top of page


Sportnuus
KRIEKET: Afghanistan vroue speel T20 vertoonwedstryd voor begin van Ashes-reeks
‘n Groep vroue krieketspelers van Afghanistan het Donderdag ‘n T20-vertoonwedstryd in Australië gespeel. Die wedstryd was in Melbourne...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 31, 2025
RUGBY: Wêreldbeker-sewestoernooi gaan moontlik rooi kaart kry
Die Wêreldbeker sewestoernooi gaan na alle waarskynlikheid van die rugbykalender geskraap word. Diè toernooi wat in 1993 die eerste keer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 31, 2025
RUGBY: Michael Cheika gaan Leicester Tiger aan einde van diè seisoen verlaat
Die voormalige afrigter van Australië en Argentinië Michael Cheika gaan na die afloop van diè seisoen die Leicester Tigers groet. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 31, 2025
F1: Lewis Hamilton maak eerste ongeluk in ‘n Ferrari
Die sewemalige Formule Een kampioen, Lewis Hamilton, het sy eerste ongeluk gehad in ‘n Ferarri. Die voormalige Mercedes renjaer is tans...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 30, 2025
SOKKER: Liverpool versuim om UCL groep rondtes onoorwonne af te sluit
Liverpool het versuim om die groeprondes van die UEFA Kampioenebeker onoorwonne af te sluit na hulle Woensdagaand, in die laaste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 30, 2025
RUGBY: Sydney sal 2027 RWB eindstryd aanbied
Rugby Australië en Wêreldrugby het aangekondig dat Sydney se Olimpiese-stadion in 2027 sal gasheer speel vir die Rugbywêreldbeker...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 30, 2025
GHOLF: Scottie Scheffler gereed vir Pebble Beach Pro-Am na fratsongeluk hom uit paar PGA-toernooie hou
Scottie Scheffler is oorgehaal en gereed vir die AT&T Pebble Beach Pro-Am na ‘n fratsongeluk hom uit die eerste paar PGA-toernooie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 30, 2025
KRIEKET: MI Cape Town vee verdedigende SA20 kampioen Sunrisers Eastern Cape uit die pad op Nuweland
MI Cape Town het die verdedigende SA20-kampioen die Sunrisers Eastern Cape uit die pad gevee in wedstryd nommer 25 van diè opwindende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 30, 2025
RUGBY: Antoine Dupont sal weer Frankryk in Sesnasies-reeks lei
Antoine Dupont is weer aangewys as kaptein van Frankryk se nasionale Rugbyspan vir die komende Sesnasies-reeks. Die 28-jarige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 30, 2025
RUGBY: Andy Farrell betrek drie groot name in Britse en Ierse Leeus afrigtingspan
Die afrigter van die Britse en Ierse Leeus Andy Farrell het drie groot name betrek in sy groep hulp-afrigters. David Nucifora is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 29, 2025
FIETSRY: 89-jarige beseer Duitse nasionale baanfietsryspan toe hy hul met sy voertuig tref
‘ n 89-jarige man het ses lede van die Duitse nasionale baanfietsryspan beseer toe hy hulle met ‘n voertuig getref het. Diè voorval het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 29, 2025
RUGBY: Stormers flank Deon Fourie kritiseer Leinster se sportmangees
Die Stormers-flank Deon Fourie het Leinster se sportmangees gekritiseer nadat die Kaapse francise die afgelope naweek in Dublin met 36-12...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 29, 2025
SOKKER: Bafana saam met Egipte in Groep B vir Afrikanasies-beker
Die Suid-Afrikaanse manssokkerspan is in ’n taai groep ingedeel vir vanjaar se Afrikanasies-beker. Die loting het Maandagaand in Rabat,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 28, 2025
SOKKER: Neymar se tyd by Al-Hilal in Saoedi Proliga kom tot ‘n einde
Die Brasiliaanse sokkerster, Neymar, se tyd by Al-Hilal in die Saoedi Proliga het tot ‘n einde gekom. Die klub het Neymar se kontrak...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 28, 2025
KRIEKET: Bumrah aangewys as beste Toetskrieketspeler vir 2024
Die Indiese snelbouler, Jasprit Bumrah, is aangewys as die Internasionale Toetskrieketspeler van die Jaar vir 2024. Die 31-jarige het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 28, 2025
KRIEKET: Paarl Royals sink Durban Super Giants in SA20 reeks
Die Durban Super Giants se SA20-reeks is iets van die verlede nadat die Paarl Royals hulle Maandag met 6 paaltjies op Bolandpark kon...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 28, 2025
RUGBY: Ierland en Wallis beleef terugslae voor afskop van Sesnasies-reeks
Ierland en Wallis het terugslae beleef voor die afskop van die 2025 Sesnasies-reeks. Ierland se ervare vasskopstut Tadhg Furlong sal nie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 28, 2025
SOKKER: Liverpool storm voort in EPL
Liverpool het hulle stormlopie na die Engelse Premierliga titel voortgesit na hulle oor die naweek vir Ipswich Town met 4-1 verslaan het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 27, 2025
KRIEKET: JSK gee vir SEC pakslae op die Wanderers
Die Joburg Super Kings het Sondagmiddag op die Wanderers die Sunrisers Eastern Cape se reeks van vier onoorwonne wedstryde in die SA20...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 27, 2025
KRIEKET: Annerie Dercksen wen IKR-prys
Die Protea-vrouekrieketspeler, Annerie Dercksen, is aangewys as die Internasionale Krieketraad se Opkomende Vrouespeler van die Jaar vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 27, 2025
RUGBY: Frans Steyn sal leisels oorneem as Cheetahs se hoofafrigter
Die twee-malige Wêreldbeker wenner Frans Steyn sal die Cheetahs se nuwe hoofafrigter wees vir die 2025 Curriebeker-seisoen. Steyn wat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 27, 2025
KRIEKET: Die Suid-Afrikaanse o/19 vroue bespreek hul plek vir Super 6 fase
Die Suid-Afrikaanse o/19 vroue span het nog ’n tree nader gegee oppad na ’n eerste T20 wêreldbeker-trofee nadat hulle Ierland in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 27, 2025
TENNIS: Jannik Sinner palm tweede Australiese Ope titel in
Die verdedigende Australiese Ope manskampioen en wêreld nommer een Jannik Sinner het sy tweede agtereenvolgende titel in Melbourne gewen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 27, 2025
RUGBY: Die Bulls oorheers die Lions alhoewel hulle sleutelspelers verloor het
Na weke van verlore wedstryde wat die Bulls moes wen, het hulle teen die Leeus gewen, al het hulle twee sleutelspelers weens ernstige beserings verloor.

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 26, 2025
bottom of page

