top of page


Sportnuus
KRIEKET: MI Cape Town wen gemaklik teen Sunrisers Eastern Cape in SA20-reeks in Gqeberha
Die Sunrisers Eastern Cape wat die verdigende SA20-kampioen is het ’n swak wegtrek gehad in die openingswedstryd van die SA20-reeks toe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 10, 2025
DAKAR: Toyota Gazoo-renspan beleef nog ‘n goeie dag
Die Toyota Gazoo-renspan het nog ‘n goeie dag beleef by die 2025 Dakara-veldtydren in Saoedi-Arabië. Die algehele voorloper, Henk...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 9, 2025
RUGBY: Engelse beleef terugslag in aanloop tot Ses Nasies
Engeland het ‘n terugslag beleef kort voor die afskop van vanjaar se Ses Nasies-rugbyreeks. Die vleuel Immanuel Feyi-Waboso gaan die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 9, 2025
SOKKER: Liverpool neem voorsprong in Ligabeker halfeindstryd teen Liverpool
Tottenham het die voordeel in die Engelse Ligabeker halfeindstryd teen Liverpool, na die Noord-Londense klub Woensdagaand met ‘n 1-0...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 9, 2025
KRIEKET: Ben Stokes gaan SA20-toernooi weens besering misloop
Die Engelse krieketspeler Ben Stokes gaan vanjaar se SA20-toernooi weens ‘n geskeurde dyspier misloop. Stokes het onlangs ‘n operasie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 9, 2025
RUGBY: Shaun Williams gaan Blitsbokke vir Japan verruil
Die Biltsbok en Olimpiese brons medaljewenner Shaun Williams gaan sewes rugby groet. Die 26-jarige se kontrak met die Blitsbokke kom aan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 9, 2025
RUGBY: Racing 92 groet haker na hy beskonke by oefening opdaag
Die haker Camille Chat wat Frankryk in 33 toetse verteenwoordig het se paadjies by Racing 92 het geskei. Die 29-jarige was in Desember...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 9, 2025
NETBAL: Pretorius gaan nie saam met die Proteas reis nie
Die Mees ervare speler in die Suid-Afrikaanse Netbal groep, Karla Pretorius, gaan nie met die span na die Karibiese eilande reis nie. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 8, 2025
YSHOKKIE: Australiese Yshokkiefederasie kanseleer toernooi weens Israel se deelname
Die Australiese Yshokkiefederasie het ‘n internasionale kwalifiserende toernooi afgelas weens die deelname van Israel se nasionale span. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 8, 2025
SOKKER: Hammers oorweeg glo om hul afrigter die trekpas te gee
Die Engelse Premierliga span West Ham United oorweeg glo om hul afrigter die trekpas te gee. Die voormalige afrigter van Real Madrid en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 8, 2025
NETBAL: Protea dames maak gereed vir moeilike reeks in Jamaika
Die afrigter van die Spar Protea netbalspan Jenny van Dyk sê die komende drie-wedstryd reeks teen Jamaika is die grootste uitdaging...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 8, 2025
RUGBY: Evan Roos moontlik eerskomende naweek terug vir Stormers in Kampioenebeker-reeks
Die Springbok-agsteman Evan Roos kan die naweek sy terugkeer vir die Stormers maak in hulle Kampioenebeker-stryd teen die Sale Sharks in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 8, 2025
SOKKER: Forrest klop Wolves en trek gelyk met die Gunners wat tweede is op die EPL punte leer
Nottingham Forrest het weer gelyk getrek met Arsenal, wat in die tweede plek staan op die Engelse Premierliga punteleer, ná hulle...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 7, 2025
GHOLF: Scheffler nog nie gereed om te speel na hy sy hand sny
Die wêreld se voorste mansgholfspeler, Scottie Scheffler, het onttrek van die American Express-toernooi. Scheffler het sy hand met ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 7, 2025
KRIEKET: Die Krieketraad van Engeland en Wallis vra vir verenigde aksieplan teen Afghanistan
Die Krieketraad van Engeland en Wallis het gevra vir ‘n verenigde aksieplan teen Afghanistan en toekomstige wedstryde teen die nasie voor...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 7, 2025
RUGBY: Cheetahs gereed vir ekskursie na Amsterdam met ses veranderinge vir Europese Uitdaagbeker-reeks
Die Cheetahs klim Woensdag op die vliegtuig met ses veranderinge wat aan hul toergroep gemaak is vir die Europese Uitdaagbeker-reeks in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 7, 2025
KRIEKET: Proteas systap Pakistan gemaklik in tweede toets in Kaapstad
Die Proteas het die terugvegpoging van Pakistan aan die einde van dag vier van die tweede toets gestuit toe die tuisspan met 10 paaltjies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 7, 2025
SOKKER: Liverpool bereid om Nunez te groet terwyl AC Milan glo tjekboek wil uithaal vir Rashford
Die Suid-Amerikaanse sokker-ster Darwin Nunez se tyd by Liverpool kan dalk binnekort tot ‘n einde toe kom. Luidens berigte is die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 7, 2025
KRIEKET: Aussies reis moontlik na Sri Lanka sonder kaptein Pat Cummins
Die Australiese manskrieketspan gaan moontlik na Sri Lanka reis sonder kaptein Pat Cummins. Die Baggy Greens sal later die maand reis na...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 6, 2025
SOKKER: Man United toon verbeterde vertoning op Anfield
Ondersteuners van Manchester United het Sondagaand rede gehad om vir ‘n slag weer opgewonde te wees oor hul toekoms met afrigter Ruben...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 6, 2025
KRIEKET: Pakistan veg terug teen Proteas in tweede toets op Nuweland
Pakistan het ’n puik terugvegpoging geloods teen die Proteas aan die einde van dag drie in die tweede toets wat op Nuweland in Kaapstad...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 6, 2025
RUGBY: Handrè Pollard lewer kookwaterspel vir Leicester Tigers in Engelse Premierliga
Die Bok-losskakel Handrè Pollard het in Saterdag se Engesle Premierliga-wedstryd weer ’n uithaler-vertoning vir sy klubspan die Leicester...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 6, 2025
TENNIS: Barbora Krejcikova uit die Australiese Ope weens ‘n rugbesering
Die 2024 Wimbledon vroue kampioen Barbora Krejcikovã sal nie later vandeesmaand aan die Australiese Ope deelneem nie aangesien diè Tsjeg...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 6, 2025
TENNIS: Djokovic mis 100ste ATP-titel
Novak Djokovic se poging om ‘n 100ste ATP-titel agter sy naam te skryf, het misluk weens ‘n nederlaag teen Reilly Opelka van die VSA. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 4, 2025
bottom of page

