top of page


Sportnuus
BOKS: Tyson en Paul geveg 'moet nie gebeur nie'
‘n Prominente figuur in boks in Engeland, Eddie Hearn, sê dat die geveg tussen Mike Tyson en Jake Paul nie moet gebeur nie. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 14, 2024
KRIEKET: Indië kolf Proteas lam in derde T20-wedstryd
Indië het met ’n sterk kolfvertoning die voortou in die T20-reeks geneem nadat hulle die Proteas met 11 lopies op SuperSport Park in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 14, 2024
RUGBY: Dupont sal teen All Blacks uitdraf ondanks siekte
Die hulpafrigter van Frankryk se mans rugbyspan, William Servat, sê dat Antoine Dupont sal uitdraf vir hulle stryd teen die All Blacks -...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 14, 2024
RUGBY: Ellis Genge sê Bok nederlaag nog nie vergete
Engeland se stut, Ellis Genge, sê die nederlaag teen die Springbokke in die halfeindstryd van verlede jaar se Rugbywêreldbeker in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 14, 2024
TENNIS: Sinner en Medvedev seëvier by ATP-jaareindtoernooi
Jannik Sinner het ‘n begeesterde Taylor Fritz afgesien in beide se tweede wedstryde by die ATP-jaareindtoernooi. Sinner, die wêreld se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 13, 2024
FORMULE 1: Grand Prix-resies direkteur verlaat sy pos
Die wêreld se motorsport beheerliggaam, die FIA, het aangekondig dat die Formule Een se Grand Prix-resies direkteur sy pos verlaat het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 13, 2024
SOKKER: Broos sê dit sal nie ‘n skande wees as Bafana nie vir AFCON kwalifiseer nie
Die afrigter van Suid-Afrika se manssokkerspan, Hugo Broos, sê dit sal skandelik wees as sy span nie kwalifiseer vir die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 13, 2024
RUGBY: Vroue spelers se seisoen begin vroeg in 2025
Die seisoen vir die vroue rugbyspelers sal vroeg volgende jaar afskop om genoeg tyd te gee vir voorbereidings vir die 2025 Rugby...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 13, 2024
KRIEKET: Protea spelers maak gereed vir Sri Lanka in KSA meerdagreeks
Die Protea-toetsspelers gaan hulself gereed kry vir die komende reeks teen Sri Lanka deur te speel in Krieket Suid-Afrika se meerdagreeks....

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 13, 2024
KRIEKET: Neil McKenzie sal Sri Lanka help voor Toetsreeks teen Proteas
Sri Lanka se Krieketraad het die voormalige Protea kolwer Neil McKenzie aangestel as konsultant afrigter vir hul komende toer na...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 13, 2024
RUGBY: All Blacks sonder Cane en Tale’a vir ontmoeting met Hane
Die All Blacks het vir ‘n tweede agtereenvolgende week twee groot name aan besering afgestaan. Dit is bevestig dat die flank, Sam Cane,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 12, 2024
RUGBY: Kwagga Smith beskryf 50ste Bok verskyning as ‘n droom
Die Springbok losvoorspeler en voormalige Blitsbok, Kwagga Smith, het sy mylpaal van 50 toetse as ‘n droom beskryf . Die 31-jarige het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 12, 2024
TENNIS: Sinner die wêreld se beste mansspeler
Die Italiaanse tennisspeler, Jannik Sinner, sal 2024 afsluit as die beste mansspeler in die wêreld. Die 23-jarige het Maandag, op sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 12, 2024
SOKKER: Israel ondersteuners gevra om Frankryk-wedstryd te vermy
Sokker ondersteuners van Israel is aangeraai om Donderdag se wedstryd tussen Frankryk en Israel in Parys te vermy. Dit kom na geweld...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 12, 2024
KRIEKET: Protea vrouegroep vir reeks teen Engeland aangekondig
Krieket Suid-Afrika het die Protea vroue groep aangekondig wat later die maand teen Engeland te staan sal kom. Drie veranderinge is aan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 12, 2024
KRIEKET: Lizelle Lee verbeter Big Bash record
Die voormalige Proteavroue aanvangskolwer, Lizelle Lee, het ‘n rekord verbeter in Australië se Big Bash-krieketliga verbeter. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 11, 2024
RUGBY: Fidji klop Wallis vir eerste keer in geskiedenis
Wallis se mansrugbyspan het oor die naweek ‘n tiende agtereenvolgende wedstryd verloor, nadat hulle geskok is deur Fidji in Cardiff. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 11, 2024
RUGBY: Rassie nie heeltemal tevrede met Bokke se vertoning
Die Springbokke het Sondagaand op Murrayfield hulle jaareindtoer afgeskop met ‘n 32-15 oorwinning oor Skotland. Makazole Mapimpi druk...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 11, 2024
RUGBY: Bokke trap Skotte op Murrayfield
Die Springbokke het in ’n rap-en-skrap wedstryd 'n eerste oorwinning op hul jaareinde toer behaal toe die Wêreldbeker-kampioen Skotland...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 11, 2024
KRIEKET: Proteas stel sake gelyk teen Indië in tweede T20 in Gqeberha
Die Proteas het sake gelyk getrek in die tweede T20 wedstryd teen Indië nadat Aiden Markram se span met drie paaltjies Sondag op St....

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 11, 2024
TENNIS: Coco Gauff sluit wipplank-jaar met skitter sege af
Die Amerikaner Coco Gauff het ’n wisselvallige jaar op die baan met ’n skitterende sege afgesluit toe sy in net meer as drie ure met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 11, 2024
TENNIS: Swiatek se WTA-jaareindtoernooi kom tot ‘n einde
Die wêreld se naasbeste vrouetennisspeler, Iga Swiatek, is uitgeskakel uit die Women's Tennis Association (WTA)-jaareindtoernooi. Dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 8, 2024
SOKKER: Chelsea verdien groot oorwinning
Die Engelse Premierliga-klub, Chelsea, het hulle klas gewys in hulle UEFA Konferensie-liga stryd teen Noah. Chelsea het Donderdagaand...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 8, 2024
KRIEKET: SABC gaan al Proteas se tuiswedstryde uitsaai
Die SABC gaan die krieketseisoen al die Proteas se tuiswedstryde uitsaai. Dit kom ná ‘n ooreenkoms tussen Krieket Suid-Afrika en die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 8, 2024
bottom of page

