top of page


Sportnuus
KRIEKET: S.A. opkomende mans elftal maak sake gelyk in tweede eendagwedstryd teen Bangladesh
Suid-Afrika se mans opkomende elftal was in aksie teen Bangladesh in hul tweede nie-amptelike eendag wedstryd in Rajshahi en het met 10...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 15, 2025
TENNIS: Alcaraz en Musetti gereed vir groot stryd in halfeindronde van Italiaanse Ope
Carlos Alcaraz het een van sy beste vertonings van die seisoen gelewer om Jack Draper met 6 - 4 en 6 - 4 te klop om ‘n halfeindstryd met...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 15, 2025
GHOLF: Drie swaargewigte gaan eerste twee dae van Amerikaanse PGA saamspeel
Die organiseerders van die Amerikaanse PGA-toernooi het besluit om ondersteuners te bederf by vanjaar se toernooi deur die verdedigende...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 15, 2025
KRIEKET: Rabada-kontroversie laat vonke spat in opbou na Wêreldtoets-kampioenskap eindstryd op Lord’s
Die sielkundige oorlog voor die eindstryd van die Wêreldtoetskampioenskap tussen Suid-Afrika en Australië is goed aan die gang met die...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 15, 2025
RUGBY: Veelsydige Wallaby Joseph Sua’ali’i in stryd gewikkel om betyds te herstel vir Britse & Ierse Leeus toer
Die veelsydige Wallaby agterspeler Joseph Sua’ali’i is in ’n stryd gewikkel om betyds van sy besering te herstel vir die inkomende Britse...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 15, 2025
GEMENGDE GEVEGSKUNS: Stillknocks sal UFC middelgewig-titel in Augustus teen Khamzat Chimaev verdedig
Suid-Afrika se UFC middelgewigkampioen Dricus du Plessis sal op die 16 de Augustus weer in die Octagon veg wanneer hy sy titel teen die...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 14, 2025
MOTORSPORT: Mercedes het verstellings aan W16-renmotors gemaak voor Grand Prix in Imola
Mercedes wat tans tweede op die vervaardigers-puntelys is het sy W16-renmotors opgeknap voor diè naweek se Grand Prix in Imola in ’n...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 14, 2025
KRIEKET: Proteas se 15-man groep aangekondig vir Wêreldtoetskampioenskaps-eindstryd teen Baggy Greens
Suid-Afrika het ‘n groep van 15 spelers aangekondig vir die IKR se Wêreldtoetskampioenskap-eindstryd teen Australië by Lord’s met Temba...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 14, 2025
RUGBY: Bok stut Gerhard Steenekamp gretig vir terugkeer tot die speelveld veld ná knie-infeksie
Die Springbok-stut Gerhard Steenekamp oefen weer by die Vodacom Bulle nadat ‘n knie-infeksie sy herstel van ‘n kraakbeenoperasie vertraag...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 14, 2025
TENNIS: Andy Murray & Novak Djokovic se paadjies skei na ses maande
Andy Murray se afrigtingsvennootskap met Novak Djokovic het ná net ses maande tot ‘n einde gekom. Djokovic het die voormalige...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 14, 2025
SOKKER: SA o20 mans kwalifiseer vir Wêreldbekertoernooi
Suid-Afrika se o.20-mans span is deur na die o.20 FIFA Wêreldbeker-toernooi nadat hulle die DRK met 1-0 geklop het in ‘n uitmergelende...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 13, 2025
TENNIS: Italiaanse hoop skiet die hoogte in
Jannik Sinner het na die laaste 16 van die Italiaanse Ope deurgedring met ‘n skoon tweestel oorwinning oor Jesper de Jong - en sal nou...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 13, 2025
KRIEKET: Indië se superkolwer Virat Kohli groet toetskrieket
Virat Kohli het amptelik sy uittrede uit toetskrieket aangekondig - wat ‘n 14 jaar lange reis beëindig het wat in 2011 begin het en...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 13, 2025
MOTO GP: Eerste Fransman in 71 jaar wen Franse MotoGP te wen
Johann Zarco het ‘n asemrowende rit in nat en chaotiese toestande by Le Mans gelewer om die eerste Franse wenner van die Franse MotoGP in...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 13, 2025
TENNIS: Alcaraz & Zverev van groot name wat deur is na laaste 16 in Italiaanse Tennis Ope
Carlos Alcaraz het sy plek in die laaste ronde van 16 in die Italiaanse Ope bespreek nadat hy korte mete van Laslo Djere se aanslag...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 13, 2025
BERGFIETSRY: Sani2C-kampioene gekroon
Die Suid-Afrikaanse bergfietsryspan van Imbuko Chemchamp - Marco Joubert en Tristan Nortjè - het die afgelope naweek die...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 12, 2025
SOKKER: Barcelona stof Real Madrid uit in ’n Classico sewe-doel riller
Barcelona het ‘n dramatiese oorwinning van 4 – 3 oor Real Madrid in ‘n polsende El Clasico behaal wat hul voorsprong aan die bopunt van...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 12, 2025
ATLETIEK: S.A. se mans aflosspanne is nuwe Wêreld-kampioene
Suid-Afrika se 4 x 100m- en 4 x 400m mansspane is die nuwe wêreldkampioene nadat hulle op die Wêreld-byeenkoms in Guangzhou, China met...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 12, 2025
RUGBY: Junior Bokke struikel vir tweede keer in o.20 Rugbykampioenskap teen Nieu-Seeland
In die o.20 Rugbykampioenskap het die Junior Bokke weereens hulself gepootjie nadat hulle teen Nieu-Seeland wat hul titel ook nou behou...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 12, 2025
RUGBY: Griekwas verras Cheetahs in laaste minute van SABeker-riller in Kimberley
Die Cheetahs het ’n gulde geleentheid verspeel om eerskomende naweek in hul SABeker-halfeindstryd met ’n wen momentum in te gaan nadat...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 12, 2025
RUGBY: Cheetahs & Griekwas ontmoeting in SABeker gaan sorg vir vuurwerke in Kimberley
Die Cheetahs en Griekwas is slaggereed om mekaar Saterdagmiddag in die SABeker-reeks in Kimberley die stryd aan te sê. Die Direkteur van...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 9, 2025
KRIEKET: Protea vroue klop Sri Lanka in wedstryd nommer ses van Driehoekige-kriekettoernooi
Die Protea vrouespan het vroeër vanmiddag ’n puik spanpoging van stapel gestuur om Sri Lanka in wedstryd nommer ses van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 9, 2025
ULTRA MARATHON: Kapenaar Ryan Sandes eindig tweede in Cocodona 250 myl wedloop
Die Suid-Afrikaner Ryan Sandes het ’n puik wedloop in die uitmergelende Cocodona-wedloop oor 250 myl in Arizona gehad en in die tweede...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 9, 2025
KRIEKET: Rilee Rossouw teken rekordtelling aan in Pakistanse Superliga
Die Quetta Gladiators het Woensdag ’n nuwe hoogtepunt in die Pakistanse Superliga bereik, deur ’n rekordtelling van 263 / 3 aan te teken...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 9, 2025
bottom of page

