top of page

Nuus
Staatsamptenare staar dissiplinêre stappe in die gesig
Meer as ‘n duisend staatsamptenare staar dissiplinêre stappe in die gesig vir ‘n reeks oortredings. So het die Presidensie gister die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 17, 2025
Die Good-party sê DA-munisipaliteite is nie die beste bestuur nie
Die Good-party sê dit is nie waar dat munisipaliteite wat deur die DA bestuur word, die beste bestuurde munisipaliteite in die land is...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Robert Redford is in die ouderdom van 89 oorlede
Die Hollywood-akteur en Oscar-bekroonde regisseur Robert Redford is Dinsdag in die ouderdom van 89 oorlede. Hy is bekend vir sy rolle in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Solidariteit sê grootskaalse afleggings is die regering se skuld
Solidariteit het ’n formele dispuut teen die regering by die Nasionale Ekonomiese, Ontwikkelings- en Arbeidsraad (Nedlac) verklaar. Dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Charlie Kirk: DNS is gevind wat die verdagte verbind aan die moord
DNS op ‘n handdoek wat gedraai was om die vermeende wapen wat gebruik is om Charlie Kirk te vermoor, is gekoppel aan die verdagte in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Die VN bevind Israel pleeg volksmoord in Gasa
‘ n Kommissie van ondersoek van die Verenigde Nasies (of VN) het bevind dat Israel volksmoord in Gasa gepleeg het, en dat top beamptes,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Ontstelde ouers sluit 'n Vrystaatse laerskool se hekke
Die hekke van die Philippolis Primary School in die Vrystaat is nou gesluit. Dit kom nadat ouers uit radeloosheid besluit het om hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Minsiter Tolashe is vol vertroue dat korrupsie by Sassa uitgeskakel word
Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Sisisi Tolashe, sê sy is vol vertroue in die stelsel wat die departement het om korrupsie in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
‘Suid-Afrika is vasgevang in ’n siklus van swak groei’
Graderingsagentskap Moody’s waarsku dat Suid-Afrika vasgevang is in ’n siklus waar swak groei en lae beleggersvertroue die Reserwebank...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
ANC-raadslede moet die DA navolg
Die DA se federale voorsitter, Helen Zille, het president Cyril Ramaphosa se gebruik van haar party se plaaslike regeringsrekord as 'n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Bloem se lamppale word glo deur ‘n sindikaat geteiken
Daar is nuwe tendens in Bloemfontein waar lamppale beskadig word, en die stad se elektrisiteitsverskaffer, Centlec, glo dit is ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Motshekga vermors glo miljoene rande
Die minister van Verdediging en Militêre Veterane, Angie Motshekga, word daarvan beskuldig dat sy meer as R20 miljoen rand aan reiskoste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Verdagtes beroof ‘n Vrystaatse vulstasie
Verdagtes wat die Kroonvaal Engen 1 Stop Suid beroof het, is steeds soek. Parys Gazette berig volgens polisiewoordvoerder, sersant...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Daar is steeds ʼn agterstand in die druk van lisensiekaarte
Daar is steeds ʼn geweldige agterstand in die druk van lisensiekaarte nadat die land se enigste drukker vroeër vanjaar vir 90 dae buite...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Onwettige mynbou word vasgevat in die Vrystaat
Meer as 80 verdagtes is deur die Vrystaatse polisie tydens hul Vala Umgodi-operasies teen onwettige mynbou in hegtenis geneem. Polisie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 16, 2025
Diefstal van watermeters in Bloemfontein kan lei tot 30 jaar tronkstraf
Die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit het 'n waarskuwing uitgereik aan inwoners nadat die diefstal van en vandalisme aan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Wally Rhoode is vrygespreek van wangedrag in Phala Phala-plaasdiefstalondersoek
‘ n Lid van president Cyril Ramaphosa se presidensiële beskermingsdienste, generaal-majoor Wally Rhoode, is deur ‘n dissiplinêre...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Suid-Afrika gaan help om die mensdom weer in meer as 50 jaar op die maan te kry
Suid-Afrika gaan 'n klein aandeel hê daarin om die mensdom weer op die maan te kry. Die waarnemende uitvoerende beampte van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Oranje-meisie kry 100% vir 'n gedig aan haar ma
Vir die eerste keer in 14 jaar het 'n leerling 100% in die Goudveld-Hoërskool se Taal-en-kunstefees in die kategorie van selfgeskrewe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Albinisme-bewustheidsmaand word gevier
Die Departement van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede vier hierdie maand Nasionale Albinisme-bewustheidsmaand. Die nasionale dag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
'n Ervare bewaarder is dood toe 'n olifant hom deurboor
ʼn Gesoute olifantbewaarder is dood nadat een van die olifante in 'n rehabilitasiesentrum hom deurboor het. Israel Shambira, 'n senior...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
‘n Vermiste Vrystaatse kleuter is binne 24-uur opgespoor
Te danke aan ‘n vinnige en gesamentlike polisiepoging is tweejarige Vrystaatse seuntjie binne 24 uur opgespoor nadat hy as vermis...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
Suid-Afrika staar nog ‘n ekonomiese terugslag in die gesig
Suid-Afrika staar nog ’n ekonomiese terugslag in die gesig aangesien die Amerikaanse Wet op Groei en Geleenthede, bekend as Agoa, die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
‘n Vermeende Bloemfonteinse dief word in die tronk opgespoor
’n 28-jarige man wat glo by die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se kantore in Bloemfontein in gebreek het, is by ‘n tronk in Wepenaar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 15, 2025
bottom of page

