top of page


Sportnuus
SWEM: Bloemfontein swemmer samel fondse in vir Chad Le Clos Stigting
’n Graad 12 leerling verbonde aan die Hoërskool Sentraal In Bloemfontein – Isabel Vorster – is Donderdag in aksie waar sy fondse insamel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 6, 2025
MOTO GP: Jorge Martin ernstig beseer tydens voorseisoense toetse
Die MotoGP-wêreldkampioen, Jorge Martin, gaan waarskynlik nie sy kroon vanjaar kan verdedig nie. Die Spanjaard het Woensdag in Maleisië...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 6, 2025
SOKKER: Newcastle klop Arsenal om plek in Ligabeker eindstryd vas te maak
Newcastle United is deur na die eindstryd van die Engelse Ligabeker-toernooi na hulle Woensdagaand vir Arsenal verslaan het. Die twee...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 6, 2025
RUGBY: Duncan aangestel as Hoof Uitvoerende Beampte van Vrystaat Cheetahs
Vrystaat Rugby (Bpk) het in ’n mediaverklaring bevestig dat Rory Duncan as die nuwe Hoof Uitvoerende Beampte aangestel is van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 6, 2025
NETBAL: Proteas oorgehaal vir tweede been van Nasiesbeker-reeks
Die ervare Protea speler, Karla Pretorius, het haar spanmaats gewaarsku dat Malawi ’n groter uitdaging gaan wees as in 2024 wanneer die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 6, 2025
KRIEKET: Ses nuwelinge in Proteas groep vir Drienasies-reeks
Die afrigter van die Proteas se witbal-spanne, Rob Walter, het ses nuwelinge in sy 12-man groep ingesluit wat na Pakistan sal reis vir ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 6, 2025
TENNIS: Harris vier terugkeer na baan met maklike oorwinning
Die Suid-Afrikaanse tennisspeler, Lloyd Harris, het sy terugkeer na die baan met ’n oorwinning gevier nadat hy in Oktober 2024 ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 5, 2025
HOKKIE: SA val vas teen Oostenryk
Die Suid-Afrikaanse mansspan het teen Oostenryk vasgeval in 'n kragmeting by die Wêreldbeker-binnenshuise toernooi in Kroasië. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 5, 2025
FORMULE EEN: Verstappen skuif moontlik na Aston Martin
Die Formule Een span Aston Martin is na wat verneem word bereid om die tjekboek uit te haal om die handtekening van die viermalige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 5, 2025
KRIEKET: MI Cape Town bespreek plek in eindstryd van SA20-reeks
MI Cape Town het hul plek bespreek in die eindstryd van die SA20-reeks nadat hulle die Paarl Royals pakslae gegee het met 39 lopies op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 5, 2025
UFC: 'Stillknocks' wil gewigsklas in UFC 312 domineer
Die Suid-Afrikaanse UFC-middelgewig kampioen Dricus “Stillknocks” du Plessis “ sal Sondag in Sydney sy titel vir ‘n tweede keer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 5, 2025
RUGBY: Tony Brown gooi gewig tydelik in by Highlanders vir Super Rugby Pacific-seisoen
Die Springbok hulpafrigter Tony Brown is tans in Nieu-Seeland om die Highlanders te help voorberei vir die begin van die Super Rugby...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 5, 2025
RUGBY: Voormalige Shimla is betrek by Ierland se Sesnasies-groep
‘n Voormalige Shimla speler Shayne Bolton is betrek by Ierland se groep vir die Sesnasies-reeks. Die 24-jarige Bolton wat tans by...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 4, 2025
HOKKIE: SA mansspan wen openings wedstryd van binnenshuise Wêreldbeker-toernooi
Die Suid-Afrikaanse mansspan het hulle openings wedstryd van die binnenshuise Wêreldbekertoernooi teen Kroasië gewen. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 4, 2025
SOKKER: Chelsea behaal merkwaardige oorwinning oor West Ham United op Stamford Bridge
Chelsea het weer die vierde plek op die Engelse Premierliga punteleer afgeneem van Manchester City nadat hulle Maandag vir West Ham met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 4, 2025
TENNIS: Span Suid-Afrika klop Nigerië in Davis-beker kragmeting
Die Suid-Afrikaanse mans tennisspan het hulle plek vasgemaak in ‘n Davis-beker groep twee wedstryd nadat hulle die afgelope naweek vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 4, 2025
RUGBY: Stormers en Bulle ontmoet die naweek sonder staatmakers in VRK-reeks
Die Stormers en Bulle ontmoet die naweek op die DHL-stadion in Kaapstad met beide spanne wat sonder hul staatmaker losskakels sal moet...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 4, 2025
KRIEKET: Indië verpletter Engeland in laaste wedstryd van T20-reeks in Wankhede
Die Indiese manskrieketspan het Sondag in Wankhede ‘n 4-1 oorwinning behaal in die vyf wedstryd T20 reeks teen Engeland. Die Engelse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 4, 2025
TENNIS: Chileen weier om voort te speel nadat sy Belgiese teenstander hom per ongeluk teen oog stamp
België se Davisbeker-span het in vreemde omstandighede deurgedring na die tweede ronde van kwalifisering nadat Cristian Garin van Chili...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 3, 2025
KRIEKET: MI Cape Town is eerste op SA20 punte leer voor die uitspeelrondes
MI Cape Town het die SA20 groeprondes afgesluit deur die Pretoria Captials op Nuweland gister gemaklik met 95 lopies te klop. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 3, 2025
SOKKER: Arsenal trap Man City met 5-1 sege in Engelse Premier Liga
Arsenal het Maandagaan op hulle tuisveld die Emirates-stadion in Noord-Londen die beste vertoning van die seisoen gewys in ‘n 5-1...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 3, 2025
RUGBY: Sesnasies skop op wennoot af vir Ierland , Skotland en Frankryk
Ierland , Skotland en Frankrkyk het hul Sesnasies-veldtogte op ’n wennnoot afgeskop met goeie oorwinnings oor onderskeidelik Engeland ,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 3, 2025
KRIEKET: Die Proteas val vas teen Indië in o/19 T20 Wêreldbeker eindstryd
Suid-Afrika se o/19 vroue span het hul vasgeloop teen Indië in die T20 Wêreldbeker-eindstryd en met nege paaltjies die onderspit gedelf. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Feb 3, 2025
KRIEKET: Die Proteas se o/19 vroue span bespreek plek vir T20 Wêreldbeker eindstryd na sprankelsege oor Australië
Suid-Afrika se o/19 vroue span het hul plek bespreek in die T20 Wêreldbeker-eindstryd nadat hulle Australië Vrydagoggend op die Bayuemas...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 31, 2025
bottom of page

