top of page



Boere is gefrustreerd met die regering se reaksie op BKS
Boere het kommer uitgespreek oor die wyse waarop die regering die verspreiding van bek-en-klouseer hanteer. Boere voer aan dat die minister van Landbou, John Steenhuisen, nie die erns van die siekte verstaan nie. Hulle glo dat die impak vermy kon gewees het as die entstof aan al die betrokke boere beskikbaar gestel was. Boere meen die departement het versuim om die entstof onmiddellik beskikbaar te stel, met rampspoedige gevolge. Die jonste syfers toon daar is tans 256 bev

Saamgestel deur Nadia Pieters
20 hours ago


Barmhartige samaritane red ‘n babatjie
Barmhartige samaritane het ‘n twee-dae-oue bababjie gered wat hulle onder ‘n boom langs die R30-pad in die Vrystaat gevind het. Polisiewoordvoerder, sersant Mahlomola Kareli, sê in ‘n mediaverklaring die twee mans het die babatjie huis toe geneem en onmiddellik die Theunissen-polisie en Nooddienste gekontak. Die babatjie is na die plaaslike hospitaal vir mediese waarneming en sorg vervoer. Intussen het die Brandfort-eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele oortr

Saamgestel deur Nadia Pieters
Dec 15, 2025


BKS: nou ook in Edenville
Daar nog vier nuwe bek-en-klouseer gevalle in die Vrystaat aangemeld, waarvan twee in Edenville is. Volgens ‘n mediaverklaring van die...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 10, 2025


Kroonstad-moord: ‘n Bejaarde en sy kleinseun is weer later in die hof
Die 80-jarige man en sy minderjarige kleinseun wat hegtenis geneem is nadat die liggaam van ‘n jongman op die bejaarde se plaas buite...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 10, 2025


Daar is ‘n toename in maselsgevalle
Die eerste 39 weke van 2025 toon ‘n toename in maselsgevalle. Luidens ‘n verslag van die Nasionale Instituut vir Aansteeklike Siektes...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 7, 2025


‘n Man vermoor glo sy vrou op 'n Vrystaat-plaas
Die polisie het 'n 32-jarige verdagte van die Ionia-plaas in die Ficksburg-distrik, Vrystaat, in hegtenis geneem vir die moord op sy...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 6, 2025


Die NICD ondersoek Malaria-gevalle in die Vrystaat
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare siektes (NICD) ondersoek die Malaria-gevalle in Luckhoff wat die lewe van ‘n Vrystaatse boer...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 3, 2025


Malaria eis ‘n Vrystaatse leierboer
Die landbougemeenskap van Luckhoff in die Vrystaat rou oor die dood van eertydse Vrystaatse Jongboer van die jaar, Albé Grobbelaar....

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 2, 2025


Vrystaters word teen opportuniste gewaarsku
Die Vrystaatse premier, MaQueen Letsoha-Mathae, het 'n beroep op die Winburg-gemeenskap gedoen om te waak teen opportuniste wat beweer...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 2, 2025
bottom of page

