top of page


Sportnuus
KRIEKET: Chahal & Jansen boul Kings tot dramatiese sege oor Knight Riders in IPL
Yuzvendra Chahal en Marco Jansen het ‘n boulmeesterklas gelewer toe die Punjab Kings ’n totaal van 111 - die laagste totaal in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 16, 2025
RUGBY: Duane Vermeulen gaan hand bysit in Cheetahs-kamp
Die Cheetahs-afrigter Frans Steyn het die oud-Springbok Duane Vermeulen ingebring om ‘n paar oefensessies saam met die span te hardloop...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 16, 2025
KRIEKET: Jong spelers gekies vir Proteas vroue-toer na Sri Lanka
Die Proteas-vroue het die opkomende sterre Karabo Meso en Seshnie Naidu aangewys in die senior groep vir die komende Eendag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 16, 2025
FIETSRY: Franse owerhede stel ondersoek in na bottelaanval op Nederlandse ster
Die Nederlandse fietsryster Mathieu van der Poel het ’n noue ontkoming in die Paris-Roubaix ren gehad nadat hy met ’n waterbottel in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 16, 2025
SOKKER: Mbappe maak gereed vir Los Blancos-wonderwerk
Kylian Mbappe sal sentraal staan in Real Madrid se hoop om Woensdag ‘n merkwaardige Kampioenskapliga-terugkoms teen Arsenal te maak ná...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 15, 2025
RUGBY: Etzebeth & Fassi keer terug terwyl Sharks na Skotland vertrek
Eben Etzebeth en Aphelele Fassi is deel van die Sharks-groep wat Maandag na Skotland vertrek het voor hul volgende VRK-kragmetings. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 15, 2025
RUGBY: Ikeys deel streepsuiker uit teen Maties in Varsitybeker-eindstryd
Die Ikeys is as die nuwe Varsitybeker-kampioen gekroon nadat hulle die Maties met 44 – 21 in die Eikestad geklop het. Die Tigers was...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 15, 2025
NETBAL: Proteasgereed vir groot uitdaging teen Silvarings in September
Die Protea netbalspan is oorgehaal om hul staal teen Nieu-Seeland in September-maand te toon ter voorbereiding van volgende jaar se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 15, 2025
SEWES RUGBY: SA vroue oppad na wêreldtoernooi in Los Angeles
Die Suid-Afrikaanse vrouesewesspan het hul plek in volgende maand se Wêreldkampioenskap in Los Angeles verseker ná ’n indrukwekkende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 15, 2025
ATLETIEK: Simbine nog blitsvinnig op 31-jarige ouderdom by Gaborone Grand Prix-reeks
Akani Simbine het Saterdag in Gaborone gewys dat ouderdom hom nie stuit nie toe hy die Botswana Grand Prix se 100m in ʼn briljante 9.90...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 14, 2025
MOTO GP: Marquez wen in Katar
Marc Marquez het kalm gebly ná ‘n vroeë botsing met sy broer Alex om ‘n oorwinning by die Katar MotoGP te behaal wat dit sewe oorwinnings...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 14, 2025
RUGBY: Cheetahs verinneweer SWD in SABeker-reeks
Die Cheetahs het met ’n groot spanpoging vorendag gekom in die SABeker-reeks en die SWD Arende se vlerke met 'n wegholtelling van 87 – 15...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 14, 2025
MOTORSPORT: Piastri maak dit twee uit drie in Bahrein
Oscar Piastri het sy tweede oorwinning in die afgelope drie wedrenne in vanjaar se Formule Een-reeks behaal toe diè Australiër eerste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 14, 2025
ATLETIEK: Wildschutt verbeter SA nasionale 10km-rekord in Gqeberha
Die 26-jarige Olimpiese atleet Adriaan Wildschutt het vir ’n opskudding gesorg toe hy die eerste wedloop van die ABSA Run Your City...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 14, 2025
RUGBY: Steyn verander Cheetahs-span vir Eagles-wedstryd
Die Cheetahs se hoofafrigter, Frans Steyn, het verskeie veranderinge aan sy span vir Saterdag se SA-bekeraanwending teen die SWD Eagles in Bloemfontein aangekondig.

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 12, 2025
SWEM: Olimpiese ster Pieter Coetzè kwalifiseer vir 2025 Wêreldkampioenskaps-byeenkoms in Singapoer
Suid-Afrika se Olimpiese ster Pieter Coetzè het die eerste swemmer geword om sy deelname aan die Wêreldbyeenkoms later vanjaar in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 11, 2025
KRIEKET: Delhi Capitals storm voort in IPL na maklike sege oor RCB
Die Delhi Capitals het sy onoorwonne status in die IPL behou nadat hulle die Royal Challengers Bengalore in hul eie agterplaas geklop het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 11, 2025
TENNIS: Djokovic pak sy tasse na skoknederlaag in Monte Carlo Meesters
Die 24-malige Grand Slam wenner Novak Djokovic se Monte Carlo Meesters-toernooi is iets van die verlede nadat hy in die tweede ronde met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 10, 2025
RUGBY: Walliese Rugby Unie neem beheer oor van Cardiff klub
Die Walliese Rugbyunie het beheer oor Cardiff Rugby oorgeneem nadat die klub tydelik in administrasie geplaas is ná die versuim van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 10, 2025
RUGBY: Springbok vroue skitter in Franse oefen-wedstryd
Die Springbok-vroue het ‘n sterk oefensessie teen ‘n Franse topspan in Marcoussis geniet met die hulpafrigter Laurian Johannes-Haupt wat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 10, 2025
NETBAL: SA o21’s word span nommer 17 in Nasionale Liga
Netbal Suid-Afrika het dit bekendgemaak dat die SA o.21 groep aan vanjaar se Nasionale Liga sal deelneem as die 17 de span, terwyl...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 10, 2025
SOKKER: Banyana Banyana verseël vriendelike reeks teen Malawi
Banyana Banyana het hul vriendskaplike reeks afgesluit met ‘n sege van 2-1 oor Malawi in die Lucas Moripe-stadion. Die afrigter Desiree...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 9, 2025
KRIEKET: Kings se Arya skitter met IPL-honderdtal
Priyansh Arya het ‘n briljante 103 van net 42 balle gemoker en die grens met sewe viere en nege sesse gehaal om die Punjab Kings tot ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 9, 2025
RUGBY: Junior Bokke slaggereed vir groot seisoen op die speelveld
Suid-Afrika is sopas aangewys as gasheer vir die o.20-rugbykampioenskap wat in Mei plaasvind. Verder is die Junior Bokke saam met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 9, 2025
bottom of page

