top of page


Sportnuus
SOKKER: Rooi Duiwels dank Erik ten Hag af na skoknederlaag teen Hammers
Manchester United het sy afrigter Erik ten Hag die trekpas gegee nadat hulle Sondag teen Wes Ham United in die Londen Stadion met 1 – 2...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 29, 2024
RUGBY: Hanekom word na die Springbokke geroep
Die Bulle-losvoorspeler Cameron Hanekom is na die Springbokke opgeroep om die beseerde agterspeler Damian Willemse te vervang. Willemse...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 28, 2024
FORMULE 1: Sainz wen die Mexikostad Grand Prix
Carlos Sainz het ‘n emosionele oorwinning vir Ferrari behaal voor McLaren se Lando Norris in die voorval-gevulde Mexikostad Grand Prix. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 28, 2024
SOKKER: Kaizer Chiefs se afrigter pleit vir Geduld
Die Kaizer Chiefs se afrigter, Nasreddine Nabi, het weer ‘n beroep op die klub se ondersteuners gedoen om geduldig te wees. Die Tunisiër...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 28, 2024
KRIEKET: Lions klop Titans, wen agtereenvolgende KSA T20 titel
Die Lions het gewys dat hulle verdien om vir die tweede agtereenvolgende jaar as die KSA T20-kampioen gekroon te word nadat hulle die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 28, 2024
RUGBY: Haaie en Bulle aan wenkant
Die Haaie en Bulle was aan die wenkant in die afgelope naweek se VRK-reeks nadat diè twee spanne onderskeidelik met Munster en Benetton...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 28, 2024
Departement bevorder sport in die Vrystaat
Die Vrystaatse Departement van Sport, Kuns, Kultuur en Ontspanning bied die OR Tambo-spele aan op 26 en 27 Oktober in Thabong.

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 25, 2024
KRIEKET: David Warner se leierskapverbod word opgehef
Krieket Australië het die lewenslange leierskapsverbod op David Warner opgehef. Die 37-jarige het die verbod gekry ná ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 25, 2024
SOKKER: Die Bafana Bafana-kaptein ontvang benoemings vir kontinentale toekennings
Bafana Bafana se doelwagter en kaptein, Ronwen Williams, het drie benoemings in die 2024 Confederation of African Football...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 25, 2024
FORMULE 1: Lando Norris voel steeds verontreg ná die Amerikaanse Grand Prix
Die Formule Een-jaer, Lando Norris, sê hy voel steeds dat hy die afgelope naweek onregverdig behandel is tydens die Verenigde State se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 25, 2024
SOKKER: Banyana gereed vir Denemarke in hul Europese blitstoer
Die Suid-Afrikaanse vrouespan, Banyana Banyana, is oorgehaal om Denemarke Vrydagaand in Aalborg te pak, alhoewel van sy topspelers eers...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 25, 2024
RUGBY: Kolisi na nommer agt geskuif vir Haaie-kragmeting teen Munster
Die Springbokkaptein, Siya Kolisi, sal Saterdag op nommer agt vir die Haaie speel in hul Verenigde Rugbykampioenskap- kragmeting teen...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 25, 2024
GHOLF: Saigo verstom in openingsronde by LPGA Maybank Kampioenskap in Kuala Lumpur
Die Japanse nuweling Mao Saigo het ‘n verstommende nege onder baansyfer 63 afgevuur om ‘n voorsprong van een hou ná die openingsronde van...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 25, 2024
FORMULE 1: Verstappen hoop om wenlose reeks in Mexiko te beëindig
Formule 1-renjaer, Max Verstappen, sal mik om hierdie naweek sy wenlose reeks in Mexiko te beëindig. Die Redbull-jaer sal die naweek vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 24, 2024
SOKKER: Barcelona verslaan Duitse reuse
Die Spaanse sokkerreuse, Barcelona, het almal verras deur die Duitse Bundesliga-span, Bayern Munich, in die Uefa Champions...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 24, 2024
KRIEKET: Proteas gee Bangladesj ‘n pakslae
Die Proteas het in hul eerste toetswedstryd teen Bangladesj ’n oorwinning behaal. Kagiso Rabada het nege paaltjies geneem en slegs 72...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 24, 2024
ROEIWEDVAART: Chanel borg die 2025 Oxford-Cambridge wedvaart
Die Franse luuksegoedere-maatskappy Chanel sal in 2025 die hoofborg van die Oxford-Cambridge-roeiwedvaart wees wat ook ’n eerste keer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 24, 2024
TENNIS: Die 2020 Amerikaanse Ope Grand Slam kampioen bêre raket weg
Die eenmalige Grand Slam kampioen Dominic Thiem se loopbaan het Dinsdag tot ‘n einde toe gekom. Thiem se laaste wedstryd in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 24, 2024
KRIEKET: Tiere se kolwers veg terug teen Proteas op Dag 3 in Mirpur
Die Proteas het gesukkel om die uitklophou te land teen Bangladesh op dag drie van die eerste toetswedstryd in Mirpur. Mehidy Hasan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 24, 2024
KRIEKET: Leeus haal die eindstryd van die KSA T20 uitdaagreeks
Die Leeus krieketspan het hulle plek in die eindstryd van die KSA T20-uitdaagreeks bespreek na ‘n gemaklike 7 paaltjie oorwinning oor die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 23, 2024
KRIEKET: Drie Suid-Afrikaners in die T20 KWB vir vroue se span van die toernooi
Drie Suid-Afrikaanse vroue krieketspelers is in die T20 Krieket Wêreldbeker se span van die toernooi ingesluit. Die Protea kaptein Laura...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 23, 2024
SOKKER: Aston Villa loop voor op UEFA Kampioeneliga punteleer
Die Engelse Premierligaklub, Aston Villa, het die voortou geneem op die UEFA Kampioeneliga punteleer, ná hulle derde agtereenvolgende...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 23, 2024
KRIEKET: Proteas stewig in saal teen Bangladesh in Mirpur
Die Poteas was stewig in die saal aan die einde van die tweede dag se spel teen Bangladesh in Mirpur. Die besoekers het 308 in hul...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 23, 2024
RUGBY: Springbok groep aangekondig vir jaareindtoer na Noordelike Halfrond
Die Springbok afrigter Rassie Erasmus het sy groep aangekondig vir hulle jaareindtoer met vier Rugby Wêreldbeker wenners wat terugkeer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 23, 2024
bottom of page

