top of page



‘n Vrystaatse onderwyser verskyn eersdaags in die hof
‘n Vrystaatse onderwyser wat op aanklag van beweerde seksuele aanranding en verkragting teregstaan, sal eersdaags in die Parys-landdroshof verskyn. Dit na hy dié naweek in die selle deurgebring het. Volgens Parys Gazette hou die aanklagte verband met voorvalle wat glo in 2022 plaasgevind het. Luidens ‘n verklaring van die Departement van Onderwys is die veiligheid van leerders nie-onderhandelbaar nie. Die departement het ook diep kommer oor die bewerings uitgespreek. Daar

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 7, 2025


‘n Vrystaat-pastoor sit lewenslank vir verkragting
‘n Pastoor van Kroonstad, in die Vrystaat, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis na hy een van sy kerklidmate, ‘n 11-jarige dogtertjie, verkrag het. Volgens Netwerk24 het die 43-jarige pastoor, Hendrick Tana, baie by die huisgesin gekuier, en het die ma hom as ‘n pa-figuur en familielid beskou. Die jong meisie het in camera getuig dat die pastoor op die dag van die verkragting geweet het haar ma is nie by die huis nie. Met sy aankoms het hy die huis se deur toegemaak, haar

Saamgestel deur Nadia Pieters
Nov 20, 2025


'n Aberdeen-boer sê sy dade met au pairs was konsensueel
'n Boer van Aberdeen in die Karoo, wat van die verkragting en mensehandel van au pairs aagekla word, hou vol dat die seksuele verhoudings met die vroue konsensueel was. IOL berig Louis Lategan het Woensdag vir die eerste keer in die hooggeregshof in Makhanda getuig. Hy word daarvan beskuldig dat hy ses vroue na sy plaas gelok het onder die voorwendsel van au pair- werk, waar hy hulle na bewering bedwelm het en herhaaldelik verkrag het. Die aanklagte sluit mensehandel in. Hy i

Saamgestel deur Ilde Roos
Nov 20, 2025


‘n Verkragter daag nie op vir sy bedrogsaak nie
'n Prokureur van Welkom wat drie lewenslange vonnisse uitdien vir seksuele oortredings teen minderjariges, het nie in die Welkom-landdroshof vir sy borgtogaansoek op bedrogklagte van R15 miljoen verskyn nie. Vistanews berig Jan Maritz is nie van die Grootvlei-gevangenis in Bloemfontein na Welkom vervoer vir sy geskeduleerde borgtogverhoor nie. Die aansoek is uitgestel tot volgende week. Maritz is vroeêr die maand in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog, diefstal, geldwas

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 22, 2025


‘n Welkom-prokureur se borgtogaansoek word nou in Bloemfontein aangehoor
Die formele borgtogverrigtinge van ‘n Welkom-prokureur, Jan Maritz, is tot volgende week uitgestel, en sal in die hooggeregshof in Bloemfontein aangehoor word. Volgens Nova News is hy na Maandag se verhoor in aanhouding geplaas en het die nag in die Welkom-selle deurgebring hangende sy vervoer na die Grootvlei-gevangenis in Bloemfontein. Maritz is in hegtenis geneem op aanklagte van bedrog, diefstal, geldwassery en oortredings van die Wet op Regspraktyk waarby sowat R15 miljo

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 14, 2025


'n Tienerseun is aan verkragting skuldig bevind
'n Tiener van Delportshoop in die Noord-Kaap is in die streekhof in Kimberley daaraan skuldig bevind dat hy ’n vyfjarige kleuter verkrag...

Saamgestel deur Ilde Roos
Oct 9, 2025


‘n Derde van misdadigers op parool oortree weer
Ongeveer 18 000 kriminele wat op parool vrygelaat is, het tussen 2022 en 2025 weer dieselfde misdaad gepleeg as waarvoor hulle aanvanklik...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025
bottom of page

