top of page


Sportnuus
RUGBY: Herschel Jantjies sluit kontrak met klub in Frankryk
Die Springbokskrumskakel, Herschel Jantjies, gaan volgende seisoen na Frankryk verhuis. Die 28-jarige verlaat die Stormers en gaan hom...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 26, 2024
GHOLF: Kortlys vir jaar se beste spelers aangekondig
Die PGA-toer het die gholfspelers benoem vir die Jack Nicklaus- en Arnold Palmer-toekenning, wat gaan aan die speler van die jaar en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 26, 2024
SOKKER: Salah teleurgesteld in Liverpool wat nog nie kontrak hernu het nie
Die Egiptiese speler Mo Salah sê hy is teleurgestel in Liverpool wat nog nie ‘n aanbod gemaak het om sy kontrak te verleng nie. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 26, 2024
KRIEKET: Indië verneder Australië in eerste kriekettoets in Perth
Die Australiese mansspan is verneder in die eerste toets in Perth nadat Indië die tuisspan met 295 lopies geroskam het. Na beide spanne...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 26, 2024
KRIEKET: Zimbabwe skok Pakistan in eendag wedstryd in Bulawayo
Pakistan se mansspan het ook ‘n skok nederlaag gely teen Zimbabwe in ‘n eendag wedstryd wat Sondagmiddag by die Queen Sportklub in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 26, 2024
SOKKER: Ruben Amorim kry ‘n voorsmakie van die Engelse Premierliga
Manchester United se nuwe bestuurder, Ruben Amorim, het baie in die Engelse Premierliga bereik toe sy span teen Ipswich Town gelykop...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 25, 2024
SOKKER: Bafana-afrigter wil vir die wêreldbeker kwalifiseer
Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê Suid-Afrika moet vir die 2026-wêreldbekertoernooi kwalifiseer. Die geleentheid sal in Amerika...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 25, 2024
ATLETIEK: SA wil weer Olimpiese Spele aanbied
Suid-Afrika wil weer ‘n bod indien om gasheer te speel vir die Olimpiese en Paralimpiese Spele. Daar word tans ondersoek ingestel oor ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 25, 2024
KRIEKET: Protea vroue val vas teen Engelse in 1ste T20 wedstryd in Oos-Londen
Die Protea vroue het hul eerste wedstryd in die T20-reeks teen Engeland met 4 paaltjies verloor op Buffalo Park in Oos Londen. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 25, 2024
RUGBY: Bokke tem Rooi Drake in Cardiff
Die Springbokke het vir die eerste keer sedert 2013 ’n jaareindtoer onoorwonne afgesluit toe hulle Wallis in die Principality-Stadion met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 25, 2024
FORMULE EEN: Verstappen weer as F1 Wêreldkampioen gekroon
Max Verstappen oftewel die Vlieënde Nederlander is vir ’n vierde agtereenvolgende jaar as die wêreldkampioen gekroon. Die 27-jarige Red...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 25, 2024
SOKKER: Magesi en Sundowns ontmoet in Carling Knockout-beker eindstryd
Magesi-sokkerklub, wat vanjaar vir die eerste keer in die Suid-Afrikaanse Premierskap meeding, maak reg vir ‘n massiewe stryd die naweek....

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 22, 2024
FORMULE 1: Mercedes vinnigste in eerste oefensessie in Las Vegas
Die Formule Een Grand Prix in Las Vegas is vroeër vanmore aan die rol gekry met die eerste oefensessie, waar die twee Mercedes-renmotors...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 22, 2024
RUGBY: Wallis kan die jaar afsluit sonder ‘n enkele wen
Wallis se nasionale rugbyspan kan vir ‘n eerste keer in byna 90 jaar ‘n jaar sonder ‘n oorwinning afsluit. Dit was ‘n seisoen om te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 22, 2024
FORMULE EEN: Verstappen kan F1 Kampioenskaps-titel in Las Vegas beklink
Red Bull se kampioen renjaer Max Verstappen kan die naweek in Las Vegas die resies vir die Kampioenskaps-titel tot ‘n einde toe bring. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 22, 2024
RUGBY: Wêreldrugby het vyf nuwelinge in heldesaal opgeneem
Wêreldrugby het vyf nuwelinge in hulle heldesaal. Die voormalige kaptein van Italië Sergio Parisse maak geskiedenis deur die eerste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 22, 2024
RUGBY: Sacha FM keer binnekort terug van besering
Die jong Springbok losskakel, en benoemde vir Wêreldrugby se Deurbraak speler van die Jaar vir 2024, Sacha Feinberg-Mngomezulu sal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 22, 2024
RUGBY: Louw vervang vir Nche in Bok span
Die Springbokstut, Ox Nche is onttrek aan die Springbok span wat die naweek teen Wallis te staan kom in Cardiff. Daar was Woensdag berig...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 21, 2024
RUGBY: Leeus se Speler van die Jaar is aangekondig
Die veelsydige agterspeler, Sanele Nohamba, is aangewys as die Leeus se Speler van die Jaar. Die prysuitdeling was Woensdagaand in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 21, 2024
TENNIS: Italië wen Billy Jean King-beker
Italië se vroue tennisspan het die Billie Jean King-beker vir ‘n vyfde keer gewen, en die eerste keer sedert 2013, na hulle vir Slovakia...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 21, 2024
RUGBY: Ox Nche kan moontlik van Bok span ontrek word vir stryd teen Wallis
Die Springbok-stut Ox Nche, kan moontlik die komende naweek se toetswedstryd teen Wallis misloop. Nche is wel in die beginspan benoem...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 21, 2024
SOKKER: SA legende Lucas Moripe is oorlede
Die Suid-Afrikaanse sokker legende Lucas "Masterpieces" Moripe is oorlede. Daar word berig dat Moripe vroeër ‘n beroerte gehad het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 21, 2024
RUGBY: Wallaby senter Samu Kerevi se jaareindtoer is verby na skorsing
Die Wallaby senter Samu Kerevi gaan geen verdere deelname hê aan sy span se jaareindtoer nie. Kerevi is met ‘n geel kaart van die veld...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 21, 2024
RUGBY: Hendrikse broers verdien hulle oomblik, sê Rassie
Die Springbokafrigter Rassie Erasmus het sy laaste wedstryd groep van 23-spelers aangekondig vir die jaar 2024, en vir die eerste keer in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 20, 2024
bottom of page

