top of page

Alle Plasings
Swendelaars maak of hulle polisiebeamptes is
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens waarsku mense oor swendelaars wat hulle as polisiebeamptes voordoen. Hulle mislei niksvermoedende mense...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Alle landbouverwante misdade moet getel word
Vrystaat Landbou (VL) het ‘n dringende beroep op die polisieministrie gedoen om plaasaanvalle en -moorde apart by die bekendmaking van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
MOTORSPORT: Giniel de Villiers en sy mede-bestuurder Dennis Murphy het die eerste Outeniqua 400-veldtydren gewen
Giniel de Villiers en sy mede-bestuurder Dennis Murphy het die eerste Outeniqua 400-veldtydren gewen, wat hulle as die eerste wenners van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
FIETSRY: Die Suid-Afrikaanse bergfietsryer, Alan Hatherly, het Sondag sy derde titel op die Wêreldbyeenkoms ingeoes
Die Suid-Afrikaanse bergfietsryer, Alan Hatherly, het Sondag sy derde titel op die Wêreldbyeenkoms ingeoes. Hy het die 2025 UCI XCO...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
TENNIS: Die Wêreldspan het gisteraand in San Francisco hul derde Laverbeker-titel behaal
Die Wêreldspan het Maandagaand in San Francisco hul derde Laverbeker-titel behaal deur Europa met 15-9 te verslaan. Taylor Fritz het die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Suid-Afrika se chroombedryf staar ernstige verliese in die gesig
As gevolg van regeringsvertragings in die afdwing van uitvoerbeheer staar Suid-Afrika se chroombedryf meer as R7 miljard se verliese in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
‘n Hoë vakaturekoers lei tot buitensporige oortydbetaling in die Metro
Die Mangaung Metro Munisipaliteit het 'n hoë vakaturekoers van algemene werkersposte, wat daartoe gelei het dat die meeste dienste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
‘n Vrystaatse skool is amptelik selfoonvry
Die Goudveld-Hoërskool in Welkom het ‘n nuwe beleid ingestel – geen selfone tydens skoolure nie. Luidens ‘n plasing op sosiale media is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Die paroolstelsel moet hersien word
Die minister van korrektiewe dienste, Pieter Groenewald, sê daar is ‘n behoefte om die paroolstelsel te heroorweeg aangesien daar baie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Die Oorlogsmuseum spog met 'n nuweling-donkie
Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein spog met 'n kleinding – die eersteling van die donkie-paar Cleopatra en Sarel....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Masemola se teenstrydige stellings laat die Madlanga-kommissie kop krap
Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, se teenstrydige stellings het lede van die Madlanga-kommissie laat kop krap. EWN ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
AfriForum sê hy sal stry teen die verwydering van Afrikaner-standbeelde
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê hulle sal alles in die stryd werp teen die EFF se veldtog om Afrikaner-standbeelde en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Sassa dring aan dat hul maatskaplike sekerheidsdienste gratis is
Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (Sassa) sê hul dienste word gratis aangebied. Dit kom terwyl 'n nuwe biometriese...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
NETBAL: Die Kovsies se netbalspan het Maandagaand deurgedring na die finale van vanjaar se Netbal Varsity Beker
Kovsies se netbalspan het Maandagaand deurgedring na die finale van vanjaar se Netbal Varsity Beker kompetisie toe hulle die span van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
RUGBY: Booi tree uit as ‘n ware Springbok-vrouelegende
SA Rugby-president, Mark Alexander, het Nolusindiso Booi as ‘n baanbreker geprys nadat sy haar uittrede aangekondig het. Booi tree weg...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
SOKKER: Ousmane Dembele, is as Ballon d’Or-wenner gekroon
Paris Saint-Germain se voorspeler, Ousmane Dembele, is as Ballon d’Or-wenner gekroon nadat hy sy klub tot ‘n historiese...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Ramaphosa sê Suid-Afrika is verbind tot 'n oplossing waar Israel en Palestina vreedsaam kan bestaan
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika is tot 'n twee-staat-oplossing verbind waar Palestina en Israel vreedsaam langs mekaar kan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
'n Verdagte is aangekeer wat 'n beseerde man in 'n drom vervoer
Die polisie in die Vrystaat het ‘n verdagte in hegtenis geneem nadat hy betrap is terwyl hy ‘n beseerde man in ‘n vullisdrom na ‘n huis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Nog ‘n liggaam is in Heidedal gevind
Kort nadat ‘n deel van ‘n vrou se liggaam in ‘n vervalle gebou in Heidedal, Bloemfontein, gevind is, het ‘n munisipale werker Maandag die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
‘n Bakkiebestuurder word vir die dood van Bloemfontein-kinders vervolg
Die 19-jarige bestuurder van ‘n bakkie wat vroeër vanjaar in ‘n ongeluk buite Bloemfontein betrokke was, gaan in verband met die dood van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
Verdagtes gooi glo warm kookolie oor ‘n hond
Verdagtes het glo ‘n hond op hul eiendom gevind, en in plaas daarvan om hom weg te jaag of die eienaar te kontak, het hulle warm kookolie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
Talle kontrakteurs is op die swartlys geplaas
Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, verwelkom die 40 kontrakteurs wie se name op die swartlys geplaas is....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
BKS: Vrystaatse verspreiding duur voort
Die bek-en-klouseer-uitbreking in die Vrystaat het nog nie sy draaipunt bereik nie. Volgens Landbouweekblad is vier nuwe bevestigde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
KRIEKET: Die Proteas bring hulle Mace-toer deur Bloemfontein
Die Proteas is onlangs as die Internasionale Krieketraad se Wêreldtoetskampioene gekroon. Die Proteas sal die Mace op toer neem, om 6...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 22, 2025
bottom of page

