top of page


Sportnuus
KRIEKET: Proteas klop Pakistan in eerste eendagwedstryd in die Paarl
Pakistan het die eendagreeks teen die Proteas Dinsdag in die Paarl op ’n wennoot afgeskop en met drie paaltjies die septer geswaai. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 18, 2024
MOTORSPORT: Toyota Gazoo Racing gereed vir Dakar 2025 uithouren
Die Toyota Gazoo Racing-span van Suid-Afrika maak gereed vir die 2025 Dakar-uithouren waar die voormalige kampioen Giniel de Villiers vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 18, 2024
TENNIS: SA Davisbeker-span het ‘n nuwe kaptein
Tennis Suid-Afrika het aangekondig dat die Suid-Afrikaanse Davisbeker-span ‘n nuwe kaptein het. Die span sal aangevoer word deur Pietie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 18, 2024
SOKKER: Ronwen Williams een van die groot wenners by CAF-toekennings
Die Suid-Afrikaanse doelwagter, Ronwen Williams was gisteraand een van die groot wenners by die Afrika Sokker Konfederasie se toekennings....

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 17, 2024
RUGBY: Grey Kollege verpletter Engelse skool
Grey Kollege se eerste rugbyspan het Maandag in Bloemfontein die Engelse skool, Denstone College, dronk gehardloop. Die twee skole het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 17, 2024
RUGBY: Yannick Youyoutte vir vyf weke geskors na kophou op Manie Libbok
Die Toulon voorspeler Yannick Youyoutte sal vir die res van die jaar nie kan rugby speel nie. Youyoutte is die afgelope naweek met ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 17, 2024
HOKKIE: SA vroue span kry ‘n nuwe afrigter
Die Suid-Afrikaanse vroue hokkiespan het ‘n nuwe afrigter. Inky Zondi was die span se hulp afrigter en neem die leisels oor by Giles...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 17, 2024
KRIEKET: Proteas-vroue skryf geskiedenis op die Mangaung Ovaal
Die Proteas-vrouespan speel in hul eerste tuis-Toetswedstryd in 22 jaar teen Engeland by die Mangaung Ovaal in Bloemfontein.

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 16, 2024
KRIEKET: Nie een bal geboul in derde T20-kragmeting
Die derde T20-kragmeting tussen die Proteas en Pakistan op die Wanderers in Johannesburg is weens swaar weer en reën afgelas - sonder dat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 15, 2024
NETBAL: Proteas vorder na halfeindrondte van Afrikabeker-toernooi
Die Suid-Afrikaanse netbalspan het gevorder tot die halfeindrondes van die Afrikabeker-toernooi. Dít kom ná die Proteas ‘n dominerende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 13, 2024
SWEM: Meder verbeter Afrika record
Die Suid-Afrikaanse swemmer, Rebecca Meder het ‘n nuwe Afrika-rekord opgestel in die halfeindronde van die 100-meter individuele...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 13, 2024
GHOLF: LIV maak moontlik ‘n draai in SA
Die Suid-Afrikaanse gholfspeler, Charl Schwartzel, sê die LIV-gholfreeks kan moontlik in Suid-Afrika kom draai. Volgens Schwartzel, wat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 13, 2024
KRIEKET: Temba Bavuma beklee nou sewende de plek op IKR toetskolwer ranglys
Die kaptein van die Suid-Afrikaanse mansspan Temba Bavuma beklee tans sy beste posisie op die Internasionale Krieketraad se ranglys vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 13, 2024
SOKKER: Wêreldbeker maak in 2030 terugkeer na Afrika
Die Sokkerwêreldbeker gaan weer in Afrika gespeel word wanneer Marokko saam met ‘n groep van vyf ander nasies diè skouspel in 2030...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 13, 2024
TENNIS: Amerikaanse Tennis Ope gaan ‘n nuwe toernooi direkteur kry
Die Amerikaanse Tennis Vereniging het bevestig dat hulle ‘n nuwe toernooi direkteur gaan moet aanstel na volgende jaar se Amerikaanse Ope...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 13, 2024
KRIEKET: Zimbabwe verdien merkwaardige oorwinning oor Afghanistan
Zimbabwe se manskrieketspan het gister in Harare ‘n merkwaardige oorwinning verdien teen Afghanistan in hulle eerste van drie T20s in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 12, 2024
SOKKER: Man City val vas by Juventus, Arsenal storm voort in Kampioeneliga
Die Engelse Premierliga-kampioene, Manchester City sit vas in die 22ste plek op die EUFA Kampioenebeker punteleer, na hulle Woensdagaand...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 12, 2024
RUGBY: Fondsinsameling projek van stapel gestuur vir voormalige Springbok met ‘n breingewas
‘n Fondsinsamelingsprojek is van stapel gestuur vir ‘n voormalige Springbok met ‘n breingewas. Andre Snyman, wat 38 verskynings vir die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 12, 2024
FORMULE EEN: Cadillac sal aan die begin Ferrari krageenhede in F1-reeks gebruik
Die Cadillac-Formule Een-span wat in 2026 ‘n plek in die kuipe gaan kry as diè sport se 11 de span sal vir die eerste seisoen ‘n Ferarri...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 12, 2024
KRIEKET: Laura Wolvaardt weer wêreld se beste kolwer in Eendag krieket
Die kaptein van die Suid-Afrikaanse vroue krieketspan Laura Wolvaardt is weer die voorste kolwer in Eendag krieket. Die 25-jarige het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 12, 2024
RUGBY: Stormers kry bietjie hoop vir beserings kopseer in Kampioenebeker-toernooi
Die Stormers het hul ondersteuners rede gegee om bietjie meer hoopvol te wees vir hulle kanse om te kwalifiseer vir die uitspeel rondtes...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 12, 2024
ALGEMEEN: AVS Bokkieweek se nasionale spanne lewer goeie vertonings op internasionale sportverhoog
Die AVS Bokkieweek se nasionale spanne het weereens hul merk gemaak op die internasionale sportverhoog met indrukwekkende prestasies in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 11, 2024
SWEM: Le Clos kan gelyk trek met rekord in Boedapest
Die Suid-Afrikaanse swemmer Chad le Clos het ‘n rekord in sy visier by die Wereld-kortbadkampioenskap in Boedapest. Le Clos lei ‘n groep...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 11, 2024
TENNIS: Sabalenka aangewys as WTA se Speler van die Jaar
Die wêreld se voorste vroue speler Aryna Sabalenka is aangewys as die WTA se Speler van die Jaar. Sabalenka het vier titels vanjaar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Dec 11, 2024
bottom of page

