top of page

Alle Plasings
Die herstel van petrolpryse bly hardnekkig ten spyte van ‘n sterker rand
Herstel van petrolpryse bly hardnekkig ten spyte van ‘n sterker rand en stabiele globale oliepryse. Die jongste data van die Sentrale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2025
Die Kruger-wildtuin is waarlik 'Instagram-baar'
Die Kruger Nasionale Wildtuin is amptelik gekroon as die "mees Instagram-bare safari-park in die wêreld". Dit is volgens nuwe navorsing...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Cachalia sê daar is geen bewyse dat boere sistematies deur misdaad geteiken word nie
Daar is geen bewyse dat boere – of enige ander groep in Suid-Afrika – sistematies deur misdaad geteiken word nie. Dit volgens die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Thabo Bester se saak tot Desember uitgestel
Die Vrystaat-hooggeregshof in Bloemfontein het die gevangenisontsnappingsaak van die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
RUGBY: Die Griekwas en Leeus word gedwing tot veranderinge vir die Curriebeker-finaal die naweek
Die Griekwas-afrigter, Pieter Bergh, het een verandering aangebring vir Saterdag se Curriebeker-finaal teen die Leeus, met Derik...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
KRIEKET: Protea-opener, Tazmin Brits, sê die span is verenig in hul kolfbenadering vir die tweede eendag internasionale wedstryd
Protea-opener, Tazmin Brits, sê die span is verenig in hul kolfbenadering vir die tweede eendag internasionale wedstryd teen Pakistan in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
SOKKER: FIFA het dissiplinêre stappe teen SAFA en middelveldspeler, Teboho Mokoena, ingestel
FIFA het dissiplinêre stappe teen SAFA en middelveldspeler, Teboho Mokoena, ingestel nadat hy gespeel het terwyl hy geskors was. Mokoena...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Nog 'n verdagte is vas oor die N8-transitorooftog naby Botshabelo
'n Tweede verdagte is in hegtenis geneem in verband met die gewelddadige transitorooftog wat op die N8 naby Bloemfontein vroeër...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Louis Siemens se moordenaar kry lewenslange tronkstraf
Die direkteur van CityMed Private Hospitaal, Louis Siemens, se moordenaar is tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Stanley Bakili is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
AfriForum is ontevrede dat die regering in die geheim wysigings aan die Wet op Vuurwapenbeheer wil deurvoer
Die burgerregteorganisasie AfriForum beskuldig die regering daarvan dat hy in die geheim by Nedlac probeer om wysigings aan die Wet op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
‘n Vrystaatse ram blêr koning
’n Vrystaatse ram is tydens Nampo Kaap as die Merino Classic se Nasionale Ram van die Jaar gekroon. Landbouweekblad berig die ram,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Weermaglede is met onwettige sigarette betrap
Die vyf lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANDF) wat in die Musina-landdroshof verskyn het in verband met onwettige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Vrystaatse Eskom-werknemers word geteister
Eskom is bekommerd oor die toenemende voorvalle waar hul werknemers gedreig of geteister word terwyl hulle hul pligte uitvoer, asook die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Daar is goeie nuus vir Bloemfonteinse skrywers
Die Bloemfontein-skrywersvereniging gaan hul werksaamhede voortsit. Bloemnuus berig die vereniging is ʼn trotse organisasie wat al...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Aftreeoord-mishandeling: Versorgers is weer in die hof
Die saak teen ses beskuldigdes wat ‘n 81-jarige vrou by ‘n versorgings- en aftreeoord in Welkom na bewering mishandel het, is weer in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
NETBAL: Die Baba Proteas maak gereed vir die Netbal Wêreld jeugbeker-uitdaging
Die Spar Baba Proteas se hoofafrigter, Precious Mthembu, sê haar span vestig hulself goed in Gibraltar, terwyl die finale voorbereidings...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
RUGBY: Vrouerugby neem ‘n reusesprong met nuwe nasionale toernooie
SA Rugby het die bekendstelling van die Betway Vroueklubkampioenskap bevestig, tesame met ‘n onder-20 Vrouetoernooi wat volgende maand in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
SOKKER: Simeone het sokker aangespoor om bestuurders meer beskerming teen ondersteunersmishandeling te bied
Diego Simeone het sokker aangespoor om bestuurders meer beskerming teen ondersteunersmishandeling te bied. Dít nadat hy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Sassa voltooi duisende biometriese inskrywings
Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (Sassa) sê meer as 42 000 begunstigdes van maatskaplike toelaes het hul biometriese...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Die Reserwebank hou rentekoerse onveranderd
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het besluit om rentekoerse onveranderd te hou. Dit hou die repokoers op 7% en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Die 134 jaar oue keerwal in Douglas word as 'n Wêrelderfenis-besproeiingstruktuur erken
Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het die Wêrelderfenis-besproeiingstruktuurtoekenning aan die Oranje-Vaal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
Die Solidariteitsbeweging besoek Amerika
Die Solidariteitsbeweging is tans op ‘n uitgebreide besoek aan Amerika vir gemeenskapsdiplomasie. Volgens die beweging se voorsitter,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
RUGBY: Die Leeus se sterre blink tydens hulle prysuitdeling
Die Leeus het Dinsdagaand hul jaarlikse prysuitdeling in Johannesburg gehou, waar Morné van den Berg as agterspeler én speler van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
RUGBY: Losskakel, James O’Connor, is in Australië se groep vir die Rugbykampioenskap wedstryde teen Nieu-Seeland ingesluit
Losskakel, James O’Connor, is in Australië se groep vir die Rugbykampioenskap wedstryde teen Nieu-Seeland ingesluit, ten spyte daarvan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
bottom of page

