top of page


Sportnuus
ATLETIEK: SA atletiek sterre gerat vir ’n laaste topklas vertoning in Zurich voor die Wêreldkampioenskap in Tokio begin
Die eindrondes van die Diamantliga-reeks word Donderdag in Zürich beslis waar uitstaan vertonings van Jo-Ané van Dyk in spiesgooi en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
SOKKER: Liverpool se nuwe tienerster Rio Ngumoha lei die Reds tot ‘n dramatiese oorwinning oor Newcastle United in die Engelse Premier-liga
Liverpool se nuwe tienerster die 16-jarige Rio Ngumoha het danksy 'n verstommende wenner in die 100 ste minuut ’n briljante 3 - 2...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
TENNIS: Dag 3 van die Amerikaanse Ope sorg weer vir heelwat opwinding in New York
Dag 3 van die 145 ste uitgawe van die Amerikaanse Ope het weer vir heelwat opwinding in New York gesorg. Jannik Sinner het sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
RUGBY: Die ysterslot Will Skelton gaan die Wallabies se tuistoetste teen Argentinië in die Kampioenskaps-reeks misloop weens Franse klub verplgtinge
Die Australiese slot Will Skelton het teruggekeer na die Franse klub La Rochelle voor die Top 14-seisoen wat hom buite rekening laat vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
KRIEKET: Die voormalige Protea Dané van Niekerk is weer oorgehaal om vir Suid-Afrika te speel
20 van Suid-Afrika se beste vroue spelers het Maandag in KwaZulu-Natal begin saamtrek vir ‘n oefenkamp voor volgende maand se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
SPORT TOEKENNINGS: Suid-Afrika se Sportsterre word by die Sun City Superbowl vereer
Die Olimpiese swemster Tatjana Smith is Sondagaand tydens ‘n glansgeleentheid in die Sun City Superbowl as Suid-Afrika se Atleet en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
NETBAL: UJ klop Kovsies in ’n riller in die tweede ronde wedstryde van die Varsitybeker-reeks
Na die skok nederlaag van die Kovsies se netbalspan teen UJ in die Varsity beker Maandag in Stellenbosch het die res van die ronde twee...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
GEMENGDE GEVEGSKUNS: 'Stillknocks' sê hy sal terug veg ondanks sy nederlaag in UFC 319
Die voormalige UFC middelgewigkampioen Dricus du Plessis het op sosiale media gesê hy sal terugveg om weer die boonste plek in dié sport...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
SNELROEI: Olimpiese SA snelroeier Hamish Lovemore wen weer silwer by die Wêreld-snelroeibyeenkoms in Milaan
Suid-Afrika se Olimpiese snelroeier Hamish Lovemore is besig om vinnig naam vir homself in die sportsoort te maak nadat hy nog ’n silwer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
RUGBY: Kaptein Kolisi is gereed vir die Nieu-Seeland-ekskursie van die Kampioenskaps-reeks
Die Springbok-kaptein Siya Kolisi is fiks verklaar vir Suid-Afrika se Rugbykampioenskap-toer na Nieu-Seeland. Pieter-Steph du Toit,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 26, 2025
SOKKER: ’n Splinternuwe FIFA Vrouekampioenskapbeker-toernooi beloof groot geleenthede
Die Internasionale Sokker Federasie (FIFA) het goedkeuring gegee vir ‘n nuwe wêreldwye kompetisie naamlik die Vrouekampioenskapbekers-toe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
TENNIS: Die Amerikaanse Ope laat die vonke reeds in die eerste ronde spat
Die Amerikaanse Ope het Sondag met sy nuwe 15-dae-skedule afgeslaan met Emma Raducanu wat Japan se Ena Shibahara in skoon stelle huistoe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
RUGBY: Die Bok-vroue systap Brasilië in hul openingswedstryd van die Wêreldbeker-toernooi
Die Bok-vroue het hul 2025 Wêreldbeker-toernooi in Engeland skitterend begin toe hulle Brasilië met 66 – 6 verniel het. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
RUGBY: Die Bokke wen in Kaapstad maar harde werk lê voor vir Rassie & Kie
Nadat die Wallabies die Wêreldkampioen verlede naweek in Johannesburg geskok het was die Kaap weer Hollands nadat die Springbokke die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
NETBAL: Die Kovsies wen hul eerste ronde wedstryd van die Varsity Netbal-reeks
Die netbalspan van die Kovsies het hul eerste ronde wedstryd in die Varsity Beker-kompetisie Sondagaand teen Wits in Stellenbosch met 77...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
KRIEKET: Australië verpletter die Proteas in die derde eendagstryd in Mackay
Australië het in die derde eendagwedstryd die Proteas ’n krieketles geleer en met 276 lopies in Mackay gewen. Die tuisspan het eerste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 25, 2025
Die Cheetahs is weer boaan die Curriebeker-lys
Die Cheetahs het Saterdag met 'n opwindende oorwinning teen die Leeus in Bloemfontein na die bopunt van die Curriebeker-lys teruggekeer. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 24, 2025
KRIEKET: Die Proteas beklink die eendagreeks teen Australië in Mackay
Die Proteas het Vrydag die tweede eendagwedstryd teen Australië gewen toe hulle met 84 lopies die septer geswaai het in Mackay. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
RUGBY: Die Bokke is oorgehaal om sake teen die Wallabies in die Kaapstad 'reg te stel'
Die Bokke se hoofafrigter Rassie Erasmus het gesnipper aan sy begin XV-tal en tien nuwe spelers ingespan vir die Wallaby-stryd in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
RUGBY: Die Bok vroue is slaggereed vir hul aanslag op die Wêreldbeker-kroon in Engeland
Die Springbok vrouegroep het hul visier daarop gestel om hulself onder die bestes te bewys by die 2025 Rugbywêreldbeker-toernooi waar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
TENNIS: Die 24-mailge Grand Slam wenner Novak Djokovic is gereed om vir ’n laaste keer Flushing Meadows aan te durf
Die 24-malige Grand Slam wenner Novak Djokovic sal in sekerlik sy laaste major toernooi aantree wanneer die Amerikaane Ope Sondag in New...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
KRIEKET: Keshav Maharaj terug bo-aan die IKR-ranglys vir internasionale eendag-boulers
Die Suid-Afrikaanse draaibouler Keshav Maharaj het nou tot bo-aan die IKR-mans-eendagbouler-rangly ingeskuif na sy indrukwekkende ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
RUGBY: Wallabies-legende Will Genia tree af na twee dekades van professionele rugby
Die voormalige Australiese skrumskakel Will Genia het sy aftrede op die ouderdom van 37 aangekondig in ‘n loopbaan wat 110 toetswedstryde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 22, 2025
ATLETIEK: Olimpiese silwermedalje-wenner Jo-Ané du Plessis behaal ’n tweede plek in Lausanne
Suid-Afrika se Olimpiese silwermedalje-wenner Jo-Ané du Plessis het in die 13 de ronde van die Diamantliga nog ‘n uitstaan vertoning...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 21, 2025
bottom of page

