top of page


Sportnuus
FORMULE EEN: Seisoen sal afskop met 75ste verjaarsdag vieringe
Die 2025 Formule Een-seisoen sal met ‘n groot partytjie afskop weens die feit dat die reeks vanjaar sy 75 ste verjaarsdag vier. Spanne...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 14, 2025
KRIEKET: Vrouespeler van Bangladesh vir vyf jaar geskors weens korrupsie
‘n Vroue krieketspeler van Bangladeh is weens korrupsie vir vyf jaar van alle krieket geskors. Shohely Akhter, wat in 19 eendag- en 17...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 14, 2025
KRIEKET: Breetzke maak geskiedenis, maar moontlik in die sop
Die Protea kolwer, Matthew Breetzke, het nog geskiedenis gemaak in die span se ses-paaltjie nederlaag teen Pakistan - maar kan ook...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 13, 2025
FORMULE EEN: Duitse hof straf drie in afpersings-komplot teen die Schumacher-gesin
Die baasbrein van die afpersingskomplot om die Michael Schumacher-sportgesin te benadeel is deur ’n Duitse Hof in Wuppertal tot...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 13, 2025
KRIEKET: Proteas struikel teen Pakistan
Die Proteas kon nie plek bespreek in die eindstryd van die Drienasies-eendagreeks nie nadat Pakistan diè kragmeting in Karatsji met ses...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 13, 2025
RUGBY: Franse klub pos Fidjiaan nadat hy spanmaat byt
‘n Rugbyklub in Frankryk se tweedeliga, Biarritz Olympique, het ’n Fidjiaanse speler gepos na hy ‘n spanmaat gebyt het. Masivesi...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 13, 2025
FORMULE EEN: Sergio Perez moontlik deel van span-Cadillac
Die afgedankte Red Bull renjaer, Sergio Perez, gaan moontlik in 2026 vir die nuwe Cadillac-span sy buiging maak. Perez - ’n ses-malige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 12, 2025
RUGBY: Malherbe oorgehaal vir wedstryd nommer 150 as Stormer
Die Springbok en Stormers stut, Frans Malherbe, sal eerskomende naweek vir ‘n 150 ste keer vir diè Kaapse span uitdraf wanneer hulle die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 12, 2025
RUGBY: Bokke en Los Pumas gaan Rugby Kampioenskap vanjaar op Twickenham afsluit
Die Springbokke sal in vanjaar se laaste wedstryd van die Rugby Kampioenskap teen Argentinië te staan kom op ‘n neutrale veld. Die twee...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 12, 2025
RUGBY: Warren Gatland bedank as Wallis se hoofafrigter
Warren Gatland het as hoofafrigter van Wallis se rugbyspan bedank. Gatland wat gekontrakteer was tot na die 2027 Rugbywêreldbeker se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 12, 2025
TENNIS: Novak Djokovic is oorgehaal vir 100ste ATP titel in Doha
Novak Djokovic sal binnekort terugkeer na die tennisbaan en mik om ATP titel nommer 100 volgende week in Doha in te palm. Die Serwiër is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 12, 2025
SOKKER: Crystal Palace deur na vyfde ronde van FA Beker
Crystal Palace is deur na die vyfde ronde van die FA-beker na hulle Maandagaand op die Eco-Power-stadion vir Doncaster Rovers met 2-0...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 11, 2025
RUGBY: Jake White sê rugby kalender tans is nie volhoubaar nie
Die afrigter van die Bulle Jake White het die rugby kalender wat tans gevolg word verwerp en dit beskryf as nie volhoubaar nie. Diè...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 11, 2025
KRIEKET: Ierland klop vir Zimbabwe maklik in enigste toets in Bulawayo
Ierland se manskrieketspan het Maandag vir Zimbabwe verslaan in hulle een en enigste toetswedstryd in Bulawayo. Ierland het beurte van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 11, 2025
GHOLF: 17-jarige Suid-Afrikaner speel plek los in Britse Ope
Die 17-jarige Suid-Afrikaanse gholfspeler, Bryan Newman, het ‘n plek verdien by die 153 ste Britse Ope op die Royal Portrush-baan in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 11, 2025
ATLETIEK: Tumi Ramokgopa spog met vinnigste tyd in wêreld
Die Prestige College atleet, Tumi Ramokgopa, het die atletiekwêreld van haar laat kennis neem toe sy by die Curro Podium Grand...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 11, 2025
TENNIS: Carlos Alcaraz wen eerste binnenshuise titel
Die Spaanse tennisspeler, Carlos Alcaraz, het sy eerste binnenshuise titel verower nadat hy vir Alex de Minaur in die eindstryd van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 11, 2025
KRIEKET: Swart Pette stuit Proteas oortuigend
Nieu-Seeland het wedstryd nommer twee in die Drienasies-reeks gewen toe hulle die Proteas Maandag met ses paaltjies in Lahore kon uitstof....

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 10, 2025
SOKKER: Plymouth Argyle skop Liverpool uit FA-beker
Liverpool is deur Plymouth Argyle uit die FA-beker geskakel na afrigter Arne Slot ‘n onervare groep spelers in die veld gestuur het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 10, 2025
UFC: Dricus 'Stillknocks' du Plessis verdedig middelgewig-titel
Dricus du Plessis het weer bewys dat hy tans die beste middelgewig-kampioen in sy gewigsklas is nadat hy die omstrede Sean Strickland van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 10, 2025
HOKKIE: SA mansspan wen eerste bronsmedalje by Wêreldbeker-binnenshuise toernooi
Die Suid-Afrikaanse binnenshuise span het Sondag die eerste keer in ’n medalje by ’n Wêreldbeker-toernooi gewen nadat hulle België met 6...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 10, 2025
KRIEKET: MI Cape Town spog met eerste SA20-titel na hulle Sunrisers Eastern Cape in eindstryd oorrompel
MI Cape Town het Saterdagaand vir die heel eerste keer die SA20-titel gewen nadat diè Kaapse franchise die verdedigende kampioen die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 10, 2025
KRIEKET: Sunrisers Eastern Cape mik na derde SA20 titel
Die Sunrisers Eastern Cape, wat mik na ’n derde SA20-titel, het hul plek in die eindstryd bespreek nadat hulle die Paarl Royals...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 7, 2025
GHOLF: Amerikaanse Ope maak plek vir LIV spelers
Die Amerikaanse Ope is die eerste van die gholf- majors wat topgekeurde spelers in die LIV-gholfreeks vrystelling gee vir diè toernooi. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 7, 2025
bottom of page

