top of page

Nuus
Die Padongelukfonds het die uitbetaling van eise hervat
Die Padongelukfonds sê dat hulle die uitbetaling van eise hervat het. ‘n Tussentydse raad is verlede maand gestig ná bewerings van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
Mpumalanga sê ja vir 'n nuwe naam vir die wildtuin
Die Mpumalanga provinsiale wetgewer het 'n mosie aanvaar om die Kruger Nasionale Park se naam na die Skukuza Nasionale Park te verander....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
Die VF Plus eis aksie oor die 'Kill the Boer'-lied op die Puk-kampus
Die VF Plus eis dat die Noordwes Universiteit (NWU) standpunt moet inneem nadat lede van die EFF die omstrede “Kill the Boer”-lied...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
Mashatile sê erfenisinstellings moet in inklusiewe ruimtes omskep word
Die waarnemende president, Paul Mashatile, het beklemtoon dat erfenisinstellings omskep moet word in inklusiewe ruimtes wat Suid-Afrika...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
'n Vermoorde oud-parabat is roerend op 'n militêre roudiens gegroet
Die eertydse regimentele sammajoor (RSM) van 3 Valskermbataljon in Tempe, wat in sy huis in Pellissier, Bloemfontein, vermoor is, is op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
Oom Paul begin sy eie groot trek na Orania
’ n Ewebeeld van die Paul Kruger-standbeeld wat op Kerkplein in Pretoria staan, het op Erfenisdag vertrek en sal op 10 Oktober, Kruger se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
Mediese verenigings sê parasetamol veroorsaak nie outisme nie
Drie Suid-Afrikaanse mediese verenigings het bewerings wat parasetamolgebruik tydens swangerskap met outismespektrumversteuring verbind,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
Fannie Masemola verdedig die KwaZulu-Natal Politieke Moorde-taakspan voor die Madlanga-kommissie
Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die KwaZulu-Natal Politieke Moorde-taakspan verdedig terwyl hy voor die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
Kenny Kunene is kwytgeskeld van wangedrag ná die sluipmoord op DJ Sumbody
Die adjunkpresident van die Patriotic Alliance (PA), Kenny Kunene, is kwytgeskeld van enige wangedrag nadat hy vroeër vanjaar by die huis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 25, 2025
Die half-ontbinde liggaam van 'n vrou is in Bloemfontein gevind
Die liggaam van 'n volwasse vrou, wat reeds in 'n gevorderde stadium van ontbinding is, is in Kagisanong in Rocklands, Bloemfontein,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 24, 2025
'n Juwelierswinkel in Welkom is beroof
Die polisie in die Vrystaat ondersoek ‘n saak van sakeroof nadat ‘n juwelierswinkel in Welkom beroof is. Ses onbekende mans het Dinsdag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 24, 2025
Die Supertifoon Ragasa saai verwoesting in die suide van Asië
Ten minste 14 mense is dood en 124 vermis nadat 'n dam in Taiwan oorspoel het te midde van die Supertifoon Ragasa se uitbarsting. Ragasa...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 24, 2025
Swendelaars maak of hulle polisiebeamptes is
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens waarsku mense oor swendelaars wat hulle as polisiebeamptes voordoen. Hulle mislei niksvermoedende mense...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Alle landbouverwante misdade moet getel word
Vrystaat Landbou (VL) het ‘n dringende beroep op die polisieministrie gedoen om plaasaanvalle en -moorde apart by die bekendmaking van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Suid-Afrika se chroombedryf staar ernstige verliese in die gesig
As gevolg van regeringsvertragings in die afdwing van uitvoerbeheer staar Suid-Afrika se chroombedryf meer as R7 miljard se verliese in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
‘n Hoë vakaturekoers lei tot buitensporige oortydbetaling in die Metro
Die Mangaung Metro Munisipaliteit het 'n hoë vakaturekoers van algemene werkersposte, wat daartoe gelei het dat die meeste dienste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
‘n Vrystaatse skool is amptelik selfoonvry
Die Goudveld-Hoërskool in Welkom het ‘n nuwe beleid ingestel – geen selfone tydens skoolure nie. Luidens ‘n plasing op sosiale media is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Die paroolstelsel moet hersien word
Die minister van korrektiewe dienste, Pieter Groenewald, sê daar is ‘n behoefte om die paroolstelsel te heroorweeg aangesien daar baie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Die Oorlogsmuseum spog met 'n nuweling-donkie
Die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke in Bloemfontein spog met 'n kleinding – die eersteling van die donkie-paar Cleopatra en Sarel....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Masemola se teenstrydige stellings laat die Madlanga-kommissie kop krap
Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, se teenstrydige stellings het lede van die Madlanga-kommissie laat kop krap. EWN ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
AfriForum sê hy sal stry teen die verwydering van Afrikaner-standbeelde
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê hulle sal alles in die stryd werp teen die EFF se veldtog om Afrikaner-standbeelde en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Sassa dring aan dat hul maatskaplike sekerheidsdienste gratis is
Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap (Sassa) sê hul dienste word gratis aangebied. Dit kom terwyl 'n nuwe biometriese...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
Ramaphosa sê Suid-Afrika is verbind tot 'n oplossing waar Israel en Palestina vreedsaam kan bestaan
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika is tot 'n twee-staat-oplossing verbind waar Palestina en Israel vreedsaam langs mekaar kan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
'n Verdagte is aangekeer wat 'n beseerde man in 'n drom vervoer
Die polisie in die Vrystaat het ‘n verdagte in hegtenis geneem nadat hy betrap is terwyl hy ‘n beseerde man in ‘n vullisdrom na ‘n huis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 23, 2025
bottom of page

