top of page


Sportnuus
SOKKER: Skeidsregter van Peru karate-skop afrigter na dramatiese vroeë einde in plaaslike liga-wedstryd
Luis Alegre, ’n skeidsregter van die Copa-Peru liga in Peru het in tipiese Bruce Lee-styl ‘n vroeë einde aan ’n plaaslike ligawedstryd...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 2, 2025
KRIEKET: Aussie sterkolwer Sam Konstas kry Baggy Greens kontrak
Die jong ster openingskolwer van Australië Sam Konstas is met ’n nasionale kontrak vir die 2025-26’ sesioen beloon wat die Wêreld Toets...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 2, 2025
SOKKER: SuperSport United bly kalm ondanks relegasie-gevaar
SuperSport United se afrigter, Andre Arendse, dring daarop aan dat sy span angstigheid moet vermy, al sit hy tweede van onder na ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 1, 2025
KRIEKET: Green wil wys hy is gereed vir speel teen die Proteas
Cameron Green hoop om in sy paar graafskapwedstryde te wys hy is gereed om oorweeg te word om vir Australië teen Suid-Afrika in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 1, 2025
KRIEKET: Kumar skitter in sy debuut
Mumbai Indians het hul eerste oorwinning van die Tata Indiese Premierliga- (IPL) seisoen op ‘n indrukwekkende wyse verseker, en Kolkata...

Saamgestel deur Armando Pieters
Apr 1, 2025
SOKKER: Da Gama se harde werk lig Magesi FC uit gevaar
Magesi FC se afrigter, Owen Da Gama, glo sy span se harde werk was die sleutel tot hul ommekeer, aangesien hulle ‘n deurslaggewende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 31, 2025
RUGBY: Bokke – en dalk Bloem – sien moontlik weer vir Os Lobos
Dit blyk dat die Springbokke – en dalk Bloemfontein – 'n tweede geleentheid sal kry om Portugal later vanjaar aan te pak. Volgens IOL ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 31, 2025
KRIEKET: Proteas kan vir die eerste keer in 27 jaar Wêreldtoetskampioenskap wen
Die Proteas staan vanjaar hul grootste kans om vir die eerste keer in 27 jaar 'n groot titel in die Wêreldtoetskampioenskap los te slaan....

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 31, 2025
TENNIS: Tiener raap Djokovic se 100ste beroepstitel voor sy oë weg
Die Tsjeggiese tiener, Jakub Mensik, het sy kinderjare se held, Novak Djokovic, in twee stelle geklop, 7-6 (7/4), 7-6 (7/4), wat albei...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 31, 2025
TENNIS: Sabalenka spog met eerste Miami Ope-wen
Die topgekeurde Aryna Sabalenka van Belarus het haar agtste WTA titel verower toe sy die Amerikaner, Jessica Peglua, 7-5, 6-2 in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 30, 2025
SEWESRUGBY: Blitsbokke sneuwel
Die Blitsbokke is nié deur na die kwarteindronde van die Hongkong-sewestoernooi nie. SABC-sport berig die Suid-Afrikaners het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 29, 2025
ATLETIEK: Toetse goedgekeur om te bepaal of 'n atleet wel vroulik is
Wêreld-Atletiek het onlangs aangekondig dit het 'n toets goedgekeur om te bepaal of 'n atleet biologies vroulik is. IOL berig die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 28, 2025
KRIEKET: Spelersunie vra vir hervorming ná "chaotiese" program
Die Vereniging van Wêreldkrieketspelers (WCA) het in 'n oorsigproses – wat ses maande geneem het om saam te stel – tot die gevolgtrekking...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 28, 2025
RUGBY: Swaargewigte maak gereed vir deurslaggewende botsings in SA Beker
Die onoorwonne teenstanders, NovaVit Griffons en Suzuki Griekwas, sal hul perfekte rekords op die spel plaas in ‘n hoogs verwagte SA...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 28, 2025
SOKKER: Arsenal-vroue verseker van plek in Kampioeneliga-halfeindstryd
Arsenal het ‘n dramatiese terugkeer ná ‘n agterstand van 2-nul in die eerste been behaal om Real Madrid 3-nul by die Emirates te klop,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 27, 2025
KRIEKET: Quinton de Kock skitter in Knight Riders-sege
Quinton de Kock was in topvorm met ‘n onoorwonne 97 van 61 balle gemoker, om die Kolkata Knight Riders tot ‘n oorwinning met agt...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 27, 2025
MOTORSPORT: Ovaalbaan-wedrenne beloof groot opwinding in Bloemfontein
Die ovaalbaan-grondbaan-wedren vind Saterdag by die Ovaalbaan by die Skougronde in Bloemfontein plaas. Hierdie is 'n nasionale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 27, 2025
ATLETIEK: Prudence verras oor haar goue medalje in China
Die blitsige Prudence Sekgodiso sê sy het geglo sy sal ‘n medalje by die Wêreld Binnenshuise Atletiekkampioenskapsbyeenkoms in Nanjing,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 26, 2025
TENNIS: Djokovic nie veel gepla oor ranglys
Novak Djokovic sê om bo-aan die wêreldranglys te wees, is nie meer top-prioriteit vir hom nie. Volgens wil die wenner van 24 Grand...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 26, 2025
RUGBY: MTN en Springbokke se paaie skei
Ná twee Wêreldbeker-rugbyoorwinnings en ’n geskiedkundige era vir Suid-Afrikaanse rugby, het MTN se borgskap van die Springbokke ná agt...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 26, 2025
RUGBY: Ixias byt vas om outomatiese relegasie te vermy
Die Sentrale Universiteit van Tegnologie (SUT) se Ixias het ‘n belangrike oorwinning oor Wits in die Varsitybeker-reeks in Bloemfontein...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 25, 2025
RUGBY: All Blacks-legende sterf op 80
Nieu-Seeland Rugby het die afsterwe van die legendariese All Blacks-afrigter, Alex ‘Grizz’ Wyllie, in die ouderdom van 80 aangekondig....

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 25, 2025
ATLETIEK: Wayde van Niekerk oefen sonder afrigter
Wayde van Niekerk, die 2016 Olimpiese 400m-kampioen en rekordhouer, is terug in Bloemfontein – maar hy het nie ‘n afrigter nie. Dit kom...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 25, 2025
ATLETIEK: Sekgodiso oorheers 800m in China
Die atleet Prudence Sekgodiso het die 800-meter-wedren by die Wêreld binnenshuise kampioenskap in China oorheers en goud geëis, met ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 24, 2025
bottom of page

