top of page


Sportnuus


RUGBY: Die Leeus hoop Van Den Berg bring nuwe energie
Die Leeus vestig hul hoop op die Springbok-skrumskakel, Morne van den Berg, om broodnodige energie in hul Vodacom Verenigde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 8, 2025


GEMENGDE GEVEGSKUNS: McGregor aanvaar skorsing
In ’n opspraakwekkende wending, het UFC-vegter Conor McGregor sy skorsing van 18 maande aanvaar nadat hy versuim het om vereiste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 8, 2025


ATLETIEK: Comrades-marathon treur oor skielike dood van matriarg
Die Comrades-marathon treur oor die skielike dood van een van sy grootste legendes, Cheryl Winn, wat oor die naweek in die Drakensberg...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 8, 2025


RUGBY:Rugbynasies kritiseer R360-liga, deelname belemmer spankeuse
Agt groot rugbynasies, insluitend Suid-Afrika, Nieu-Seeland, Engeland en Frankryk, het spelers en personeel gesamentlik aangespoor om...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 8, 2025


KRIEKET: Engeland klop Bangladesj, bo-aan die puntelys
Engeland het Bangladesj in ‘n spannende Wêreldbeker-wedstryd vir vroue in Guwahati geklop en met vier paaltjies gewen om bo-aan die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 8, 2025


RUGBY: Die eerste Betway Vroueklubkampioenskappe skop af
Die eerste Betway Vroueklubkampioenskappe het by Alberton Rugbyklub in Gauteng afgeskop, wat ‘n mylpaal-oomblik vir vrouerugby in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 7, 2025


TENNIS: Kasatkina het aangekondig dat sy haar seisoen vroeg beëindig
Die Russiese tennisspeler Daria Kasatkina het aangekondig dat sy haar seisoen vroeg beëindig weens uiterste moegheid ná ’n uitputtende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 7, 2025


ATLETIEK: Tarboton wen Otter-veldwedloop vir die vierde keer
Bianca Tarboton het oor die naweek haar merk in die padwedloopwêreld weer bevestig deur die Otter-veldwedloop aan te pak en as eerste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 7, 2025


Perdesport: Byna 700 perde en ruiters is hierdie week in die Vrystaat in aksie
Byna 700 perde en ruiters is hierdie week in die Vrystaat in aksie by die AfriDome in Parys vir die nasionale en internasionale Western...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 7, 2025


SOKKER: 2025 Afrikabeker van Nasies sal voortgaan ten spyte van protesoptogte
CAF-president, Patrice Motsepe, sê hy is vol vertroue dat die 2025 Afrikabeker van Nasies soos beplan in Marokko sal voortgaan, ten spyte...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 7, 2025


RUGBY: Lewis Moody maak motorneuronsiekte bekend
Die voormalige Engelse flank en Wêreldbekerwenner van 2003, Lewis Moody, het bekend gemaak dat motorneuronsiekte (MNS) by hom...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 7, 2025


GHOLF: Steven Fisk het ’n opwindende oorwinning behaal in ’n gespanne slotfase van die PGA
Steven Fisk het ’n opwindende oorwinning behaal oor Suid-Afrika se Garrick Higgo in ’n gespanne slotfase van die PGA. In die laaste twee...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 6, 2025


NETBAL: Proteas Trots ondanks nederlaag
Die Suid-Afrikaanse netbalspan het wel met 64–53 teen Australië verloor in Bendigo, maar kan trots wees op hul dapper vertoning....

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 6, 2025


MOTORSPORT: George Russell het die Singapore Grand Prix gewen
George Russell van Mercedes het Sondag die Singapore Grand Prix gewen, met Max Verstappen in tweede plek en Lando Norris in derde....

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 6, 2025


RUGBY: Die Springbokke het hul tweede agtereenvolgende Castle Lager Rugbykampioenskaptitel verseker
Die Springbokke het hul tweede agtereenvolgende Castle Lager Rugbykampioenskaptitel verseker in ‘n spannende oorwinning van 29-27 oor...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 6, 2025


KRIEKET: Wolvaardt sê haar span sal herstel na ‘n verpletterende verlies teen Engeland
Die Proteas-vroue kaptein, Laura Wolvaardt, sê haar span sal herstel na ‘n verpletterende 10-paaltjie-verlies teen Engeland in hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 6, 2025


SOKKER: Arsenal het na die bopunt van die Engelse Premierliga beweeg
Arsenal het na die bopunt van die Engelse Premierliga beweeg nadat Liverpool weer waardevolle punte laat glip het. Die “Gunners” het hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 6, 2025


RUGBY: Die Bokke doen dit weer
Suid-Afrika het Argentinië by die Allianz-stadion, in Twickenham, oorrompel om vir die eerste keer agtereenvolgende Rugbykampioenskappe...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 5, 2025


RUGBY: Die Haaie en Dragons eindig gelykop
Die Dragons het in onophoudende reën en stormwinde hul beste uitslag in 19 Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryde behaal toe hulle ‘n...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 4, 2025


KRIEKET: Die Proteas se eerste wedstryd verloop nie volgens plan nie
Suid-Afrika se eerste verskyning by vanjaar se IKR-Vrouekrieketwêreldbeker het nie volgens plan verloop nie. Die Proteas is vir slegs 69...

Saamgestel deur Nadia Pieters
Oct 4, 2025


SOKKER: UFS kraai koning in Varsity-sokkerkampioenskap
Die Universiteit van die Vrystaat (UFS) se Kovsies het geskiedenis gemaak deur as die 2025 Varsity-sokkerkampioene gekroon te word. In ’n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 3, 2025


NETBAL: Die Spar Proteas gereed vir Australië
Die Spar Proteas-afrigter, Jenny van Dyk, sê haar span is in ‘n goeie posisie en gereed om selfvertroue te toon terwyl hulle voorberei om...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 3, 2025


TENNIS: Djokovic vra vir veranderinge aan volgepakte tenniskalender
Novak Djokovic het gevra vir veranderinge aan die volgepakte tenniskalender en gesê spelers is nie verenig nie, ten spyte van soortgelyke...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 3, 2025


SOKKER: Aston Villa oorwin, terwyl Britsein Europa swaarkry
Aston Villa het ‘n 2-0 oorwinning teen Feyenoord behaal, wat hul goeie vorm in die Europaliga tot drie agtereenvolgende oorwinnings...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 3, 2025
bottom of page

