top of page


Sportnuus
GHOLF: Shaun Bartlett lei sterbelaaide span na oorwinning in die tweede Conservation Cup
Die voormalige Bafana Bafana-kaptein, Shaun Bartlett, het die Pangolins na oorwinning oor Oscar Chalupsky se Rhinos in die tweede...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
NETBAL: Suid-Afrika se Karla Victor berei voor vir haar debuut met die Baba Proteas by die Netbal Wêreld Jeugbeker
Suid-Afrika se Karla Victor berei voor vir haar debuut met die Baba Proteas by die Netbal Wêreld Jeugbeker in Gibraltar later hierdie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2025
ATLETIEK: Atlete van die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein is gekies vir Wêreldatletiek in Tokio
Kovsies gaan weer wêreldtoneel toe! Die Universiteit van die Vrystaat vier die insluiting van vyf van sy ster-atlete in Suid-Afrika se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
TENNIS: Alcaraz en Sabalenka gekroon as Amerikaanse-Ope-kampioene
Carlos Alcaraz het Jannik Sinner in vier stelle geklop om die Amerikaanse-Ope-titel terug te eis en sy sesde Grand Slam-kroon te verseker....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
RUGBY: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het ‘n hergeskommelde agterlyn vir Saterdag se tweede toets teen die All Blacks in Wellington onthul
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het ‘n hergeskommelde agterlyn vir Saterdag se tweede toets teen die All Blacks in Wellington...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
SOKKER: Bafana nader aan Wêreldbeker ná Bloemfontein-oorwinning
Suid-Afrika het hul greep op die boonste plek in Groep C versterk met ‘n 3-0 oorwinning oor Lesotho in Bloemfontein, wat ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
KRIEKET: Proteas ly rekordnederlaag teen Engeland
Die Proteas het die grootste nederlaag nog in internasionale eendagkrieket ervaar, toe hulle met 342 lopies verloor het teen Engeland in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
RUGBY: Die Toyota Cheetahs het ‘n geesdriftige terugkeer teen Vodacom Bulls Saterdag gelewer, na ‘n twyfelagtige eerste helfte
Die Toyota Cheetahs het ‘n geesdriftige terugkeer teen Vodacom Bulls Saterdag gelewer, na ‘n twyfelagtige eerste helfte, met ‘n telling...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 8, 2025
RUGBY: Twee nederlae in een naweek vir Vrystaatse rugby-ondersteuners
In 'n naweek wat as teleurstellend vir Vrystaatse rugby-ondersteuners beskryf kan word, kon nie die Springbokke of die Cheetahs die mas...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 7, 2025
RUGBY: Die Cheetahs se semi-kanse hang aan Loftus-stryd
Die Cheetahs besoek môre die Bulle op Loftus in die laaste Curriebeker-ronde. Hulle hoop dat die Haaie die Pumas vandag klop, anders sal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
MOTORSPORT: Lewis Hamilton beleef ‘n ellendige debuutseisoen met Ferrari
Lewis Hamilton beleef ‘n ellendige debuutseisoen met Ferrari, steeds op soek na ‘n podium, terwyl ‘n roosterstraf by sy probleme voeg...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
SOKKER: Die Sportdepartement ken fondse toe vir die Video Assistent Skeidsregter-stelsel
Die Departement van Sport het R82-miljoen uit sy huidige begroting toegeken vir die implementering van die Video Assistent...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
GHOLF: Die 2025 Gary en Vivienne Player-uitnodigingsbyeenkoms by Sun City sal die grootste uitgawe tot nog toe wees
Die 2025 Gary en Vivienne Player-uitnodigingsbyeenkoms by Sun City sal die grootste uitgawe tot nog toe wees, wat Gary Player se 90ste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
RUGBY: Springbok-losvoorspeler, Marcell Coetzee, sal die Vodacom Bulle in hul laaste Curriebeker-wedstryd van die seisoen teen die Cheetahs Saterdagaand aanvoer
Springbok-losvoorspeler, Marcell Coetzee, sal die Vodacom Bulle in hul laaste Curriebeker-wedstryd van die seisoen teen die Cheetahs...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
KRIEKET: Proteas klop Engeland om eendag-reeks te beklink
Matthew Breetzke het geskiedenis gemaak deur die eerste kolwer te word, wat meer as 50 lopies in elk van sy eerste vyf Eendag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2025
SOKKER: Die langverwagte 2026 FIFA Wêreldbeker-kwalifiseerder tussen Suid-Afrika en Nigerië sal by die Vrystaatstadion in Bloemfontein plaasvind
Die Vrystaatstadion in Bloemfontein is amptelik goedgekeur om die Wêreldbeker-kwalifiseerder tussen Bafana Bafana en Nigerië aan te bied....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
RUGBY: Curriebeker-halfeindstryd beloof om ’n opwindende rugby naweek te bied
Die Carling Curriebeker bereik hierdie naweek ‘n dramatiese klimaks, met vyf spanne wat steeds meeding om die vier halfeindstrydplekke,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
KRIEKET: Sri Lanka het Woensdag ‘n oorwinning met vier paaltjies oor Zimbabwe
Sri Lanka het Woensdag ‘n oorwinning met vier paaltjies oor Zimbabwe in Harare behaal om ‘n 1-0 voorsprong in die drie-wedstryd...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
KRIEKET: Bangladesj beklink reeks nadat reën die eindstryd ontwrig
Bangladesj het ‘n 2-0 T20-reeksoorwinning oor Nederland behaal, nadat reën die staking van die eindstryd in Sylhet op Woensdag afgedwing...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
TENNIS: Djokovic delf diep om die Amerikaanse Ope-halfeindronde te haal
Novak Djokovic het Taylor Fritz met 6-3, 7-5, 4-6, 6-4 geklop, om sy plek in die Amerikaanse-Ope halfeindronde te verseker. Die 38-jarige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
SOKKER: Premierliga-sterre versprei oor Afrika vir Wêreldbeker-diens
Betway Premierliga-spelers is hierdie week in aksie oor die hele vasteland, terwyl Wêreldbeker-kwalifiseerders vir volgende jaar se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 4, 2025
RUGBY: Nkabinde en Jansen van Vuren het hul kontrakte met die Vrystaat Cheetahs met nog twee jaar verleng
Die Toyota Cheetahs het bevestig dat Prince Nkabinde en Marco Jansen van Vuren hul kontrakte met die Vrystaatse span met nog twee jaar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
ATLETIEK: Atletiek Suid-Afrika het ‘n span van 49 lede vir die Wêreldkampioenskappe in Tokio van 13 tot 21 September bekend gemaak
Atletiek Suid-Afrika het ‘n span van 49 lede vir die Wêreldkampioenskappe in Tokio van 13 tot 21 September bekend gemaak, met 32 mans...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
KRIEKET: Die Proteas het Dinsdag ná 'n katastrofiese kolfineenstorting deur Engeland die eerste eendagwedstryd tussen die spanne gewen
Die Proteas het Dinsdag ná 'n katastrofiese kolfineenstorting deur Engeland die eerste eendagwedstryd tussen die spanne maklik met sewe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
bottom of page

