top of page


Sportnuus
SOKKER: Messi & Suarez beboet na hulle MLS beleid oortree
Die Argentynse sokkerlegende Lionel Messi is beboet weens wangedrag in die VSA se Sokkerliga. Diè 37-jarige wat vir Inter Miami speel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 26, 2025
RUGBY: Ixias gestraf nadat speler wat nie kwalifiseer ingespan word
Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se Varsitybeker-span is met vyf punte beboet ná hulle ‘n speler in hulle 23-man groep...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 26, 2025
SOKKER: Man United gaan moontlik 200 werknemers afdank
Manchester United gaan na verwagting ongeveer 200 poste by diè spogklub moet besnoei as deel van ’n transformasie-plan om sy finansièle...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 26, 2025
RUGBY: Springbok-stut Steven Kitshoff hang rugbystewels op
Die Springbok-stut, Steven Kitshoff, het sy uittrede uit rugby Dinsdag aangekondig nadat diè 33-jarige veteraan gedurende verlede seisoen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 26, 2025
HOKKIE: SA binnenshuise mans sesde beste ter wêreld
Die Suid-Afrikaanse binnenshuise manshokkiespan het op beweeg na hul beste posisie op die wêreldranglys ná hulle ‘n geskiedkundige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 26, 2025
KRIEKET: Proteas & Australië kragmeting reën uit sonder dat enkele aflewering afgestuur word
Die Kampioene-trofee kragmeting tussen die Proteas en Australië is afgelas sonder dat die twee kapteins die muntstuk kon opskiet in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 26, 2025
RUGBY: Shimlas, Ixias, Maties & Tukkies behaal oorwinnings in Varsitybeker-reeks
Die tweede ronde van die Varsitybeker-reeks het weereens kookwater spel opgedis toe die Shimlas, Ixias, Maties en Tukkies goeie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 25, 2025
KRIEKET: Nieu-Seeland skakel Pakistan uit Kampioene-trofee
Nieu-Seeland het verseker dat Pakistan nie sal vorder na die uitspeel rondes van die Kampioenetrofee nie nadat die Swart Pette vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 25, 2025
MOTO GP: Jorge Martin mis uit op eerste ren van 2025
Die Spaanse motorfietsrenjaer van Aprilia Racing Jorge Martin gaan die naweek se eerste MotoGP-wedren van die nuwe seisoen misloop nadat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 25, 2025
FIETSRY: Chris Froome breek sleutelbeen in laaste skof van UAE Tour-ren
Die Britse fietsryer Chris Froom se seisoen is in gedrang na hy Sondag sy sleutelbeen gebreek het gedurende die laaste skof van die UAE...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 25, 2025
FORMULE EEN: Carlos Sainz aangestel as nuwe direkteur van Grand Prix-renjaersvereniging
Die voormalige Ferarri-renjaer Carlos Sainz is pas aangewys as die nuwe direkteur van die Grand Prix-renjaersvereniging. Sainz wat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 25, 2025
SOKKER: Bafana legende Benni McCarthy gaan glo Kenia se nasionale span afrig
Die Bafana Bafana legende Benni McCarthy gaan luidens berigte ‘n nuwe hoofstuk begin in sy loopbaan as die hoofafrigter van Kenia se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 25, 2025
SOKKER: Bafana legende Benni McCarthy gaan glo Kenia se nasionale sokkerspan afrig
Die Bafana Bafana legende Benni McCarthy gaan luidens berigte ‘n nuwe hoofstuk begin in sy loopbaan as die nuwe hoofafrigter van Kenia se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 25, 2025
FIETSRY: Chris Froome breek sy sleutelbeen in laaste skof van UAE Tour-ren
Die Britse fietsryer Chris Froom se seisoen is in gedrang na hy Sondag sy sleutelbeen gebreek het gedurende die laaste skof van die UAE...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 25, 2025
RUGBY: Blitsbokke wys veggees maar val net-net vas by Vancouver sewes
Die Blitsbokke het in ’n verwoede terugvegpoging gewys dat hulle nooit tou opgooi nie maar dit was eindelaas nie genoeg om die die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 24, 2025
KRIEKET: Knights trap sterbelaaide WP in die KSA Eendagbeker-toernooi
Die Knights het hul eerste oorwinning in die KSA Eendagbeker-reeks behaal nadat hulle die verdedigende kampioen die Westelike Provinsie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 24, 2025
RUGBY: Bulls oorheers Lions in skrums en wen met 31-19
Die Bulls het hul Gauteng-bure oorrompel in die skrums tydens hul United Rugby Championship-wedstryd op Loftus Versfeld en ʼn klinkende oorwinning van 31-19 behaal.

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 23, 2025
RUGBY: Loftus-oppervlak kan 'n uitdaging vir die Bulls en Lions wees
Die "survival of the fittest"-beginsel mag op vanmiddag se rugbywedstryd tussen die Bulls en Lions in Pretoria meer relevant wees as ooit.

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 22, 2025
KRIEKET: Die Proteas herwin selfvertroue ná hul oorwinning oor Afghanistan
Die naweek beloof opwinding in die Kampioenetrofee, met kragmetings tussen Engeland en Australië, asook Pakistan en Indië.

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 22, 2025
RUGBY: Die Bok-vroue se fokus is op spelreëls in Wêreldbeker-voorbereiding
Die Bok-vroue het hul derde opleidingskamp van die jaar by die Stellenbosch Akademie vir Sport afgehandel.

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 22, 2025
HOKKIE: Oud-leerling van Oranje Meisieskool vir Proteas gekies
’n Oudleerling van Sekondêre Meisieskool Oranje is pas ingesluit in die Proteas se senior vroue hokkiespan. Anè Janse van Vuuren sal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 21, 2025
RUGBY: Ierland het nuwe kaptein vir kragmeting teen Wallis
Die Ierse losvoorspeler, Dan Sheehan, sal sy land vir ‘n eerste keer op die rugbyveld lei wanneer hulle die naweek Wallis ontmoet by die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 21, 2025
ATLETIEK: SA se 400m Wêreldkampioen Wayde van Niekerk se stiefpa sal sy nuwe afrigter wees
Die Suid-Afrikaanse atleet en wêreldrekord houer in die 400 m Wayde van Niekerk het sy keuse rondom die aanstelling van sy stiefpa Steven...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 21, 2025
RUGBY: Blitsbokke vertrou Vancouver om wenmomentum hupstoot te gee
Die Blitsbokke sal die naweek se Vancouver-sewestoernooi as ’n geleentheid sien om weer momentum in hulle groep te kry na teleurstellende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 21, 2025
bottom of page

