top of page


Sportnuus
KRIEKET: Swart Pette deel streepsuiker uit teen Proteas
Die Proteas se droom om vir ’n tweede keer in die Kampioene Trofee-eindstryd te speel is aan skerwe geruk toe Nieu-Seeland hulle met 50...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 6, 2025
GHOLF: Stellenbosch gaan 2026 Investec SA Ope aanbied
Die 115 de Investec Suid-Afrikaanse Ope sal in Februarie 2026 na Stellenbosch-gholfklub terugkeer. Dit sal die tweede keer wees dat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 6, 2025
TENNIS: Alcaraz wil rekordboeke herskryf
Carlos Alcaraz beoog om slegs die derde man te word wat drie agtereenvolgende Indian Wells-titels wen - maar kan moontlik die vyfmalige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 6, 2025
RUGBY: Ntuthuko Mchunu verruil Haaie vir Stormers in 2026-seisoen
Die 25-jarige stut van die Hollywoodbets Sharks Ntuthuko Mchunu het sy skuif na die DHL Stormers vir die volgende seisoen bevestig ná...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 5, 2025
KRIEKET: Indië bespreek plek in Kampioene Trofee-eindstryd
Indië het hul plek in die Kampioene Trofee bespreek nadat hulle Australië met vier paaltjies in Dubai kon stuit. Die Aussies was in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 5, 2025
SOKKER: Arteta hoop vir herlewing te midde van Arsenal beseringspook
Die hoofbaas van Arsenal Mikel Arteta hoop dat die Kampioeneliga sy beseringsgroep kan ophef nadat hul kanse vir die Premierliga-titel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 5, 2025
RUGBY: Shimlas skraap deur, Ixias kry pakslae
Rondte nommer drie van die FNB Varsitybeker-rugbyreeks het weer gesorg vir kookwaterspel onder die studente. Die Shimlas het UJ met 49 –...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 4, 2025
ATLETIEK: Student hardloop 800m onder twee minute
‘n Student aan die Universiteit van Pretoria het die sesde Suid-Afrikaanse atleet geword om die 800-meter item onder twee minute te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 4, 2025
TENNIS: Djokovic visier ingestel om 100ste titel in te palm
Die 37-jarige Novak Djokovic sal deel van die Indian Wells-Ope toernooi in Kalifornia wees met die missie om sy 100ste enkelspel-titel te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 4, 2025
ATLETIEK: Paalspring wêreldrekordhouer Armand Duplantis verbeter eie rekord vir 11de keer
Die 25-jarige paalspring wêreldkampioen Armand Duplantis het sy eie rekord by die All Star Perche byeenkoms by Clermont-Ferrand in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 3, 2025
SOKKER: Fullham skop verdedigende FA Beker-kampioen Man United uit diè kompetisie op Old Trafford
Die verdedigende FA Beker-kampioen Manchester United se droom het aan geskerwe gespat op hul tuisveld Old Trafford nadat Fulham die Rooi...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 3, 2025
FORMULE EEN: Nuwe reël ingestel om Monaco Grand Prix weer opwindend te maak
‘n Nuwe reël is deur Formule Een se beheerliggaam ingestel in ‘n poging om die Grand Prix in Monaco meer opwindend te maak. Die 2024...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 3, 2025
SOKKER: Bafana Bafana & Egipte speel gelykop in Bloemfontein
Bafana Bafana en Egipte het mekaar Sondagaand in die Afrika Nasiesbeker-kwalifiserings wedstryd in die Toyota Stadion aangevat wat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 3, 2025
KRIEKET: Knights trek Lions se tande in KSA Eendagbeker-stryd in Johannesburg
Die Knights het in ’n reën ontwrigte wedstryd op die Wanderers in Johannesburg die Lions met 74 lopies volgens die DLS-metode geklop. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 3, 2025
RUGBY: Stormers & Leeus aan wenkant teen Bulle & Haaie in VRK-reeks
Die Stormers het hul ondersteuners weer ’n rede gegee om te glimlag nadat hulle die Bulle op ‘n sopnat Loftus Versveld met 19 – 16 in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 3, 2025
KRIEKET: Proteas verseker hul plek in die halfeindronde met ’n oorwinning
Die Proteas het hul plek in die Champions Trophy se halfeindronde verseker deur Engeland vir 179 uit te boul en daarna ’n gemaklike sewe-paaltjie oorwinning in Karachi te behaal.

Saamgestel deur Armando Pieters
Mar 2, 2025
RUGBY: Twee staatmakers vir Leeus in VRK-veldtog uit weens beserings
Die Leeus is ’n gevoelige slag toegedien voor hul kragmeting Saterdag teen die Haaie op Ellispark nadat twee van sy groot staatmakers tot...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 28, 2025
TENNIS: Drie topgekeurdes onttrek uit Mexikaanse Ope weens maagvirus
Casper Ruud is een van die drie topgekeurde spelers wat uit die Mexikaanse Ope moes onttrek het weens ’n maagvirus. Diè Noorweegse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 28, 2025
RUGBY: Felix Jones terug by Bokke se afrigtingspan
Die Springbokke sal vir Felix Jones terug verwelkom in die afrigting span. Jones was ‘n belangrike deel van Rassie Erasmus se groep...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 28, 2025
SOKKER: Liverpool vergroot gaping oor Arsenal in Engelse Premierliga
Liverpool het hulle voorsprong oor Arsenal vergroot bo-aan die Engelse Premierliga punteleer na hulle vir Newcastle gemaklik afgesien het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 27, 2025
FIETSRY: SA legende Louis Meintjies gaan moontlik aan einde van 2025 speke laat ophou sing
Die 33-jarige SA fietsrykoning van Pretoria Louis Meintjies gaan moontlik aan die einde van die jaar sy fiets finaal wegbêre. Meintjies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 27, 2025
KRIEKET: Knights stuur Boland met leë hande huistoe in KSA Eendagbeker-reeks
Die Knights het weer ’n spogvertoning gelewer in die KSA Eendagbeker-reeks toe hulle die Boland Woensdag met 21 lopies op die Mangaung...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 27, 2025
RUGBY: Gewese All Black Ma’a Nonu keer terug na Toulon weens beserings penarie
Die 42-jarige oud-All Black Ma’a Nonu sal na Frankryk terugkeer om vir Toulon uit ‘n beserings penarie te help. Nonu wat reeds twee maal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 27, 2025
E-SPORT: SA 'gamer' gaan land in 'Street Fighter' toernooi in Tokio verteenwoordig
‘ n Suid-Afrikaanse videospeletjie speler gaan volgende maand Suid-Afrika verteenwoordig by die Capcom-beker in Tokio. Jabhi Mabuza word...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 27, 2025
bottom of page

