top of page


Sportnuus
SOKKER: Fernandes mik vir Europa-liga-glorie in Mei
Manchester United-kaptein Bruno Fernandes sê die klub se ondersteuners moet nie hul verwagtinge verlaag nie, al sukkel die Red Devils hierdie seisoen, veral op hul tuisveld, Old Trafford.

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 25, 2025
RUGBY: Sesnasies-reeks gaan van 20 minuut rooikaart reël gebruik maak
Die Sesnasies-reeks sal vanjaar vir die eerste keer gebruik maak van die 20 minute rooi kaart reël. Diè reël was verlede jaar gedurende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 24, 2025
TENNIS: Aryna Sabalenka sal in 3de agtereenvolgende Aussie Ope eindstryd meeding
Aryna Sabalenka het haar plek vasgemaak in ‘n derde agtereenvolgende Australiese Ope eindstryd na sy Donderdag die 11 de gekeurde Paula...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 24, 2025
SOKKER: Real Madrid word eerste klub om €1 miljard in wins te maak
Real Madrid het geskiedenis gemaak deur die eerste sokkerklub te word wat oor die € 1 miljard se inkomste in ‘n enkele seisoen gemaak het....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 24, 2025
SOKKER: Man City val vas teen PSG
Manchester City is verdoem tot die 25ste plek op die UEFA Kampioeneliga-punteleer na hulle Woensdagaand in Parys teen PSG vasgeval het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 23, 2025
KRIEKET: Engeland se kaptein sê Afghanistan wedstryd moet gespeel word
Die kaptein van Engeland se manskrieketspan, Jos Buttler, sê hul Kampioenskaptrofee kragmeting teen Afghanistan moet gespeel word. Dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 23, 2025
KRIEKET: Engeland kry pak in eerste T20
Engeland se manskrieketspan het Woensdagaand pakslae gekry teen Indië in hulle eerste T20 in Kolkata. Die twee nasies is in ‘n reeks van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 23, 2025
TENNIS: Jannik Sinner vorder gemaklik na Aussie Ope halfeindronde
Die eerste gekeurde mans speler by die Australiese Ope Jannik Sinner het ligte werk gemaak van die agste gekeurde Australiër, Alex de...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 23, 2025
KRIEKET: SA o.19 bespreek plek in Super 6
Die Suid-Afrikaanse onder-19 vroue kriekespan het hulle plek vasgemaak in die Super 6-afdeling van die o/19 T20 Wêreldbeker-toernooi. Dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 23, 2025
RUGBY: Eddie Jones gaan Engeland se tegniese ontleder wees
Eddie Jones sal as kenner gebruik word deur die uitsaaier vir die komende Sesnasiesreeks en sal tegniese ontleding verskaf vir vier van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 23, 2025
KRIEKET: ‘n Derde SA20 wedstryd weens reën afgelas
‘n Derde wedstryd in vanjaar se SA20 toernooi is weens reën afgelas. Die Durban Super Giants en MI Cape Town het Dinsdag die stryd...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 22, 2025
SOKKER: Barcelona steel wen oor Benfica in Kampioeneliga
Barcelona het Dinsdagaand ‘n indrukwekkende oorwinning verdien oor Benfica in hulle UEFA Kampioeneliga kragmeting. Barca het basies heel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 22, 2025
TENNIS: Sabalenka en Djokovic vorder na Aussie Ope halfeindstryd
Die verdedigende Australiese Ope kampioen Aryna Sabalenka is deur na die halfeindstryd van die eerste Grand Slam van die jaar. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 22, 2025
RUGBY: Neethling Fouche verleng kontrak met Stormers tot 2028
Die Stormers se vaskopstut Neethling Fouche het Dinsdag sy kontrak met diè franchise verleng. Die 32-jarige Fouche sal vir die volgende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 22, 2025
KRIEKET: Die Pakistan Krieketraad sê stadions sal betyds gereed wees vir Kampioenebeker-toernooi
Pakistan se Krieketraad (PCB) het bevestig dat die stadions wat gebruik van word in die Internasionale Krieketraad se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 22, 2025
SOKKER: Chelsea verdien eerste wen in EPL sedert 15 Desember
Chelsea is weer onder die top vier op die Engelse Premierliga punteleer ná hulle gisteraand ‘n einde gebring het aan ‘n reeks van vyf...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 21, 2025
TENNIS: Paula Badosa haal vir die eerste keer ‘n Grand Slam halfeindstryd
Die Spanjaard, Paula Badosa, het vir die eerste keer in haar loopbaan gevorder na die halfeindstryd van ‘n Grand Slam toernooi. Bodaso...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 21, 2025
GHOLF: “ The Big Easy " wen 7de toernooi in Amerikaanse Kampioene-reeks
Ernie Els het die afgelope naweek weer op die gholfbaan geskitter toe hy die Mitsubishi Electric-kampioenskap met twee houe gewen het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 21, 2025
KRIEKET: SA o/19's gee Samoa pakslae in tweede T20 WB-wedstryd
Die Suid-Afrikaanse onder-19 vroue span het vroeg Maandag gesorg vir ‘n reuse oorwinning in hulle tweede wedstryd van die Internasionale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 21, 2025
TENNIS: Medvedev beboet na swak gedrag by Australiese Ope
Die Rus Daniil Medvedev het ‘n groot boete ontvang vir sy gedrag gedurende die Australiese Ope. Die 28-jarige het die afgelope Dinsdag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 21, 2025
RUGBY: Haaie kry pakslae in Kampioenebeker uitstappie in Bordeaux
Die Haaie was gister ordentlik pakslae gegee in Frankryk in hulle laaste groep ronde wedstryd van die Kampioenebeker-toernooi. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 20, 2025
RUGBY: Stormers verloor Hartzenberg en Roos voor Leinster kragmeting
Die Stormers gaan die naweek sonder Evan Roos en Suleiman Hartzenberg wees vir ‘n belangrike wegwedstryd in die Verenigde Rugby...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 20, 2025
KRIEKET: SA o/19 vroue open WB-veldtog met sege oor Nieu-Seeland
Die S.A. o/19 vroue het hul openingsveldtog in vanjaar se T20 wêreldbeker-toernooi op ’n wennoot afgeskop nadat hulle Nieu-Seeland in ’n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 20, 2025
RUGBY: Cheetahs uit Europese Uitdaagbeker-toernooi na pakslae teen Lyon
Die Toyota Cheetahs het vir die eerste keer in drie seisoene nie die laaste ronde van 16 in die Europese Uitdaagbeker toernooi gehaal nie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jan 20, 2025
bottom of page

