top of page


Sportnuus
SOKKER: Bafana en Kongo speel gelykop
Bafana Bafana gaan moet wag tot November om moontlik ‘n plek in volgende jaar se Afrikanasies-toernooi vas te maak. Dit kom ná hulle...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 16, 2024
KRIEKET: Protea vroue deur na T20 WB-halfeindronde nadat Windies met Engeland afreken
Suid-Afrika se vroue krieketspan het deurgedring na die halfeindronde van vanjaar se T20 Wêreldbeker-toernooi nadat die Wes-Indiese...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 16, 2024
SOKKER: PSV sê nee vir ondersteuners wat wil opruk na Parys vir stryd teen Paris Saint-Germain
Die Nederlandse sokkerklub PSV Eindhoven het bevestig dat hulle ondersteuners nie toegelaat sal word by hulle UEFA Kampioeneliga...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 16, 2024
RUGBY: Los Pumas se Pablo Matera vir twee weke geskors
Die Argentynse flank Pablo Matera gaan sy land se Toets teen Italië misloop na hy ‘n twee week skorsing ontvang het. Dit kom na Matera...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 16, 2024
SOKKER: Duitsland vorder na Nasiesliga kwarteindrondte
Duitsland het gevorder na die kwarteindrondes van die UEFA Nasiesliga-toernooi, na hulle Maandagaand vir Nederland met 1-0 verslaan het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 15, 2024
KRIEKET: Mumbai Indians stel nuwe afrigter aan in plek van Boucher
Die Indiese Premierligaspan, die Mumbai Indians, het besluit om ‘n nuwe hoofafrigter aan te stel in die plek van Mark Boucher. Mahela...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 15, 2024
SOKKER: Bafana kan plek in Afrikanasies-toernooi vasmaak
Die Suid-Afrikaanse manssokkerspan kan later Dinsdag hulle plek in volgende jaar se Afrikabeker sokkertoernooi in Marokko vasmaak. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 15, 2024
RUGBY: Jake White wil hê Kriel se rooi kaart moet omgekeer word
Die Blou Bul afrigter Jake White het bevestig dat hulle David Kriel se rooi kaart wil omkeer. Kriel het ‘n rooi kaart ontvang na hy in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 15, 2024
KRIEKET: Aiden Markam gaan Proteas se toetsspan lei
Die Proteas vertrek binnekort na Bangladesh vir ‘n toetsreeks van twee wedstryde. Die eerste wedstryd sal van volgende week Maandag in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 15, 2024
BOKS: SA het ‘n nuwe kampioen
Die Suid-Afrikaanse bokser Phumelela Cafu is die Wêreld Boksorganisasie (WBO) se junior kapokgewig kampioen. Cafu het Maandag vir Kosei...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 15, 2024
RUGBY: Engeland, Australië en Spanje is WXV kampioene, Bokvroue eindig vierde in WXV 2-reeks
Engeland se vrouerugbyspan het hulle 20ste agtereenvolgende wedstryd gewen, en ook die WXV 1-reeks titel ingepalm oor die naweek. Dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 14, 2024
KRIEKET: Engeland klop vir Skotland, neem voortou in Groep B by T20 KWB vir vroue
Engeland se vrouekrieketspan het die voortou geneem in Groep B by die T20 Krieketwêreldbeker vir vroue, na hulle gister vir Skotland...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 14, 2024
MARATHON: Keniaanse vrou verbeter rekordtyd
Die Keniaanse langafstand atleet, Ruth Chepngetich, het die marathon-wêreldrekord verbeter. Chepngetich het die Chicago-marathon in twee...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 14, 2024
RUGBY: Stormers en Haaie kry pakslae / Bulle en Leeus bly aan die wenkant in VRK-reeks
Suid-Afrika se vier spanne het gemengde welslae die afgelope naweek in die Verenigde Rugbykampioenskaps-reeks behaal. Die Bulle het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 14, 2024
KRIEKET: Protea vroue byt op tande vir plek in halfeindronde van T20 WB-toernooi
Die Protea vroue se aanspraak op ’n plek in die halfeindronde van die T20 WB-toernooi is nog in die weegskaal alhoewel hy Bangladesh...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 14, 2024
FORMULE EEN: Haas en Toyota nou tegniese vennote in F1
Die Japanese Motorvervaardiger Toyota sal ‘n terugkeer maak na Formule Een. Toyota wat in 2009 laas deel was van Formule Een het Vrydag...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 14, 2024
SOKKER: Griekeland het Engeland in die Nasiesliga ontstel
Griekeland het die grootste ontsteltenis in die jongste ronde van die Uefa Nations League opgelewer toe hulle vir Engeland verslaan het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 11, 2024
SEWES: Geduld klaar met sewesrugby
Die Suid-Afrikaanse sewes rugbyspeler Justin Geduld se tyd by die Blitsbokke het tot ‘n einde gekom. Die 31-jarige sal nou skuif na die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 11, 2024
RUGBY: Bokvroue gereed vir Italië
Die afrigter van die Suid-Afrikaanse vrouerugbyspan, Swys de Bruin, het sewe veranderinge aan sy span gebring wat die naweek hulle WXV...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 11, 2024
KRIEKET: Engeland op koers na groot oorwinning oor Pakistan in Multan
Engeland is op koers na ‘n gemaklike oorwinning oor Pakistan in die eerste toets in die reeks van drie in Multan. Die Engelse het hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 11, 2024
SOKKER: Brasilië in stryd gewikkel vir Wêreldbeker-kwalifisering
Brasilië is in stryd om tyd gewikkel om vir die 2026 Wêreldbeker-toernooi te kwalifiseer nadat die span met ’n vlaag van beserings sit. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 11, 2024
RUGBY: Plumtree maak drie veranderinge aan Haaie span vir stryd teen Benetton
Die afrigter van die Haaie John Plumtree het drie veranderinge aan sy span gemaak wat die naweek teen Benetton te staan sal kom in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 11, 2024
TENNIS: Rafael Nadal gaan uittree
Spanje se ikoniese tennisspeler Rafael Nadal het sy besluit aangekondig om op die ouderdom van 38 uit die sport te tree ná volgende maand...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 10, 2024
UFC: Dana White gee terugvoering oor UFC in Suid-Afrika
Die president van UFC, Dana White, het bevestig dat Sean Strickland volgende in die ry staan om teen Dricus du Plessis kragte te meet vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 10, 2024
bottom of page

