top of page


Sportnuus
SOKKER: Bafana Bafana kwalifiseer vir die Afrikanasiesbeker
Thalente Mbatha het vir die tweede keer in vier dae van die plaasvervangersbank gekom om Bafana Bafana te red. Die Suid-Afrikaners het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2024
RUGBY: Erasmus rus groot name vir toer na Argentinië
Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus het besluit om van sy groot kanonne te rus vir volgende naweek se Rugbykampioenskap toetswedstryd...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2024
FORMULE EEN: Newey sluit by Aston Martin aan
Die Formule Een-renmotorontwerper Adrian Newey sal hom by die Aston Martin-span aansluit na die afloop van die seisoen. Newey het in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2024
GHOLF: Niemann brom oor uitlating van Presidentebeker-toernooi
Die Chileen Joaquin Niemann het sy mond uitgespoel oor die feit dat LIV-spelers belet word om aan die Presidentebeker deel te neem en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 11, 2024
NETBAL: Tuks val vas teen NWU
Die verdedigende kampioene van die Varsitybeker Netbal-reeks, die Tuks, het hulle eerste nederlaag gely. Die Tuks het teen ‘n begeesterde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2024
KRIEKET: Sri Lanka wen eerste Toets in Engeland sedert 2014
Sri Lanka se manskrieketspan het vir Engeland geklop in ‘n Toetswedstryd vir die eerste keer in tien jaar. Pathum Nissanka het Sri Lanka...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2024
SOKKER: Kane maak sy 100ste verskyning vir Engeland
Die doelskieter, Harry Kane, gaan Dinsdagaand die tiende speler word om 100 wedstryde vir Engeland te speel. Die 31-jarige sal hom...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2024
RUGBY: Springbok en Cheetah speler Nkosi vir drie jaar geskors
Die Cheetah en Springbok-vleuel, Sbu Nkosi, is vir drie jaar van rugby geskors nadat hy in Mei deur Wêreldrugby getoets is en sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2024
SOKKER: Amerikaanse ikoon hang haar stewels op
Die Amerikaanse vroue sokker legende, Alex Morgan, het haar stewels finaal opgehang na ’n lang en roemryke loopbaan. Morgan het haar...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2024
KRIEKET: Protea afrigter kondig groepe aan vir reekse teen Afghanistan en Ierland
Die Protea afrigter Rob Walter het Maandag sy groepe aangekondig vir die opkomende Eendag reekse teen Afghanistan en Ierland. Jason...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 10, 2024
SOKKER: Renaldo help Portugal tot oorwinning oor Skotland
Cristiano Renaldo het vir Portugal gehelp tot ‘n 2-1 oorwinning teen Skotland in hulle UEFA Nasies-liga kragmeting in Lisbon. Skotland se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2024
RUGBY: Kolisi verlaat amptelik Racing 92
Die Springbokkaptein, Siya Kolisi, is amptelik nie meer deel van Racing 92 in Frankryk nie. Die klub het die nuus in ‘n verklaring...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2024
RUGBY: Robertson gereed vir kritici in Nieu-Seeland
Die afrigter van die All Blacks, Scott Robertson, het bevestig dat hy gereed is vir die kritici as die span by die huis kom. Dit kom na...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2024
RUGBY: Bokke maak geskiedenis teen All Blacks
Die Springbokke het met ‘n skitter sege oor die All Blacks in die Rugbykampioenskap-reeks gewys dat hierdiè span nou as die een van die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2024
PARALIMPIESE SPELE: Span SA sluit Spele met 6 medaljes af
SA se Paralimpiese span het hul Spele afgesluit met ’n totaal van ses medaljes. Simonè Kruger het Suid-Afrika se laaste goue medalje...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 9, 2024
SOKKER: Ronaldo teken sy 900ste doel aan
Cristiano Ronaldo het die 900ste doel van sy loopbaan aangeteken. Ronaldo het in Portugal se eerste wedstryd van die UEFA Nations League...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2024
RUGBY: Rassie sien uit na die Kaapstad-gevoel
Die Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, sien uit na die atmosfeer wat rugbyondersteuners na môre se wedstryd teen Nieu-Seeland sal bring....

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2024
TENNIS: Sabalenka deur na die eindstryd van Amerikaanse Ope
Die wêreld se nommer twee vrouetennisspeler, Aryna Sabalenka, is deur na die eindstryd van die Amerikaanse Ope. Sabalenka het Emma...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2024
RUGBY: Moodie en Hendrikse terug vir Bokke teen All Blacks
Die vleuel Canan Moodie en skrumskakel Jaden Hendrikse is vir die eerste keer in 2024 in die Springbok 23-tal ingesluit. Moodie neem...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2024
KRIEKET: Buttler gaan reeks teen Aussies weens besering misloop
Die kaptein van Engeland se 20-span, Jos Buttler, gaan die drie wedstryd reeks teen Australië misloop. Die 33 jarige se laaste wedstryd...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2024
SOKKER: Chelsea se uitvoerende hoof bedank na net 12 maande
Die uitvoerende hoof van die Engelse Premierliga span Chelsea, Chris Jurasek, het sy pos na net ‘n jaar by die Suid-Londen klub verlaat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 6, 2024
TENNIS: Swiatek uit die Amerikaanse Ope, Sinner vorder na laaste vier
Die eerstegekeurde vrouespeler, Iga Swiatek, is uit die Amerikaanse Ope geskakel na sy in die kwarteindronde vasgeval het teen Jessica...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2024
RUGBY: Robertson maak veranderinge aan All Black span vir Bokstryd
Die All Black afrigter, Scott Robertson het sy span benoem wat Saterdag in Kaapstad teen die Springbokke te staan sal kom in hulle...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2024
PARALIMPIESE SPELE: Supa-Piet du Preez , Lucas Sithole en Donald Ramphadi wen nog brons vir SA
Pieter du Preez het Woensdag Span Suid-Afrika se derde Paralimpiese medalje in Parys ingepalm toe Supa-Piet die H1-tydtoets oor 14.1 km...

Saamgestel deur Armando Pieters
Sep 5, 2024
bottom of page

