top of page

Nuus
Die Ndlovu-jeugkoor is in Bloemfontein met “Bohemian Rhapsody” in Zoeloe
Die Ndlovu-jeugkoor, wat bekend is vir hul kreatiewe vertolkings en kragtige verhoogoptredes, het onlangs groot lof ontvang met hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2025
Bosa verwelkom die verbintenis om die Nasionale Register van Seksuele Oortreders openbaar te maak
Bosa verwelkom die regering se verbintenis om die Nasionale Register van Seksuele Oortreders openbaar te maak. Die minister van Justisie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2025
Malatsi het eise dat die SAUK se sein in Desember afgeskakel kan word verwerp
Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologieë het bewerings van die hand gewys dat die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK)...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2025
Die herstel van petrolpryse bly hardnekkig ten spyte van ‘n sterker rand
Herstel van petrolpryse bly hardnekkig ten spyte van ‘n sterker rand en stabiele globale oliepryse. Die jongste data van die Sentrale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 20, 2025
Die Kruger-wildtuin is waarlik 'Instagram-baar'
Die Kruger Nasionale Wildtuin is amptelik gekroon as die "mees Instagram-bare safari-park in die wêreld". Dit is volgens nuwe navorsing...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Cachalia sê daar is geen bewyse dat boere sistematies deur misdaad geteiken word nie
Daar is geen bewyse dat boere – of enige ander groep in Suid-Afrika – sistematies deur misdaad geteiken word nie. Dit volgens die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Thabo Bester se saak tot Desember uitgestel
Die Vrystaat-hooggeregshof in Bloemfontein het die gevangenisontsnappingsaak van die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Nog 'n verdagte is vas oor die N8-transitorooftog naby Botshabelo
'n Tweede verdagte is in hegtenis geneem in verband met die gewelddadige transitorooftog wat op die N8 naby Bloemfontein vroeër...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Louis Siemens se moordenaar kry lewenslange tronkstraf
Die direkteur van CityMed Private Hospitaal, Louis Siemens, se moordenaar is tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Stanley Bakili is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
AfriForum is ontevrede dat die regering in die geheim wysigings aan die Wet op Vuurwapenbeheer wil deurvoer
Die burgerregteorganisasie AfriForum beskuldig die regering daarvan dat hy in die geheim by Nedlac probeer om wysigings aan die Wet op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
‘n Vrystaatse ram blêr koning
’n Vrystaatse ram is tydens Nampo Kaap as die Merino Classic se Nasionale Ram van die Jaar gekroon. Landbouweekblad berig die ram,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Weermaglede is met onwettige sigarette betrap
Die vyf lede van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANDF) wat in die Musina-landdroshof verskyn het in verband met onwettige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Vrystaatse Eskom-werknemers word geteister
Eskom is bekommerd oor die toenemende voorvalle waar hul werknemers gedreig of geteister word terwyl hulle hul pligte uitvoer, asook die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Daar is goeie nuus vir Bloemfonteinse skrywers
Die Bloemfontein-skrywersvereniging gaan hul werksaamhede voortsit. Bloemnuus berig die vereniging is ʼn trotse organisasie wat al...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Aftreeoord-mishandeling: Versorgers is weer in die hof
Die saak teen ses beskuldigdes wat ‘n 81-jarige vrou by ‘n versorgings- en aftreeoord in Welkom na bewering mishandel het, is weer in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Sassa voltooi duisende biometriese inskrywings
Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (Sassa) sê meer as 42 000 begunstigdes van maatskaplike toelaes het hul biometriese...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Die Reserwebank hou rentekoerse onveranderd
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het besluit om rentekoerse onveranderd te hou. Dit hou die repokoers op 7% en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 19, 2025
Die 134 jaar oue keerwal in Douglas word as 'n Wêrelderfenis-besproeiingstruktuur erken
Die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, het die Wêrelderfenis-besproeiingstruktuurtoekenning aan die Oranje-Vaal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
Die Solidariteitsbeweging besoek Amerika
Die Solidariteitsbeweging is tans op ‘n uitgebreide besoek aan Amerika vir gemeenskapsdiplomasie. Volgens die beweging se voorsitter,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
'Jimmy Kimmel Live!' is van die lug af oor uitlatings ná Kirk se moord
Die Amerikaanse laatnag-geselsprogram Jimmy Kimmel Live! is van die lug af. Dit weens kommentaar wat die aanbieder, Jimmy Kimmel, gemaak...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
Piet Bester se moordbeskuldigde verskyn voor die hof
Die voormalige Vrystaat- en Griekwas-rugbyspeler en afgetrede landdros, Piet Bester, se moordbeskuldigde, Leticia Adams, het vir die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
Cosatu wil hê die Suid-Afrikaanse Reserwebank moet die repokoers verlaag
Die vakbondfederasie Cosatu het die Suid-Afrikaanse Reserwebank aangemoedig om die repokoers weer te verlaag. Die bank sal Donderdag sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
Coca-Cola: Honderde poste is in gedrang
Coca-Cola Beverages South Africa (CCBSA) is nie net van voorneme om hul aanleg in Bloemfontein te sluit nie maar ook in Oos-London. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
Dit is amper weer tyd vir Carols with the Stars
Carols with the Stars, met Refentse as gaskunstenaar, word vanjaar op 14 November op die Laerskool Willem Postma, in Bloemfontein, se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
bottom of page

