top of page

Sportnuus
RUGBY: Drie spelers van Bok groep vrygestel
Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus het drie spelers uit sy groep vrygestel om by hulle onderskeidelike Verenigde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 26, 2024
RUGBY: Sam Cane kan die naweek sy 100ste Toets speel
Die voormalige All Black kaptein, Sam Cane gaan moontlik die naweek in Wellington sy 100ste verskyning vir sy land maak. Sou hy die span...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2024
KRIEKET: Engelse kry hulself terug in die Eendag reeks teen Aussies
Engeland se mans krieketspan het hulself terug in die vyf wedstryd Eendag reeks teen Australië gekry met ‘n oorwinning in Durham. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2024
RUGBY: Rassie vertrou Libbok
Springbok afrigter Rassie Erasmus het volle vertroue in Manie Libbok en sy spel voor die naweek se beslissende Rugby Kampioenskap toets...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2024
RUGBY: Kremer gaan Los Pumas Toets teen Bokke misloop
Die Argentynse losvoorspeler Marcos Kremer gaan Los Pumas se laaste Rugby Kampioenskap kragmeting teen die Springbokke misloop. Kremer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2024
KRIEKET: Jayasuriya vat vyf op laaste oggend
Sri Lanka se mans krieketspan het vir Nieu-Seeland geklop op die laaste dag van hulle eerste Toets. Prabath Jayasuriya het Sri Lanka...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2024
TENNIS: Alcaraz help span-Europa tot Laverbeker-titel
Die Spaanse tennisspeler Carlos Alcaraz het die Laverbeker-titel vir die Europese span verdien met ‘n oorwinning oor Taylor Fritz in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2024
KRIEKET: Proteas klop Afghanistan in laaste Eendag kragmeting
Die Suid-Afrikaanse mans krieketspan het so bietjie trots terug verdien in Sondag se derde en laaste Eendag ontmoeting teen Afghanistan....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2024
FORMULE EEN: Verstappen kwaai oor vloek straf
Die huidige Formule Een kampioen en kampioenskaps voorloper, Max Verstappen, het bevestig dat sy straf omdat hy in ‘n media konferensie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2024
RUGBY: Bokke verloor nommer een status
Die Springbokke se tyd as die wêreld se nommer een rugbyspan het tot ‘n einde toe gekom na hul nederlaag teen Argentinië in Santiago del...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2024
RUGBY: Haaie as 2024 Curriebeker kampioen gekroon na rillerstryd teen Leeus
Die Haaie is as die nuwe Curriebeker kampioenspan gekroon nadat hulle die Leeus in ’n yskoue Johannesburg met 16 – 14 op kon troef. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2024
KRIEKET: Protea vroue beklink reeks teen Pakistan
Die Protea vroue krieketspan het Vrydag vir Pakistan in die derde en laaste T20 wedstryd geklop en sodoende ook die reeks met 2-1 beklink....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2024
FORMULE EEN: Lando Norris wen Singapoer Grand Prix
Lando Norris van McLaren het voor weggespring by die Singapoer Grand Prix en ook eerste onder die geruite vlag deurgejaag. Max...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2024
SOKKER: Eerste ronde van Kampioeneliga kom tot ‘n einde
Die eerste ronde van die UEFA Kampioeneliga het tot ‘n einde gekom, en daar was vier 2-1 uitslae gewees. Barcelona was aan die verkeerde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2024
RUGBY: VRK begin met nuwe reëls
Die 2024/25 Verenigde Rugby Kampioenskap toernooi skop Vrydagaand af en nuwe reëls sal van toepassing wees. Die kompetisie se hoof van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2024
KRIEKET: Head en Labuschagne help Aussies tot groot oorwinning
Australië se manskrieketspan het die voortou geneem in hulle vyf wedstryd eendagreeks teen Engeland. Ben Duckett se 95 en 62 van Will...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2024
RUGBY: Leeus vs Haaie vir Curriebeker titel
Die Haaie het twee veranderinge aan hulle span gemaak wat Saterdag in die Curriebeker-eindstryd teen die Leeus in Johannesburg te staan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2024
BOKS: Russiese swaargewig-kampioen in boeie
Die swaargewig bokskampioen Oleksandr Usyk is Dinsdag op ’n lughawe in Pole in hegtenis geneem nadat die Rus en ’n vriend eerskomende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2024
KRIEKET: Essex vir rassisme beboet
Die Engelse graafskap span Essex het ‘n groot boete ontvang na hulle skuld beken het op ‘n aanklag van rassisme. ‘n Onafhanklike...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2024
SOKKER: Man City en Inter Milan-stryd eindig doelloos
Die eerste ronde van die UEFA Kampioeneliga het hervat, waar Manchester City en Inter Milan se wedstryd geëindig het sonder dat ‘n doel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2024
SEWES RUGBY: Kaapstad sewes kaartjies is volgende week te koop
Rugbyondersteuners gaan van volgende week hulle plek kan vasmaak vir die Kaapstad-sewestoernooi by die DHL stadion. Dit is die tweede...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2024
RUGBY: Beauden Barrett terug in All Black beginspan
Die All Black afrigter, Scott Robertson, het besluit om Beauden Barrett weer in sy beginspan in te sluit vir die naweek se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2024
KRIEKET: Afghanistan trap Proteas, vroue val net-net vas teen Pakistan
Die Proteas het swak begin in hul eendagreeks teen Afghanistan en die openingswedstryd met ses paaltjies verloor. Suid-Afrika is vir ’n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2024
SOKKER: Bafana legende moontlik op pad terug na SA
Die Bafana Bafana legende, Benni McCarthy, gaan moontlik na Suid-Afrikaanse sokker terugkeer. Luidens berigte is McCarthy die gunsteling...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2024
bottom of page

