top of page

Nuus
Inbrake by Vrystaatse toetsstasies neem weer toe
Daar is ‘n toenmende aantal inbrake by toetsstasies in die Vrystaat, en daar word gewaarsku dat hierdie misdade nie net tot die sluit van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
‘n Toegewyde Bloem-speurder verseker geregtigheid vir jong slagoffers
Danksy die toewyding van Sersant Katlego Pheko van die Mangaung Gesinsgeweld-, Kinderbeskermings- en Seksuele Misdrywe-eenheid word...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
Duisende rande se koperkabel is by ‘n Bloemfonteinse skrootmetaalhandelaar gevind
Ongeveer R58 000 se koperkabel is tydens ‘n nakomingsinspeksie by ‘n skrootmetaalhandelaar in Oranjesig, Bloemfontein, gevind. Volgens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
Moodley se moontlike parool veroorsaak opskudding
Die moontlikheid van parool vir Donovan Moodley, wat skuldig bevind is aan die moord op Leigh Matthews, het die afgelope week opskudding...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
DESTEA heropen hul Bloemfontein-kantoor
Herstel en opknapping aan die Vrystaatse Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme (DESTEA) se hoofkantoor in Bloemfontein is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
Minister Ramokgopa gaan die elektrisiteitsprysbeleid hersien
Die minister van elektrisiteit en energie, Kgosientsho Ramokgopa, is aktief besig om belanghebbendes te betrek om Suid-Afrika se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 18, 2025
Outa vra Sanral in die hof om die invordering van uitstaande e-tolskuld te laat vaar
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) vra dat afstand gedoen word van die invordering van uitstaande e-tolskuld. Dit kom nadat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Ramaphosa se Phala-Phala-rusbank waaruit geld gesteel is, is al drie jaar soek
Die rusbank waaruit byna $600 000 op die Phala Phala-wildplaas van pres. Cyril Ramaphosa verdwyn het, is glo al byna drie jaar soek....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Mkhwanazi glo die Madlanga-kommissie sal die ineenstorting van die regstelsel voorkom
Die KwaZulu-Natalse Polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sê dat Suid-Afrika se strafregstelsel in gevaar is en op die rand van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Suid-Afrika is nie toegerus om kuberaanvalle af te weer nie
Meer as 100 000 kuberaanvalle op bankrekeninge is verlede jaar volgens syfers van die Suid-Afrikaanse Bankrisiko-inligtingsentrum...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Israel het sy mees intense grondaanval nog op Gasa geloods
Israel het sy mees intense grondaanval nog op Gasa geloods. Palestyne sê Dinsdag was die ergste bombardement op Gasa wat hulle in meer as...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Vrae duik op oor 'n Vrystaatse hoof van water en sanitasie se doktorsgraad
Die burgerregte-organisasie, AfriForum, het gevra vir deursigtigheid rakende die koste van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
‘n Bejaarde Bloemfonteinse sakeman is uit op borgtog
Die 81-jarige Bloemfonteiner wat vroeër in die middestad in hegtenis geneem is, is op borgtog van R5 000 vrygelaat. Netwerk24 berig die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Yolanda de Kock sal voortaan Oliewenhuis se permanente versamelings versorg
Die Oliewenhuis Kunsmuseum, in Bloemfontein, het ‘n nuwe versamelingsbestuurder, Yolanda de Kock, aangestel. Volgens ‘n plasing op...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
BKS: Beter polisiëring in die Vrystaat is nodig
Daar is tans 26 bevestigde gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat, en Maroela Media berig volgens die DA moet die provinsiale...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Coca-Cola oorweeg om hul aanleg in Bloem te sluit
Coca-Cola Beverages South Africa (CCBSA) oorweeg dit om hul vervaardigingsaanleg in Bloemfontein te sluit. So het CCBSA se woordvoerder,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Die VS Nasorgsentrum spog met ‘n nuwe stoep
Die vorige stoep en trappe by die Vrystaat Nasorgsentrum, in Bloemfontein, was ’n potensiële valgevaar vir hulle inwoners, maar danksy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
‘n Man agtervolg en vermoor sy meisie
‘n 41-jarige man het erken dat hy sy meisie vermoor het, na hy haar en haar vriendin van hul huis in Jacobsdal na die dorp agtervolg het....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Tydelike klaskamers gaan nie meer nie in Langenhovenpark opgerig word nie
Die Vrystaatse Departement van Onderwys gaan nie meer tydelike klaskamers vir die beplande skool in Langenhovenpark, Bloemfontein, oprig...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Nog ‘n Bloemfonteiner is in sy huis aangeval
Enkele dae ná die moord op ‘n bejaarde Bloemfonteiner van Pellissier, is ‘n man in Wilgehof helder oordag met ‘n panga in sy huis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Die UV stel ‘n toep bekend om geldbestuur te versterk
Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het hul Good Money Habits-toepassing by die Besigheidskool-ouditorium op die Bloemfontein-kampus...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Staatsamptenare staar dissiplinêre stappe in die gesig
Meer as ‘n duisend staatsamptenare staar dissiplinêre stappe in die gesig vir ‘n reeks oortredings. So het die Presidensie gister die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Die Good-party sê DA-munisipaliteite is nie die beste bestuur nie
Die Good-party sê dit is nie waar dat munisipaliteite wat deur die DA bestuur word, die beste bestuurde munisipaliteite in die land is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Robert Redford is in die ouderdom van 89 oorlede
Die Hollywood-akteur en Oscar-bekroonde regisseur Robert Redford is Dinsdag in die ouderdom van 89 oorlede. Hy is bekend vir sy rolle in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
bottom of page

