top of page


Sportnuus
TENNIS: Djokovic kies Murray as afrigter voor die Grand Slam-rekordaanbod
Novak Djokovic het sy voormalige mededinger, Andy Murray, as sy afrigter ter voorbereiding vir die 2025 Australiese Ope betrek, waar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 3, 2024
NETBAL: Netbal word moontlik in 2032 ‘n Olimpiese Sport
Netbal kan moontlik van 2032 reeds deel van die Olimpiese Spele word. Dit was die woorde van Cecelia Molokwane, president van Netbal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 3, 2024
KRIEKET: Aussie legende Don Bradman se “Baggy Green” gaan moontlik vir miljoene verkoop word
Die Aussie krieket legende Don Bradman se Baggy Green pet gaan moontlik vir miljoene rande opgeveil word. The Don wat spog met die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 3, 2024
SOKKER: Rashford en Zirkzee skitter in Manchester United oorwinning oor Everton
Marcus Rashford en Joshua Zirkzee het elk twee keer doel aangeteken toe Manchester United ‘n 4-0 oorwinning oor Everton behaal het in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 3, 2024
KRIEKET: Kwena Maphaka word vir ‘n tweede toets teen Sri Lanka opgeroep
Die Leeus-pasaangeër Kwena Maphaka is aangewys as Gerald Coetzee se plaasvervanger vir die tweede toets teen Sri Lanka, wat Donderdag op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 2, 2024
SEWES RUGBY: Fidji seëvier oor Spanje en wen die Dubai Sewes-eindstryd
Fidji het Spanje met 19 - 5 in die Dubai Sewes-eindstryd verslaan, wat ‘n ses jaar lange Blitsbokke-oorheersing by die toernooi beëindig...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 2, 2024
SOKKER: Stellenbosch FC gee Orlando Pirates hul eerste liga-nederlaag
Stellenbosch FC het Saterdag in die Orlando-stadion ‘n verdedigende meesterklas gelewer en die Orlando Pirates met 1-0 geklop, wat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 2, 2024
KRIEKET: Proteas klop Sri Lanka vir eerste geskiedkundige toetsoorwinning in Durban
Die Proteas het geskiedenis gemaak toe hy vir die eerste keer in die geskiedenis Sri Lanka in Durban kon klop en het met 233 lopies die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 2, 2024
RUGBY: Blitsbokke behaal slegs sesde plek by Dubai Sewes-toernooi
Die Blitsbokke het nie ’n goeie naweek by die Dubai Sewes gehad nie en moes uiteindelik met die sesde plek tevrede wees waar hulle teen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 2, 2024
TENNIS: Iga Swiatek vir ‘n maand geskors oor verbode middle
Die huidige tweede beste vrouetennisspeler, Iga Swiatek, is in die sop oor medikasie wat sy neem om te slaap. Die 23-jarige het in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 29, 2024
SOKKER: Amorim geniet eerste wen by Old Trafford
Die nuwe afrigter van Manchester United, Ruben Amorim, het gisteraand sy eerste oorwinning geniet by Old Trafford. United het gisteraand...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 29, 2024
KRIEKET: Sri Lanka uitgeboul vir laagste telling in hul geskiedenis teen Proteas
Sri Lanka se mans krieketspan is uitgeboul vir die laagste telling in hul geskiedenis in hul eerste kolfbeurt in die eerste toets teen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 29, 2024
RUGBY: Haaie span agt Springbokke in vir kragmeting teen Stormers in VRK-reeks
Die Haaie se afrigter John Plumtree het agt Springbokke gekies in sy beginspan wat die naweek die Stormers pak in hul Verenigde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 29, 2024
FORMULE EEN: Monza bly deel van die F1-kalender tot 2031
Formule Een sal by Monza jaag tot ten minste 2031. Dit is onlangs bevestig dat die renbaan wat bekend staan as die tempel van spoed...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 29, 2024
KRIEKET: Protea-vrouekrieketspan verloor T20-reeks teen Engeland
Engeland se vrouekrieketspan het gister die T20-reeks teen die Proteas in Benoni beklink. Die Proteas moes gister se wedstryd wen om die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 28, 2024
SOKKER: Liverpool klop vir Real Madrid vir die eerste keer sedert 2008/09 seisoen
Die Engelse Premierliga-klub, Liverpool, het hulle voorsprong op die UEFA Kampioeneliga punteleer vergroot na hulle gisteraand vir Real...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 28, 2024
RUGBY: Joe Marler groet rugby
Die Engelse-stut, Joe Marler, wat onlangs sy uittrede uit internasionale rugby aangekondig het, is nou geheel en al klaar met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 28, 2024
KRIEKET: Reën sny eerste dag tussen Proteas en Sri Lanka toets in Durban kort
Reën het ‘n vroeë einde gebring tot die eerste dag van spel in die toetswedstryd tussen die Proteas en Sri Lanka op Kingsmead in Durban. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 28, 2024
SOKKER: Engeland se Sokkervereniging ondersoek skeidsregter wat opsetlik geel kaart aan speler gee
Engeland se Sokkervereniging ondersoek tans bewerings dat ‘n skeidsregter ‘n speler ‘n geelkaart gegee het sodat sy vriend ‘n weddenskap...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 28, 2024
RUGBY: Springbokke se 2025 teenstanders op tuis bodem aangekondig
SA Rugby het die Springbokke se teenstanders vir hulle tuis toetse in 2025 aangekondig. Die Bokke gaan volgende jaar vir Italië,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 28, 2024
SOKKER: Robert Lewandowski teken 100ste Kampioeneliga doel aan
Die Poolse sokkerster, Robert Lewandowski, het gedurende Barcelona se 3-0 wen oor Brest in hulle UEFA Kampioeneliga kragmeting by die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 27, 2024
KRIEKET: IKR sal Vrydag besluit maak oor gasheer vir Kampioenetrofee gasheer
‘n Besluit oor die gasheer nasie vir die Kampioenetrofee kriekettoernooi sal binne die week gemaak word. Volgende jaar se toernooi is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 27, 2024
KRIEKET: Die Crowe-Thorpe trofee ’n huldeblyk aan 2 legendes
Die Crowe-Thorpe trofee sal voortaan op die spel wees in toekomstige toetsreekse tussen Nieu-Seeland en Engeland. Diè trofee is gemaak...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 27, 2024
FORMULE EEN: Cadillac sal in 2026 sy debuut in Formule Een maak
Die Cadillac-handelsmerk gaan in 2026 meeding vir Formule Een se Wêreldkampioenskap titel. Die nuus kom na General Motors ’n ooreenkoms...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 27, 2024
bottom of page

