top of page

Sportnuus
FORMULE EEN: Max Verstappen hoop om weer hoog te vlieg by Zandvoort
Na die welverdiende Augustus-breek is die F1-seisoen weer terug in volle swang wanneer die Nederlandse GP weer die naweek gaan wegtrek in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
RUGBY: Halfeindronde-plekke is op die spel in die naweek se Curriebeker-reeks
Met net twee rondes oor gaan die Carling Curriebeker ‘n beslissende naweek van wedstryde tegemoet wat ‘n duidelike halfeindronde-prentjie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
TENNIS: Dag 4 by die Amerikaanse Ope verloop seepglad vir die verdedigende vroue-kampioen Aryna Sabalenka
Emma Raducanu het die Indonesiese kwalifiseerder Janice Tjen met 6 – 2 en 6 - 1 geklop om deur te dring na die derde ronde van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28, 2025
RUGBY: Die Cheetahs gaan tande wys vir die Griekwas in Vrydag se sesde ronde Curriebeker-wedstryd in die Toyota Stadion
Die Cheetahs gaan tande wys vir die Griekwas in hulle sesde ronde Curriebeker-wedstryd wat Vrydagmiddag in die Toyota Stadion beslis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28, 2025
TENNIS: Lloyd Harris se Amerikaanse Ope droom word deur die vierde gekeurde Taylor Fritz tot ’n einde gebring
Lloyd Harris se Amerikaanse Ope droom het tot ’n vroeë einde gekom toe die vierde gekeurde Taylor Fritz die Suid-Afrikaner in vier stelle...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28, 2025
GHOLF: Plek op die spel by die Augusta Meesters vir volgende jaar se SA Ope kampioen
Die wenner van volgende jaar se Suid-Afrikaanse Ope sal ’n uitnodiging ontvang om aan die 2026 Meesterstoernooi by Augusta deel te neem. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28, 2025
RUGBY: Die Springbok-vroue is terug op die oefenveld ter voorbereiding van wedstryd nommer twee in die Wêreldbeker-toernooi
Die Springbok-vroue is terug op die oefenveld voor hul Wêreldbeker-wedstryd in Groep D teen Italië met die wete dat ’n oorwinning oor die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28, 2025
TENNIS: Medvedev staar ’n groot boete in die gesig na sy onsportiewe gedrag in sy eerste ronde wedstryd van die Amerikaanse Ope
Nadat die omstrede Russiese speler Daniil Medvedev uit die eerste ronde van die Amerikaanse Ope deur Benjamin Bonzi geskakel is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
ATLETIEK: SA atletiek sterre gerat vir ’n laaste topklas vertoning in Zurich voor die Wêreldkampioenskap in Tokio begin
Die eindrondes van die Diamantliga-reeks word Donderdag in Zürich beslis waar uitstaan vertonings van Jo-Ané van Dyk in spiesgooi en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
SOKKER: Liverpool se nuwe tienerster Rio Ngumoha lei die Reds tot ‘n dramatiese oorwinning oor Newcastle United in die Engelse Premier-liga
Liverpool se nuwe tienerster die 16-jarige Rio Ngumoha het danksy 'n verstommende wenner in die 100 ste minuut ’n briljante 3 - 2...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
TENNIS: Dag 3 van die Amerikaanse Ope sorg weer vir heelwat opwinding in New York
Dag 3 van die 145 ste uitgawe van die Amerikaanse Ope het weer vir heelwat opwinding in New York gesorg. Jannik Sinner het sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
RUGBY: Die ysterslot Will Skelton gaan die Wallabies se tuistoetste teen Argentinië in die Kampioenskaps-reeks misloop weens Franse klub verplgtinge
Die Australiese slot Will Skelton het teruggekeer na die Franse klub La Rochelle voor die Top 14-seisoen wat hom buite rekening laat vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
KRIEKET: Die voormalige Protea Dané van Niekerk is weer oorgehaal om vir Suid-Afrika te speel
20 van Suid-Afrika se beste vroue spelers het Maandag in KwaZulu-Natal begin saamtrek vir ‘n oefenkamp voor volgende maand se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
SPORT TOEKENNINGS: Suid-Afrika se Sportsterre word by die Sun City Superbowl vereer
Die Olimpiese swemster Tatjana Smith is Sondagaand tydens ‘n glansgeleentheid in die Sun City Superbowl as Suid-Afrika se Atleet en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
NETBAL: UJ klop Kovsies in ’n riller in die tweede ronde wedstryde van die Varsitybeker-reeks
Na die skok nederlaag van die Kovsies se netbalspan teen UJ in die Varsity beker Maandag in Stellenbosch het die res van die ronde twee...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
GEMENGDE GEVEGSKUNS: 'Stillknocks' sê hy sal terug veg ondanks sy nederlaag in UFC 319
Die voormalige UFC middelgewigkampioen Dricus du Plessis het op sosiale media gesê hy sal terugveg om weer die boonste plek in dié sport...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
SNELROEI: Olimpiese SA snelroeier Hamish Lovemore wen weer silwer by die Wêreld-snelroeibyeenkoms in Milaan
Suid-Afrika se Olimpiese snelroeier Hamish Lovemore is besig om vinnig naam vir homself in die sportsoort te maak nadat hy nog ’n silwer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
RUGBY: Kaptein Kolisi is gereed vir die Nieu-Seeland-ekskursie van die Kampioenskaps-reeks
Die Springbok-kaptein Siya Kolisi is fiks verklaar vir Suid-Afrika se Rugbykampioenskap-toer na Nieu-Seeland. Pieter-Steph du Toit,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
SOKKER: ’n Splinternuwe FIFA Vrouekampioenskapbeker-toernooi beloof groot geleenthede
Die Internasionale Sokker Federasie (FIFA) het goedkeuring gegee vir ‘n nuwe wêreldwye kompetisie naamlik die Vrouekampioenskapbekers-toe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
TENNIS: Die Amerikaanse Ope laat die vonke reeds in die eerste ronde spat
Die Amerikaanse Ope het Sondag met sy nuwe 15-dae-skedule afgeslaan met Emma Raducanu wat Japan se Ena Shibahara in skoon stelle huistoe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
RUGBY: Die Bok-vroue systap Brasilië in hul openingswedstryd van die Wêreldbeker-toernooi
Die Bok-vroue het hul 2025 Wêreldbeker-toernooi in Engeland skitterend begin toe hulle Brasilië met 66 – 6 verniel het. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
RUGBY: Die Bokke wen in Kaapstad maar harde werk lê voor vir Rassie & Kie
Nadat die Wallabies die Wêreldkampioen verlede naweek in Johannesburg geskok het was die Kaap weer Hollands nadat die Springbokke die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
NETBAL: Die Kovsies wen hul eerste ronde wedstryd van die Varsity Netbal-reeks
Die netbalspan van die Kovsies het hul eerste ronde wedstryd in die Varsity Beker-kompetisie Sondagaand teen Wits in Stellenbosch met 77...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
KRIEKET: Australië verpletter die Proteas in die derde eendagstryd in Mackay
Australië het in die derde eendagwedstryd die Proteas ’n krieketles geleer en met 276 lopies in Mackay gewen. Die tuisspan het eerste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
bottom of page

