top of page


Sportnuus
KRIEKET: Nieu-Seeland maak geskiedenis in Mumbai
Nieu-Seeland het skoonskip gemaak in die reeks teen Indië nadat die Swart Pette vir die eerste keer in 69 jaar Indië op hul tuisveld kon...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 4, 2024
MOTO GP: Bagnaia wen spanningsvolle ren in Maleisië
Die verdedigende kampioen Francesco Bagnaia het in ‘n spannende resies die Maleise GP gewen nadat hy die voorloper op die puntetabel...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 4, 2024
NETBAL: SA begin nuwe era met ‘n wen
Die Suid-Afrikaanse netbalspan het nuwe era afgeskop met ‘n gemaklike oorwinning oor Malawi Woensdagaand. Die Suid-Afrikaners het nuwe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 1, 2024
FORMULE 1: Kyalami kry groenlig vir opgraderings
Die Kyalami Grand Prix renbaan het die groen lig ontvang om met opgraderings te begin. Die opgraderings sal sorg dat Kyalami sal voldoen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 1, 2024
SOKKER: Irvin Khoza gaan aanbly as Premierskap voorsitter
Irvin Khoza gaan na berigte nog vier jaar in sy amp spandeer as die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Premierskap-toernooi. Die liga...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 1, 2024
KRIEKET: Proteas beklink toetsreeks teen Bangladesh met reuse sege in 2de toets in Chattogram
Die Proteas het Bangladesh ’n krieketles geleer nadat hulle die tuisspan met ’n beurt en 273 lopies op die derde dag in Chattogram geklop...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 1, 2024
GHOLF: PGA toer gaan minder spelers in toernooie laat speel
Die PGA-reeks oorweeg voorstelle om minder spelers in te sluit vir toernooie. Daar word verwag dat die PGA-raad die voorstelle amptelik...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 1, 2024
SOKKER: Ruben Amorim skuif oor na Manchester United in Desember
Manchester United het bevestig dat Ruben Amorim die span se nuwe afrigter is. Dit is bevestig deur die klub se raadslid Sir Dave...

Saamgestel deur Armando Pieters
Nov 1, 2024
HOKKIE: SA mans sit sonder ‘n afrigter
Die Suid-Afrikaanse manshokkiespan sit tans sonder ‘n afrigter. Dit kom ná Cheslyn Gie uit die rol bedank het. Die manshokkiespan het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 31, 2024
SOKKER: Engelse Ligabeker kwarteindrondes bepaal
Manchester United het hulle lewe sonder Eric ten Hag begin met ‘n gemaklike oorwinning oor Leinster op Old Trafford. Die twee se paaie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 31, 2024
FORMULE 1: Horner het ‘n moeilike besluit oor Perez se toekoms
‘n Moeilike besluit wag op die spanbaas van Red Bull se Formule Een span, Christian Horner. Die besluit handel oor die toekoms van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 31, 2024
RUGBY: Kitshoff binnekort onder mes om erns van nekbesering te bepaal
Die Springbok stut Steven Kitshoff gaan volgende maand ‘n operasie ondergaan om die erns van sy besering bepaal. Kitshoff het sy nek...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 31, 2024
KRIEKET: Bangladesh steier teen Proteas
Die Proteas het weer ‘n besonderse dag van krieket beleef op dag twee van die tweede toetswedstryd teen Bangladesh in Chattogram. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 31, 2024
RUGBY: Federasie verbied spelers om alkohol tydens spanbyeenkomste te nuttig
Die Franse Rugby Federasie het ‘n nuwe reël bekend gemaak vir rugbyspelers. Volgens die Federasie sal spelers verbied word om alkohol te...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 31, 2024
SOKKER: Banyana val vas teen Engelse
Die Suid-Afrikaanse vrouesokkerspan het kortgekom in ‘n vriendskaplike wedstryd teen Engeland. Banyana Banyana het hulself geen gunste...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 30, 2024
TENNIS: Alcaraz vorder in Parys Meesters
Die Spaanse tennisster, Carlos Alcaraz, het sy Parys Meesters-veldtog afgeskop met ‘n gemaklike oorwinning oor Nicolas Jarry van Chili. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 30, 2024
RUGBY: Van der Merwe gaan Edinburgh glo verlaat
Die Suid-Afrika gebore Skotse rugbyspeler, Duhan van der Merwe, gaan glo Edinburgh verlaat. Luidens berigte in Frankryk, is Van Der...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 30, 2024
RUGBY: Hendrikse vervang Malherbe vir Bokke jaareinde-toer
Die Springbok breier, Rassie Erasmus, het weereens verras toe hy ’n voorspeler met ’n agterspeler vir die Bokke se Europese...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 30, 2024
KRIEKET: Proteas stewig in saal teen Bangladesh
Die Proteas se tweede en laaste toetswedstryd teen Bangladesh het in Chattogram begin. Die Suid-Afrikaners se instaan-kaptein, Aiden...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 30, 2024
SOKKER: Martinez weer beste doelwagter ter wêreld
Argentinië se Emiliano Martinez is by die Balon d’Or - toekennings in Parys as die beste doelwagter ter wêreld aangekondig. Dit was die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 30, 2024
SOKKER: Ronwen Williams is die negende beste doelwagter ter wêreld
Die Bafana Bafana doelwagter Ronwen Williams is by die 2024 Ballon d’Or toekennings aangewys as die negende beste doelwagter in die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 29, 2024
KRIEKET: Gary Kirsten bedank as Pakistan afrigter
Die voormalige Proteakolwer, Gary Kirsten, het bedank as die afrigter van Pakistan se witbal-span. Dit kom ná minder as ses maande in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 29, 2024
BOKS: Groot feesvieringe te wagte in Kinshasa vir “Rumble in the Jungle" herdenkingsgeveg
Kinshasa – hoofstad van die Kongo – skud sy vere reg om die legendariese “Rumble in the Jungle” geveg te herdenk wat 50 jaar gelede...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 29, 2024
RUGBY: Engeland staal hulself vir groot aanslag teen All Blacks
Engeland weet ’n berg wag voor hulle wanneer die Rose teen die All Blacks eerskomende naweek te staan gaan kom op Twickenham. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 29, 2024
bottom of page

