sege van 38 – 31 teen die Griffons in Bloemfontein kon wegstap in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 7, 2025
ATLETIEK: Goue Gerda Steyn maak dit ses-in-’n-ry in Twee Oseane ultra-marathon
Suid-Afrika se langasem liefling Gerda Steyn het dit nou ses oorwinnings in ’n ry gemaak toe sy die naweek die Two Oseane ultra-marathon...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 7, 2025
TENNIS: Jong SA sterre gereed vir Billie Jean King Beker-uitdaging
Van Suid-Afrika se blinkste jong tennistalente sal die land volgende week in die Billie Jean King Beker (BJK) Europa/Afrika Groep...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 7, 2025
ATLETIEK: Atletiek Suid-Afrika veg om voldoening te herwin ná CIPC-debakel
Atletiek Suid-Afrika (ASA) het voor moeilike vrae in die Parlement te staan gekom nadat hulle nie hul Maatskappye en Intelektuele...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 4, 2025
RUGBY: Skotland betreur heengaan van legendariese Frank Laidlaw
Die voormalige Skotland-kaptein en Britse en Ierse Leeus-haker Frank Laidlaw is in die ouderdom van 84 oorlede soos dit deur die Skotse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 4, 2025
RUGBY: Blitsbokke mik vir sterk afrondings-vertoning in Singapoer Sewes-toernooi
Die Springbok-sewesspan het in Singapoer aangekom met ‘n hernude fokus en vasbeslote om die HSBC SVNS-seisoen af te sluit met ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 4, 2025
SEWES RUGBY: Springbok Vroue rugbyspan maak gereed vir toets teen Kanada
Rugby-aanhangers in Gauteng en die Oos-Kaap sal top-aksie geniet wanneer die Springbok-vroue teen Kanada te staan kom voor die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 4, 2025
BOKS: SA boksheld Simangele Hadebe selfversekerd voor titelgeveg vir WBR vlieggewig-titel in Mexiko
Die Suid-Afrikaanse bokser Simangele ”Smash” Hadebe voel positief oor haar kanse om Vrydag die Wêreldboksraad se silwer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 4, 2025
SOKKER: Reds nog ’n tree nader aan Premier-Liga glorie
Liverpool het ‘n groot stap in die rigting van die Premierliga-titel geneem met ‘n 1 – 0 oorwinning oor Everton te danke aan ‘n doel deur...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 3, 2025
RUGBY: Vuurwarm aksie word in SABeker-kompetisie tussen Cheetahs en Griffons in Bloemfontein verwag
Die SA Beker gaan hierdie naweek vuurwerke oplewer met ‘n opwindende Vrystaat-derby tussen die Toyota Cheetahs en NovaVit Griffons in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 3, 2025
KRIEKET: Protea-T20 witbalafrigter Rob Walter bedank weens persoonlike redes
Krieket Suid-Afrika het bevestig dat die Proteas Mans se witbal-hoofafrigter Rob Walter op 30 April die tuig neerlê met verwysing na...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 3, 2025
MOTORSPORT: Sergio Perez hou F1-opsies oop vir moontlike terugkeer na renbaan
Die 35-jarige Mexikaanse renjaer Sergio Perez het onthul dat verskeie spanne hom genader het oor ʼn moontlike terugkeer na Formule 1. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 3, 2025
ATLETIEK: Caster Semenya ondersteun IOK-president om atlete-regte te bekamp
Die tweemalige Olimpiese 800-meter goue medaljewenner Caster Semenya het Kirsty Coventry se aanstelling as die eerste vroulike president...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 3, 2025
NETBAL: Makallane sluit by Jaguars aan vir 2025 TNL-seisoen
Die voormalige Gauteng Golden Fireballs- hulpafrigter Anna Makallane is bevestig as die nuwe hulpafrigter van die Gauteng Jaguars voor...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 2, 2025
GHOLF: Top gholfspelers gereed vir Joburg Dames Ope
Die Joburg Dames Ope begin hierdie Donderdag by Modderfontein Gholfklub met ‘n sterbelaaide veld wat Suid-Afrika se Casandra Alexander en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 2, 2025
GHOLF: Rory McIlroy word tweede speler in PGA-reeks om $100 miljoen kerf te haal
Die Noord-Ierse speler Rory McIlroy het sy naam nou ook in die rekordboeke geskryf nadat hy die tweede PGA-speler geword het om die $100...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 2, 2025
bottom of page

