top of page


Sportnuus
RUGBY: Cheetahs slaggereed vir aanslag teen Luiperds in SABeker
Die Cheetahs se hoofafrigter Frans Steyn het sy beste beskikbare begin 15-tal aangewys wat die Luiperds Vrydagaand in die Toyota Stadion...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 14, 2025
RUGBY: Cheslin Kolbe SA se Rugbyspeler van die Jaar
Cheslin Kolbe is Donderdagaand as Suid-Afrika se beste rubyspeler vir 2024 vereer. Die tweemalige Wêreldbeker-wenner het ook die eerste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 14, 2025
SOKKER: Bafana Bafana-groep aangekondig vir Wêreldbeker-kwalifikasies
Bafana Bafana se afrigter Hugo Broos het ‘n stabiele groep aangekondig vir die komende 2026 FIFA Wêreldbeker-kwalifiseerders teen Lesotho...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 14, 2025
RUGBY: SA Rugby Speler van die Jaar-toekennings word Donderdagaand in Kaapstad aangebied
Die SA Rugby se Speler van die Jaar-toekennings word Donderdagaand in Kaapstad aangebied. Die nominasies vir hierdie toekenning is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 13, 2025
SOKKER: Egiptiese sokker-reus Al Ahly boikot liga-botsing oor skeidsregtergeskil
Die Egiptiese sokker-reuse Al Ahly het geweier om die veld teen Zamalek te neem en geëis dat buitelandse skeidsregters diè wedstryd...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 13, 2025
KRIEKET: Dolphins maak plek vas in KSA Eendagbeker-eindstryd na spogvertoning teen Titans
Die Dolphins het hul plek in die KSA eendagbeker eindstryd bespreek nadat hulle Titans met 65 lopies op Kingsmead gestuit het. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 13, 2025
MOTORSPORT: Hamilton se Ferrari-era begin Sondag met Australiese GP
Lewis Hamilton gaan sy Ferrari-buiging by die Australiese Grand Prix maak met die doel om die huidige kampioen Max Verstappen uit te daag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 13, 2025
RUGBY: Engeland se Tommy Freeman moontlik in senter-trui eerskomende naweek teen Wallis
Die Engelse vleuel Tommy Freeman berei voor vir ‘n moontlike oorskakeling na buitesenter vir die wedstryd teen Wallis die Saterdag. Met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 13, 2025
BOKS: Bokser beboet nadat hy teenstander met eier klap
Die Britse bokser Chris Eubank Jr. is ’n boete van £100 000 opgelê toe hy in ’n media-konferensie sy teenstander Conor Benn met ’n eier...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 12, 2025
NETBAL: Wêreld Netbal streef na Olimpiese insluiting in Brisbane 2032
Wêreld Netbal en Netbal Australië het hierdie week ‘n sleutelvergadering met Brisbane 2032-beamptes gehou om hul bod vir netbal se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 12, 2025
RUGBY: Georgië sal Cheetahs pak voor hulle Springbokke aandurf
Georgië sal op 12 Julie in Bloemfontein in ‘n opwarmwedstryd teen die Vrystaat Cheetahs speel voor hul toetswedstryd teen die Springbokke...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 12, 2025
SOKKER: Man United beplan stadion wat 100 000 toeskouers kan huisves
Manchester United het planne onthul om ‘n nuwe stadion met 100 duisend sitplekke langs die huidige Old Trafford te bou. Mede-eienaar Jim...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 12, 2025
TENNIS: Sabalenka, Keys & Gauff vorder na laaste ronde van 16
Die wêreld nommer een vroue speler, Aryna Sabalenka, het verby Lucia Bronzetti gewaai en met 6 - 1 en 6 - 2 gewen om die laaste sestien...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 12, 2025
ATLETIEK: SA atlete slaggereed vir ASA Grand Prix
Suid-Afrika se voorste baan- en veldatlete is slaggereed om hul staal te toon by die ASA Grand Prix-byeenkoms wat Woensdag in Tshwane...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 11, 2025
SOKKER: Liverpool spog met nuwe klereborg
Met een oog op die Engelse Premierliga-titel sal Liverpool vanaf volgende seisoen weer met ’n nuwe klereborg kan pronk. Die Reds, wat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 11, 2025
RUGBY: Ixias , Shimlas & Wits kry streepsuiker / Maties nog onoorwonne in Varsitybeker-reeks
Die Ixias , Shimlas en Wits sal hul wonde lek nadat diè drie spanne pakslae gekry het in die vierde ronde in vanjaar se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 11, 2025
KRIEKET: Warriors verspeel kanse vir KSA uitspeelstryd weens oortreding van klousule 3.2.2
Die Warriors het hulle uitspeelplek in die KSA Eendagbeker-reeks verloor weens ’n oortreding van klousule 3.2.2 vroeër in die reeks. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 11, 2025
FORMULE EEN: Verstappen sê Red Bull se kans op sege in Australië is gering
Die Vlieënde Nederlander, Max Verstappen, sê dat Red Bull se kans om die eerste F1 wedren van die seisoen in Australië te wen is baie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 11, 2025
RUGBY: Kavaliers boelie Cheetahs in SABeker-openingsronde in Wellington
Die Toyota Cheetahs sal die week selfondersoek moet doen nadat die Boland Kavaliers hulle met 45 – 29 in die openingsronde van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 10, 2025
KRIEKET: Knights struikel oor Titans-hekkie in Eendagbeker-reeks
Die Knights wat met ’n sege oor die Titans ’n moontlike tuiseindstryd in die KSA Eendagbeker-reeks kon verseker het sake vir hulself...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 10, 2025
MOTOGP: Pirelli gaan enigste bandverskaffer word
Moto GP het aangekondig dat Pirelli vir Michelin sal vervang as sy eksklusiewe bandverskaffer. Die motorfietsorganisasie het ‘n vyf jaar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 10, 2025
RUGBY: SA Beker skop af met 10 provinsiale spanne wat meeding vir Premier-liga status
Die tweede uitgawe van die SA Beker skop vandag Vrydag in Mpumalanga af met 10 provinsiale spanne wat meeding om vir die Carling...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 7, 2025
ATLETIEK: 2025 Comrades sal vanjaar in twee sarsies wegspring
Die Comrades sal ‘n historiese verandering vir die 2025-wedloop maak wat vir die eerste keer twee afsonderlike begin tye bekendstel. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 7, 2025
RUGBY: Springbokke sien uit na besige Internasionale kalender
Die Springbokke se gasheerstadions vir drie bykomende toetse is bevestig met wedstryde teen Frankryk op 8 November in Parys, Italië op 22...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 6, 2025
bottom of page

