top of page


Sportnuus
ULTRA MARATHON: Kapenaar Ryan Sandes eindig tweede in Cocodona 250 myl wedloop
Die Suid-Afrikaner Ryan Sandes het ’n puik wedloop in die uitmergelende Cocodona-wedloop oor 250 myl in Arizona gehad en in die tweede...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 9, 2025
KRIEKET: Rilee Rossouw teken rekordtelling aan in Pakistanse Superliga
Die Quetta Gladiators het Woensdag ’n nuwe hoogtepunt in die Pakistanse Superliga bereik, deur ’n rekordtelling van 263 / 3 aan te teken...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 9, 2025
OLIMPIESE SPELE: Verskeie sterre word in die 2025 Amerikaanse Olimpiese en Paralimpiese heldesaal opgeneem
Verskeie Olimpiese medalje wenners soos onder andere die tennisspeler Serena Williams, atleet Allyson Felix, gimnas Gabby Douglas,...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 8, 2025
SOKKER: PSG eindig Arsenal se Kampioeneliga-droom op Parc de Princes
Arsenal se Kampioeneliga-reis het in Parys tot ‘n frustrerende einde gekom na ‘n 2 -1 nederlaag teen PSG ondanks die feit dat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 8, 2025
KRIEKET: Protea vroue val weer vas in driehoekige eendagreeks in Colombo
Die Protea vrouespan het uit stoom gehardloop in hul derde kragmeting in die driehoekige-reeks teen Indië en met 23 lopies kort vasgeval....

Saamgestel deur Armando Pieters
May 8, 2025
RUGBY: Jake Gordon bly ’n Wallaby ondanks groot aanbiedinge uit Europa & Japan
Jake Gordon het groot geldaanbiedinge van Europa en Japan van die hand gewys om hom met Australiese rugby tot die Wêreldbeker-toernooi in...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 8, 2025
TENNIS: Iga Swiatek bly lojaal aan haar span ten spyte van swak prestasie op die baan
Iga Swiatek staan by haar afrigter en jarelange sielkundige ondanks ‘n moeilike jaar sonder ‘n titel sedert verlede jaar se Franse Ope...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 8, 2025
RUGBY: Springbok slot RG Snyman as Leinster se topspeler aangewys
Die Springbok-slot RG Snyman is as Leinster se Speler van die Jaar vir die 2024/25-seisoen aangewys. Diè hemelbesem het beïndruk met sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 7, 2025
SOKKER: Inter Milan bespreek plek in Kampioene-liga eindstryd na dramatiese sege oor Barcelona
Davide Frattesi het Inter Milan se plek in die Kampioeneliga-eindstryd vasgemaak met ‘n skitter doel in die 99ste minuut vir ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 7, 2025
KRIEKET: Gujarat Titans se Gerald Coetzee sy span se held teen Mumbai Indians
Die Protea snelbouler Gerald Coetzee was sy span se onverwagse held toe hy die Gujarat Titans tot ‘n opwindende DLS-oorwinning met drie...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 7, 2025
RUGBY: Junior Bokkke gooi oorwinning weg teen Aussies in o.20 Kampioenskaps-reeks
Die Junior Bokke sal vandag meer vrae as antwoorde hê nadat hulle ’n gulde geleentheid verspeel het om met die Aussies in die tweede...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 7, 2025
GHOLF: Kaapstad kan moontlik in 2026 ’n LIV-toernooi aanbied
Kaapstad kan moontlik in 2026 gasheer speel vir die heel eerste LIV-toernooi in Suid-Afrika. Die Amerikaner Bryson DeChambeau wat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 7, 2025
SOKKER: Ronaldo Jnr. haal Portugal se o.15-groep
Dit is was ’n geval van waar die appel nie ver van die boom af val nie nadat die Portugese superster Cristiano Ronaldo se 14-jarige seun...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 7, 2025
OLIMPIESE SPELE: IOK vervang Olimpiese swemmer Gary Hall se medaljes na LA-veldbrande
Die Internasionale Olimpiese Komitee het die 50-jarige Amerikaanse swemmer Gary Hall se tien medaljes wat hy gewen het in drie Spele...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 6, 2025
RUGBY: Bulle gaan Loftus pienk verf vir Moedersdag
Die Bulle gaan Moedersdag in styl vier deur hul Verenigde Rugbykampioenskap Ronde 17-kragmeting teen Cardiff aan die inspirerende vroue...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 6, 2025
KRIEKET: KG maak terugkeer na dwelmverbod
Kagiso Rabada is beskikbaar om weer krieket te speel nadat hy ‘n skorsing van een maand uitgedien het wat aanvanklik vir drie maande was...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 6, 2025
RUGBY: Junior Bokke roteer vir Australië kragmeting
Die afrigter van die Junior Springbokke, Kevin Foote, het sy groep vir hul Rugbykampioenskap se o.20-kragmeting teen Australië...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 6, 2025
MOTORSPORT: Voormalige Duitse renjaer Jochen Mass oorlede
Die legendariese Formule Een en Le Mans 24-uur-wenner, Jurgen Mass, is die afglope naweek in die ouderdom van 78 jaar oorlede. Sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 6, 2025
GHOLF: Scottie Scheffler wen 2025 PGA-toernooi-titel in styl
Die wêreld nommer een, Scottie Scheffler, het die PGA Toernooi-rekord se laagste telling oor 72-putjies geëwenaar nadat hy Sondag die CJ...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 5, 2025
NETBAL: Paarl Gim as Wildeklawer-toernooi kampioen gekroon
Paarl Gimnasium is as die Wildeklawer-toernooi se o.19 kampioen gekroon nadat hulle aartsvyand, Hoër Meisieskool Paarl, met 19 – 18 in...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 5, 2025
SEWES RUGBY: Blitsbokke as wêreldkampioene gekroon nadat hulle koning kraai in Los Angeles
Die Blitsbokke is nou amptelik die sewes wêreldkampioene na ’n puik vertoning in Los Angeles nadat hulle Spanje in die eindstryd met 19 –...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 5, 2025
MOTORSPORT: Piastri rek voorsprong op F1-punteleer na nog 'n spogvertoning in Miami
Die vroeë voorloper in vanjaar se Formule Een-reeks Oscar Piastri het sy voorsprong op die punteleer vergroot nadat die Aussie die Miami...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 5, 2025
RUGBY: Junior Bokke klop Argentinië in openingswedstryd
Die Junior Bokke het hul openingswedstryd op ’n wennoot afgekop in die o.20 Rugby Kampioenskapsreeks nadat hulle Argentinië met 36 – 25...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 2, 2025
KRIEKET: Vyfmalige IPL-kampioen uitgeskakel voor eindrondes begin
MS Dhoni se Chennai Super Kings, wat reeds vyf keer die Indiese Premier Liga titel gewen het, se toernooi is nou iets van die verlede...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 2, 2025
bottom of page

