top of page


Sportnuus
GHOLF: Chinese nuweling beklink eerste LPGA-titel in opwindende afronding
Die Chinese gholfspeler, Miranda Wang, het haar eerste LPGA-oorwinning by die FM Kampioenskap in Boston behaal. Die 26-jarige, ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
SOKKER: Orlando Pirates se afrigter, Abdeslam Ouaddou, en vyf klubpersoneellede is in die hospitaal opgeneem, nadat hulle deur ‘n motor getref is
Orlando Pirates se afrigter, Abdeslam Ouaddou, en vyf klubpersoneellede is in die hospitaal opgeneem, nadat hulle deur ‘n motor getref is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 3, 2025
TENNIS: Kanada se Felix Auger-Aliassime het Andrey Rublev in reguit stelle geklop om sy eerste Grand Slam-kwarteindstryd sedert 2022 te bespreek
Kanada se Felix Auger-Aliassime het Andrey Rublev in reguit stelle geklop om sy eerste Grand Slam-kwarteindstryd sedert 2022 te bespreek,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
KRIEKET: Die Afghaanse draaibouler, Rashid Khan, het die voorste paaltjienemer in T20-internasionale wedstryde geword
Die Afghaanse draaibouler, Rashid Khan, het die voorste paaltjienemer in T20-internasionale wedstryde geword met 165 paaltjies. Dan het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
RUGBY: Die Kaapstad-sewestoernooi bly vir nog drie jaar op die amptelike kalender
Die Kaapstad-sewestoernooi bly vir nog drie jaar op die amptelike kalender en die 2025-uitgawe vind op 6 en 7 Desember plaas. Die nuwe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
RUGBY: Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, sê sy span is gemotiveerd om hul lang oorwinninglose reeks by Eden Park te beëindig
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, sê sy span is gemotiveerd om hul lang oorwinninglose reeks by Eden Park te beëindig, waar die All...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
KRIEKET: Suid-Afrika se witbalspanne begin ‘n moeilike tweede deel van hul toer met die eerste van drie eendagwedstryde
Suid-Afrika se witbalspanne begin ‘n moeilike tweede deel van hul toer met die eerste van drie eendagwedstryde Dinsdag teen Engeland by...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
GHOLF: Thriston Lawrence het sy tweede Omega Europese Meesters-kroon met ‘n uitstekende slot-66 behaal
Thriston Lawrence het sy tweede Omega Europese Meesters-kroon met ‘n uitstekende slot-66 behaal, met twee houe op 22 onder syfer. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 2, 2025
KRIEKET: Suid-Afrika A spog met oorwinning teen Nieu-Seeland A in die eerste eendagwedstryd in Benoni
Rubin Hermann het geskitter met ‘n onoorwonne 158 lopies van slegs 93 balle, en Suid-Afrika A na ‘n oorwinning met drie paaltjies gelei,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
ATLETIEK: Christian Coleman van die VSA wen die mans se 100m by die Diamantliga-sluitingsbyeenkoms in Zürich
Beamptes moes ‘n foto gebruik om die eindvolgorde in die mans se 100 meter by die Diamantliga-sluitingsbyeenkoms in Zürich te bepaal. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
RUGBY: Faf de Klerk is deur die Springbok-bestuur opgeroep vir die toetse teen die All Blacks
Faf de Klerk is deur die Springbok-bestuur opgeroep vir die toetse teen die All Blacks. Die 33-jarige skrumskakel sluit by ‘n groep van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
SOKKER: Liverpool is die enigste span met ‘n perfekte rekord ná drie wedstryde nadat hulle Arsenal wen
Liverpool is die enigste span met ‘n perfekte rekord ná drie wedstryde, en het ‘n 1-0 oorwinning oor Arsenal by Anfield verseker....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
MOTORSPORT: Oscar Piastri het sy McLaren tot oorwinning gejaag in Zandvoort
Oscar Piastri het sy McLaren tot oorwinning gejaag in Zandvoort, ná 72 rondtes vol reëndruppels, geelvlagsessies en meganiese drama. Hy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
RUGBY: Curriebeker se laaste ronde beloof groot drama
Die naweek se Carling Curriebeker aksie het gesien hoe Griekwas die Cheetahs met 40-10 pak, terwyl die Leeus die Bulle met 44-5 gewen het....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
Vroue Rugby Wêreldbeker kwarteindronde neem vorm aan
Kanada het die kwarteindronde van die Vroue Rugby Wêreldbeker bestorm met ‘n 42-0 oorwinning oor Wallis, terwyl Skotland ook hul plek...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 1, 2025
KRIEKET: Australië se snelboulaanval gaan behoorlik deur Engeland se toporde kolflys beproef word wanneer die Reeks om die As in November begin
Australië se veelsydige naatbouler Josh Hazlewood erken dat Australië se boulers ‘n groot toets in die gesig staar wanneer Engeland vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
FORMULE EEN: Max Verstappen hoop om weer hoog te vlieg by Zandvoort
Na die welverdiende Augustus-breek is die F1-seisoen weer terug in volle swang wanneer die Nederlandse GP weer die naweek gaan wegtrek in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
RUGBY: Halfeindronde-plekke is op die spel in die naweek se Curriebeker-reeks
Met net twee rondes oor gaan die Carling Curriebeker ‘n beslissende naweek van wedstryde tegemoet wat ‘n duidelike halfeindronde-prentjie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 29, 2025
TENNIS: Dag 4 by die Amerikaanse Ope verloop seepglad vir die verdedigende vroue-kampioen Aryna Sabalenka
Emma Raducanu het die Indonesiese kwalifiseerder Janice Tjen met 6 – 2 en 6 - 1 geklop om deur te dring na die derde ronde van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28, 2025
RUGBY: Die Cheetahs gaan tande wys vir die Griekwas in Vrydag se sesde ronde Curriebeker-wedstryd in die Toyota Stadion
Die Cheetahs gaan tande wys vir die Griekwas in hulle sesde ronde Curriebeker-wedstryd wat Vrydagmiddag in die Toyota Stadion beslis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28, 2025
TENNIS: Lloyd Harris se Amerikaanse Ope droom word deur die vierde gekeurde Taylor Fritz tot ’n einde gebring
Lloyd Harris se Amerikaanse Ope droom het tot ’n vroeë einde gekom toe die vierde gekeurde Taylor Fritz die Suid-Afrikaner in vier stelle...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28, 2025
GHOLF: Plek op die spel by die Augusta Meesters vir volgende jaar se SA Ope kampioen
Die wenner van volgende jaar se Suid-Afrikaanse Ope sal ’n uitnodiging ontvang om aan die 2026 Meesterstoernooi by Augusta deel te neem. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28, 2025
RUGBY: Die Springbok-vroue is terug op die oefenveld ter voorbereiding van wedstryd nommer twee in die Wêreldbeker-toernooi
Die Springbok-vroue is terug op die oefenveld voor hul Wêreldbeker-wedstryd in Groep D teen Italië met die wete dat ’n oorwinning oor die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 28, 2025
TENNIS: Medvedev staar ’n groot boete in die gesig na sy onsportiewe gedrag in sy eerste ronde wedstryd van die Amerikaanse Ope
Nadat die omstrede Russiese speler Daniil Medvedev uit die eerste ronde van die Amerikaanse Ope deur Benjamin Bonzi geskakel is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 27, 2025
bottom of page

