top of page


Sportnuus
KRIEKET: Indië roskam Bangladesh in tweede wedstryd
Indië het hulle Kampioene Beker-toernooi op ’n wennoot afgeskop toe die T20 Wêreldkampioen Bangladesh met ses paaltjies geroskam het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 21, 2025
FIETSRY: Deelnemers sien rooi nadat hulle verkeerde afdraai neem in wedren
Deelnemers aan die Volta ao Algarve in Portugal het uitgevaar teen die organiseerders nadat hulle ’n verkeerde afdraai 800m voor die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 20, 2025
RUGBY: Bokke se 2025 jaareindtoer skedule aangekondig
Die Springbokke se skedule vir die 2025 jaareindtoer is Woensdag aangekondig waar wedstryde teen Frankryk, Italië, Ierland en Wallis op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 20, 2025
RUGBY: Oud-Bok en Cheetah vleuel Rhule tree weens besering uit
Die oud-Springbok vleuel Raymond Rhule het sy uittrede van professionele rugby aangekondig weens ‘n langdurige besering. Die 32-jarige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 20, 2025
KRIEKET: Reën het laaste sê tussen Knights & Warriors in Bloemfontein
Die Knights is na twee wedstryde in die KSA Eendagbeker-reeks nog steeds segeloos nadat reën Woensdag weereens die laaste sê gehad het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 20, 2025
KRIEKET: Nieu-Seeland stof Pakistan uit in Karachi
Nieu-Seeland het hulle Kampioene Beker-veldtog op ’n wennoot in Karachi afgeskop nadat hulle Pakistan met 60 lopies kon klop. Die Swart...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 20, 2025
FORMULE EEN: Hamilton amptelik as Ferrari se nuwe renjaer bekendgestel
Formule Een se 2025 seisoen is by die O2-arena in Londen aan die rol gesit waar Lewis Hamilton vir die eerste keer amptelik aan die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 19, 2025
SOKKER: Celtic se drome deur Bayern Munich aan skerwe gespat
Celtic se UEFA Kampioeneliga droom het by die Allianz-arena tot ’n einde gekom nadat Bayern Munich ‘n dramatiese algehele oorwinning van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 19, 2025
SOKKER: Spaanse Federasie het mishandeling van skeidsregter na Jude Bellingham rooi kaart veroordeel
Die Spaanse Sokkerfederasie het die mishandeling van skeidsregter Jose Munuera Montero veroordeel nadat hy Real Madrid se Jude Bellingham...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 19, 2025
NFL: Voormalige Walliese vleuel gaan weer kompeteer vir plek in die NFL
Die voormalige Walliese vleuel Louis Rees-Zammit het sy droom om in die Amerikaanse Voetbal liga oftewel die NFL te speel lewendig gehou...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 19, 2025
KRIEKET: Proteas klop Shaheens in opwarmingstryd voor Kampioenetrofee-toernooi wegtrek
Die Suid-Afrikaanse mansspan het ‘n drie-paaltjie oorwinning behaal oor Pakistan “A” se Shaheens in hulle Kampioenetrofee...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 19, 2025
KRIEKET: Bavuma glo Proteas kan terugslaan om wendroogte by IKR Kampioenetrofee-toernooi breek
Die Protea-kaptein Temba Bavuma glo die span kan selfvertroue en geloof herstel soos hulle die IKR Kampioenetrofee instap. Bavuma sê die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 18, 2025
MOTO GP: SA tiener teken ‘n Moto3-ooreenkoms
‘n Suid-Afrikaanse tiener Ruche Moodley sal aan vanjaar se Moto3 Wêreldkampioenskap deelneem. Die 18-jarige sal die land se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 18, 2025
TENNIS: Djokovic vra vir hersiening van tennis se anti-opkikker-stelsel
Die Serwiese tennisspeler Novac Djokovic het ‘n beroep op veranderinge in tennis se anti-opkikker-stelsel gedoen. Dit kom nadat die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 18, 2025
RUGBY: 2025 Varsity Beker-reeks skop op wennoot vir Maties , UJ en Tukkies af
Die 2025 Varsity Beker-reeks het op ’n hoogtepunt afgeskop met die Maties , UJ en Tukkies wat goeie oorwinnings behaal het. Die Maties...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 18, 2025
KRIEKET: Kaapstad matrikulant teken rekord telling van 404* aan in skole-stryd
‘n Matrikulant van die Kaapse skool Parklands College het ‘n massiewe 404* aangeteken in hul wedstryd die afgelope Saterdag teen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 18, 2025
MOTORSPORT: Franse renjaer maak geskiedenis om vir gebruik van kru-taal beboet te word
Die Wêreldbeheerliggaam vir Motorsport - die FIA - het hulle eerste boete aan ‘n renjaer uitgereik vir die gebruik van kru-taal. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 18, 2025
SOKKER: Liverpool vergroot weer gaping op EPL punte leer
Liverpool kon hulle gaping bo-aan die Engelse Premierliga punteleer weer vergroot na sewe punte na hulle Wolverhampton op Anfield met 2-1...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 17, 2025
TENNIS: Anisimova wen haar eerste Meesters-1000 titel in Doha
Die Amerikaanse vrouetennisspeler Amanda Anisimova het Saterdag in Doha haar eerste WTA 1000-titel beklink. Die 23-jarige wat die 41 ste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 17, 2025
KRIEKET: Warriors staan uit in eerste ronde van KSA eendagbeker-reeks
Die Warriors wat deur die Oostelike-Provinsie verteenwoordig word het in die eerste ronde van Krieket Suid-Afrika se eendagbeker-reeks ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 17, 2025
KRIEKET: Knights val vas teen Dragons
Die Knights was weer terug in aksie in die KSA Eendagbeker-reeks teen die Noord-Wes Dragons op die JB Marks Ovaal in Potchefstroom - maar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 17, 2025
RUGBY: Rassie nooi 56 spelers na eerste belynings kamp vir 2025
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, het ‘n groep van 56 spelers aangekondig wat volgende maand in Kaapstad gaan aanmeld vir ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 17, 2025
RUGBY: Leeus & Haaie behaal oorwinnings in VRK-reeks
Die Leeus en Haaie het goeie oorwinnings in die VRK-reeks behaal toe hulle onderskeidelik met die Stormers en die Bulle afgereken het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 17, 2025
SOKKER: Bafana moontlik terug in Kaapstad vir Wêreldbeker-kwalifisering
Die Suid-Afrikaanse mans sokkerspan sal moontlik vanjaar weer in die Moederstad in aksie wees. Dit is deur die president van SAFA...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 14, 2025
bottom of page

