top of page


Sportnuus
TENNIS: Djokovic betrek 'n tweeman-afrigtingspan voor Franse Ope op Roland Garros
Novak Djokovic het Dusan Vemic en Boris Bosnjakovic as sy korttermyn-afrigtingspan aangestel ná die beëindiging van sy vennootskap met...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 22, 2025
KRIEKET: Jonty Rhodes sluit aan by Lions-groep se afrigtingspan
Jonty Rhodes is pas aangestel as veldwerkkonsultant vir die Lions vir die volgende twaalf maande. Rhodes sal saam met ander groot name...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 21, 2025
SOKKER: Kampioeneliga-trofee vir vroue teruggevind nadat dit uit Lissabon gesteel is
Die Kampioeneliga-trofee vir vroue wat uit die Estádio José Alvalade stadion in Lissabon gesteel is, is teruggevind. Die trofee het...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 21, 2025
RUGBY: Duhan & Akker van der Merwe pak mekaar moontlik op Loftus in VRK-kwarteindronde
Die Bulle sal moet voorberei vir die moontlike terugkeer van Duhan van der Merwe wanneer hulle Edinburgh in hul VRK-kwarteindstryd op 31...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 21, 2025
SOKKER: Spaanse legende Pepe Reina pak handskoene na 25 jaar weg
Die legendariese Spaanse doelwagter Pepe Reina gaan uteindelik na 25 jaar finaal die handskoene wegpak. Reina wat sy debuut in 2000 vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 21, 2025
RUGBY: Ses Cheetahs groet Bloemfontein aan die einde van Junie 2025
Die Cheetahs het ses staatmakers wat aan die einde van Junie 2025 die Rosestad gaan verlaat. Jeandrè Rudolph, Schalk Ferreira, Andisa...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 20, 2025
KRIEKET: Engeland begin toets-jaar teen Zimbabwe op Trent Bridge
Engeland begin ‘n deurslaggewende seisoen in rooibal-krieket met ‘n vierdaagse toets Donderdag teen Zimbabwe. Kaptein Ben Stokes keer...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 20, 2025
KRIEKET: Gujarat Titans bespeek plek in IPL uitspeelrondes nadat hulle Delhi Capitals oorrompel
Sai Sudharsan en Shubman Gill het met ‘n foutlose openings-vennootskap van 200 lopies verseker die Gujarat Titans het die IPL se...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 20, 2025
MEDEDINGENDE KRAGSPORT: Rayno Nel maak geskiedenis as eerste Afrikaner wenner in Wêreld Sterkman-kompetisie
Die voormalige CUT- en Cheetahs-losvoorspeler Rayno Nel het geskiedenis gemaak deur die eerste Afrikaner te word wat die Wêreld se...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 20, 2025
MOTORSPORT: Safari-veldrydren trek by Sun City weg
Die Safari-veldtydren het na maande se logistieke beplanning uiteindelik weggetrek by Sun City en het met ’n kort proloog van nege...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 20, 2025
SOKKER: Everton groet hul geliefde Goodison Park op gepaste wyse na 133 jaar
Die Engelse Premier-liga klub Everton het ’n emosionele afskeid van hul tuisveld Goodison Park met ’n oorwinning oor Southampton die...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 20, 2025
SOKKER: Amajita as o.20 sokker-kampioen van Afrika gekroon
Suid-Afrika se o.20-span die Amajita het geskiedenis gemaak deur hul eerste o.20-Afrikabeker-titel ooit te wen met ‘n 1 - 0 oorwinning...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 19, 2025
GHOLF: Scottie Scheffler wen sy derde major op Quail Hollow
Die wèreld nommer een speler Scottie Scheffler spog nou met drie majors op sy CV nadat hy met vyf houe skoonskip gemaak het op...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 19, 2025
RUGBY: Queensland en toekomstige Wallaby breier Les Kiss gaan gekombineerde Aussie-Kiwi-span teen Britse & Ierse Leeus afrig
Die toekomstige Wallaby-afrigter Les Kiss gaan ‘n sterk gekombineerde Australiese en Nieu-Seelandse span breo om die Britse Leeus op 12...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 19, 2025
RUGBY: Griekwas vs. Pumas in SABeker-eindstryd / Stormers, Bulle & Haaie bespreek plek in VRK kwarteindronde
Die Cheetahs kon nie die eindstryd van die SABeker-reeks haal nie nadat die verdedigende kampioen Griekwas hulle in ’n dramatiese einde...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 19, 2025
ATLETIEK: Akani Simbine wys hakskene op Atlanta City Games in 100 m / Wayde van Niekerk derde plek behaal in 200 m
Suid-Afrika se 100 m wêreldkampioen Akani Simbine het sy segetog in dié baan-item voortgesit nadat hy goud gewen het by die Atlanta City...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 19, 2025
FORMULE EEN: Vlieënde Verstappen wen sy vierde titel in Imola
Die Vlieënde Nederlander Max Verstappen het gewys dat daar steeds baie petrol in die tenk is vir span Red Bull toe hy die Emilia Romagna...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 19, 2025
RUGBY: Cheetahs slaggereed om Griekwas in Kimberley te klop vir plek in SABeker-eindstryd
Die Cheetahs sal met ’n groot vasberandenheid op die veld draf wanneer hulle die Griekwas Saterdagmiddag in Kimberley in die tweede...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 16, 2025
FORMULE EEN: Oscar Piastri kan sy naam in McLaren geskiedenisboeke inskryf
Die McLaren renjaer Oscar Piastri kan Sondag sy naam ook in die geskiedenis boeke by span Macca inskryf by die Emilia Romagna Grand Prix....

Saamgestel deur Armando Pieters
May 16, 2025
KRIEKET: Internasionale verpligtinge en konflik vertroebel finale stadiums van IPL
Mitchell Starc sal nie terugkeer na die IPL weens konflik tussen Indië en Pakistan nie en het verkies om eerder vir Australië se...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 16, 2025
RUGBY: Drie Suid-Afrikaners haal paneel vir 2025 Wêreldbeker vroue-toernooi
Drie Suid-Afrikaners het geskiedenis gemaak nadat hulle by die paneel van wedstryd beamptes ingesluit is vir die Wêreldbeker-vroue...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 16, 2025
TENNIS: Jannik Sinner skenk raket aan Pous Leo XIV tydens ontmoeting in die Vatikaanstad
Die Italianer en wêreld nommer een mansspeler Jannik Sinner het Woensdag aangebied om ’n paar balle teen Pous Leo XIV te slaan toe diè...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 16, 2025
RUGBY: Skotse vroue skeidsregter Hollie Davidson maak geskiedenis
Hollie Davidson van Skotland gaan die eerste vrou wees wat as hoofwedstrydbeampte in die Uitdaagbekereindstryd tussen Bath en Lyon optree....

Saamgestel deur Armando Pieters
May 16, 2025
RUGBY: Drie nuwe spelers genooi na Rassie Erasmus se Springbok belynings-kamp
Die Ikeys se Varsitybeker-ster Ntokozo Makhaza is uieindelik vir sy puik spel beloon met ’n plek in Rassie Erasmus se...

Saamgestel deur Armando Pieters
May 15, 2025
bottom of page

