top of page


Sportnuus


MOTORSPORT: Márquez maak geskiedenis met ‘n sewende MotoGP-wêreldtitel
Marc Márquez. FOTO: MotoGP Marc Márquez is as vanjaar se MotoGP-kampioen gekroon toe hy tweede in die Japannese Grand Prix geëindig het,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 29, 2025


RUGBY: Super-Sacha lei die Bokke tot 'n ongelooflike oorwinning
Onder leiding van Sacha Feinberg-Mngomezulu het die Springbokke op Kingspark in Durban geseëvier oor Argentinië in 'n ongelooflike...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 28, 2025


NETBAL: Die Baba Proteas roep vaarwel aan hul Wêreld Jeugbeker-veldtog
Suid-Afrika se Baba Proteas se Netbal Wêreld Jeugbeker-veldtog in Gibraltar het tot ’n einde gekom ná ’n 67-36 halfeindstrydverlies teen...

Saamgestel deur Ilde Roos
Sep 27, 2025


RUGBY: Argentinië het drie veranderinge aangebring vir Saterdag sekragmeting met Suid-Afrika
The Pumas. FOTO: Sky Sports Argentinië het drie veranderinge aangebring vir Saterdag se Rugbykampioenskap-kragmeting met Suid-Afrika by...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2025


SOKKER: Aston Villa het hul Europaliga-veldtog met ‘n tuisoorwinning oor Bologna geopen
Ter Illustrasie. FOTO: Vermont Public Aston Villa het hul Europaliga-veldtog met ‘n 1-0 tuisoorwinning oor Bologna geopen. Die Rangers se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2025


NETBAL: Baba Proteas maak geskiedenis met deurbraak in halfrondte
SPAR Baby Proteas. FOTO: The Bulrushes Die SPAR Baba Proteas het hul eerste Netbal Wêreld Jeugbeker-halfrondte ooit binnegedring, ná ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2025


RUGBY: Die Vodacom Verenigde Rugbykampioenskap skop hierdie naweek af
Vodacom United Rugby Championship. FOTO: SA Rugby Die Vodacom Verenigde Rugbykampioenskap is hierdie naweek terug, met die Stormers,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2025


KRIEKET: Pakistan berei voor vir Asiëbeker-finaal teen Indië
Pakistan Krieket. FOTO: ZAP Cricket Pakistan het hul plek in die Asiëbeker-finaal teen Indië bespreek nadat hulle Bangladesj met 11...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2025


MOTORSPORT: Romain Grosjean sal Vrydag weer agter die stuur van ‘n Haas Formule Een-motor inskuif
Romain Grosjean. FOTO: Formula1 Romain Grosjean sal Vrydag weer agter die stuur van ‘n Haas Formule Een-motor in Mugello in Italië...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2025
RUGBY: Van den Berg is gereed om sy Springbok-kans aan te gryp
Skrumskakel, Morne van den Berg, kry uiteindelik hierdie naweek weer ‘n kans van die bank af saam met die Springbokke. Afrigter, Rassie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
KRIEKET: Die IKR het VSA Krieket geskors, maar spelers kan steeds meeding
Die Internasionale Krieketraad het VSA Krieket se lidmaatskap met onmiddellike effek opgeskort, weens herhaalde oortredings van sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
SOKKER: Newcastle en City vorder terwyl groot klubs Ligabeker-skokke vermy
Newcastle United het maklik tot die vierde ronde van die Ligabeker deurgedring met ‘n 4-1 oorwinning oor Bradford City. Tottenham het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
NETBAL: Die SPAR Baba Proteas het hul perfekte veldtog by die Netbal Wêreld Jeugbeker verleng met nog ‘n oorwinning
Die SPAR Baba Proteas het hul perfekte veldtog by die Netbal Wêreld Jeugbeker verleng, met ‘n oortuigende 86–35 oorwinning oor Fidji in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
RUGBY: Die Stormers staan voor ‘n groot toets in hulle seisoen-opener
Die Stormers is vasbeslote om nog ‘n stadige begin in hul Verenigde Rugby Kampioenskap-veldtog te vermy. Hulle begin Vrydag teen die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
SWEM: Le Clos is weer fiks en gaan sy slag wys in Pietermaritzburg
Chad le Clos is terug in aksie en gereed om sy merk te maak by die Suid-Afrikaanse kortbadbyeenkoms wat van Donderdag tot Sondag in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
MOTORSPORT: Giniel de Villiers en sy mede-bestuurder Dennis Murphy het die eerste Outeniqua 400-veldtydren gewen
Giniel de Villiers en sy mede-bestuurder Dennis Murphy het die eerste Outeniqua 400-veldtydren gewen, wat hulle as die eerste wenners van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
FIETSRY: Die Suid-Afrikaanse bergfietsryer, Alan Hatherly, het Sondag sy derde titel op die Wêreldbyeenkoms ingeoes
Die Suid-Afrikaanse bergfietsryer, Alan Hatherly, het Sondag sy derde titel op die Wêreldbyeenkoms ingeoes. Hy het die 2025 UCI XCO...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
TENNIS: Die Wêreldspan het gisteraand in San Francisco hul derde Laverbeker-titel behaal
Die Wêreldspan het Maandagaand in San Francisco hul derde Laverbeker-titel behaal deur Europa met 15-9 te verslaan. Taylor Fritz het die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
NETBAL: Die Kovsies se netbalspan het Maandagaand deurgedring na die finale van vanjaar se Netbal Varsity Beker
Kovsies se netbalspan het Maandagaand deurgedring na die finale van vanjaar se Netbal Varsity Beker kompetisie toe hulle die span van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
RUGBY: Booi tree uit as ‘n ware Springbok-vrouelegende
SA Rugby-president, Mark Alexander, het Nolusindiso Booi as ‘n baanbreker geprys nadat sy haar uittrede aangekondig het. Booi tree weg...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
SOKKER: Ousmane Dembele, is as Ballon d’Or-wenner gekroon
Paris Saint-Germain se voorspeler, Ousmane Dembele, is as Ballon d’Or-wenner gekroon nadat hy sy klub tot ‘n historiese...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
KRIEKET: Die Proteas bring hulle Mace-toer deur Bloemfontein
Die Proteas is onlangs as die Internasionale Krieketraad se Wêreldtoetskampioene gekroon. Die Proteas sal die Mace op toer neem, om 6...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
RUGBY: Rassie hou almal aan die raai oor die Bokspan teen Pumas
Rassie Erasmus het reeds 46 spelers gebruik vanjaar en met sy onvoorspelbare keuses bly dit moeilik om die Springbokspan vooraf te lees....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
SOKKER: Huldeblyke stroom in na Matt Beard se dood
Die voormalige Liverpool- en Chelsea-bestuurder, Matt Beard, is in die ouderdom van 47 oorlede. Beard het agtereenvolgende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
bottom of page

