top of page


Sportnuus
SOKKER: UWK-afrigter kritiseer besluit oor Superliga-wedstryd
Die Universiteit van die Weskaap se sokkerafrigter, Thinasonke Mbuli, het die besluit om voort te gaan met hul Hollywoodbets...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 24, 2025
OLIMPIESE SPELE: Nuwe planne in plek vir Brisbane se venues
Australië het Maandag gesê hy gooi sy multimiljarddollar-planne vir die aanbied van die Olimpiese Spele in 2032 in Brisbane ná “jare van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 24, 2025
SOKKER: Broos juig Bafana se groeiende ondersteuning toe
Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, glo dat Suid-Afrikaners weer trots raak op die nasionale sokkerspan ná hul 2-0 oorwinning.

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 23, 2025
RUGBY: Pumas klop die Cheetahs in ’n naelbyt-SA Cup stryd
Die Toyota Cheetahs het die Airlink Pumas op die Mbombela-stadion in Nelspruit aangevat, maar dit is die tuisspan wat as oorwinnaars uit die naelbyt-SA Cup getree het met 46-38.

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 22, 2025
ATLETIEK: Simbine verower brons in sy eerste Wêreldbinnenshuise Kampioenskap
Die Suid-Afrikaanse populêre naelloper, Akani Simbine, het sy eerste individuele medalje verower deur ’n brons in te palm in Nanjing, China, by sy eerste Wêreldbinnenshuise Atletiekkampioenskap.

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 21, 2025
TENNIS: Jannik Sinner maak debuut in Hamburg Ope
Wêreldnommer een Jannik Sinner sal op die kleibane van die Hamburg Ope deelneem wat sy eerste verskyning by diè toernooi sal wees. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 20, 2025
MOTORSPORT: Norris gereed vir uitdagings by die naweek se Chinese Grand Prix
Lando Norris gaan die naweek se Chinese Grand Prix in as die vroeë kampioenskapvoorloper maar weet dat die eerste blitsren van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 20, 2025
ATLETIEK: Bayanda Walaza storm wêreldkampioenskappe binne met rekordtyd
Die tiener-naelloop-sensasie Bayanda Walaza het amptelik sy plek by die Wêreld-atletiekkampioenskappe in Tokio bespreek nadat hy ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 19, 2025
ONDERWATER HOKKIE: Bloemfontein speel gasheer vir 2025 se Junior Nasionale kampoenskappe
Bloemfontein gaan eerkomende naweek gasheer speel vir die Junior Nasionale Onderwater Hokkie kampioenskappe wat Vrydag en Saterdag by...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 19, 2025
MOTORSPORT: Thailand kyk na Formule Een Grand Prix
Formule Een uitvoerende hoof Stefano Domenicali het met Thailand se premier vergader om die moontlikheid te bespreek om ‘n Grand Prix na...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 19, 2025
SOKKER: Afrika groot kanonne veg vir plek by 2026 Wêreldbeker-kwalifiserings rondes
Afrika se pad na die 2026 FIFA Wêreldbeker-sokkertoernooi hervat Woensdag met die swaargewigspanne wat gretig is om hul posisies in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 19, 2025
KRIEKET: Nieu-Seeland trap Pakistan vir tweede agtereenvolgende keer in T20-reeks
Nieu-Seeland het weereens sout in die wonde van Pakistan gevryf toe hulle die tweede T20 met vyf paaltjies in Dunedin kon wen. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 19, 2025
KRIEKET: Regstappe dreig teen veelsydige Protea-speler Corbin Bosch oor kansellasie van PKR kontrak
Die veelsydige Protea-speler Corbin Bosch staar regstappe van die Pakistanse Krieketraad in die gesig nadat hy hom aan die Pakistan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 18, 2025
RUGBY: Toyota Cheetahs se staatmaker flank Friedle Olivier verhuis na Japan
Die Toyota Cheetahs se staatmaker flank Friedle Olivier gaan voortaan sy rugbyloopbaan in Japan voortsit. Olivier het sy debuut in 2013...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 18, 2025
GHOLF: Rory McIlroy beklink Spelerskampioenskap by Ponte Vedra Beach in Florida
Rory McIlroy het ‘n dramatiese uitspeeloorwinning oor JJ Spaun behaal om sy tweede Spelerskampioenskapstitel by TPC Sawgrass op te eis. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 18, 2025
RUGBY: Maties breek Ikeys se harte in Varsitybeker-rillerstryd
Die Varsitybeker-reeks se vyfde ronde wedstryde het opwindende spel opgedis met die Shimlas, Tuks, Maties en UJ wat goeie oorwinnings...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 18, 2025
KRIEKET: Nieu-Seeland trap Pakistan in 1ste T20 in Christchurch
Nieu-Seeland het Pakistan oorheers met ‘n verpletterende sege van nege paaltjies in die eerste T20 van die reeks in Christchurch. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 18, 2025
SOKKER: Messi slaan toe vir Miami teen Atlanta in MLS
Lionel Messi was aan die stuur van sake toe Inter Miami ‘n dramatiese oorwinning van 2-1 oor Atlanta United behaal het en na die toppunt...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 18, 2025
KARATE: 9-jarige Chrisnè van Deventer van Bloemfontein binnekort in Japan vir Shotokan-wêreldkampioenskap
Chrisnè van Deventer, 'n Graad 4 leerling aan die Laerskool Fichardtpark gaan in September haar provinsie en land as die jongste deelnmer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 17, 2025
TENNIS: Mirra Andreeva & Jack Draper wen titels by Indian Wells Ope
Die Russiese tiener Mirra Andreeva het die wêreld se nommer een Aryna Sabalenka verstom met ‘n 2 - 6, 6 - 4 en 6 - 3 terugkomsege in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 17, 2025
KRIEKET: Dolphins klop Boland vir KSA Eendagbeker-titel
Die Dolphins is die wenners van die KSA Eendagbeker-reeks nadat hulle die Boland op hulle tuisveld in die Paarl met vier paaltjies kon...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 17, 2025
MOTORSPORT: Norris stuit Verstappen op glibberige Albert Park in Melbourne
Lando Norris van die McLaren span het Sondag die eerste Grand Prix van die nuwe wedren seisoen op ’n windverwaaide en glibberige Albert...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 17, 2025
RUGBY: Viva Le Blues nadat Frankryk as nuwe Sesnasies-kampioen gekroon word
Frankryk is as die nuwe Sesnasies-kampioen gekroon nadat die Les Blues vir Skotland met 35 – 16 in die Stade de France uitoorlê het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 17, 2025
RUGBY: Die Cheetahs maak skoonskip
Die Toyota Cheetahs het 11 drieë gedruk om die Luiperds met 69-0 in hul kragmeting in die SA Beker-reeks af te slag. Die tuisspan het ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 15, 2025
bottom of page

