top of page


Sportnuus
STATEBOND SPELE: Pluimbal & hokkie van 2026 skedule geskraap
Die organiseerders van die Statebond Spele het bevestig dat pluimbal en hokkie nie sal deel vorm die Spele in Glasgow in 2026 nie. Dit...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 23, 2024
GHOLF: Tiger Woods gaan hom aansluit by binnenshuise liga
Die 15-malige gholf Majorkampioen, Tiger Woods, gaan hom moontlik by ‘n tegnologies aangedrewe liga aansluit. Daar word verwag dat Woods...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 22, 2024
RUGBY: Grobbelaar se rooi kaart na geel afgegradeer
Die Bulle het vir ‘n tweede week in ‘n ry dit reg gekry om na ‘n wedstryd ‘n rooi kaart om te keer. Die Bulle se plaasvervanger haker,...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 22, 2024
RUGBY: Robbie Henshaw terug in Leinster groep
Die Ierse Verenigde Rugby Kampioenskapspan, Leinster het ‘n groot aanwins in die terugkeer van Robbie Henshaw gekry. Leinster se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 22, 2024
KRIEKET: Bangladesh veg terug in eerste toets teen Proteas
Die Poteas het vroeg toegeslaan in die eerste toets teen Bangladesh in Mirpur en die tuisspan op Dag 1 vir ’n karige 106 uitgenkikker. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 22, 2024
RUGBY: All Blacks verwag groot aanslag van Japan
Die All Blacks verwag ‘n groot aanslag van Japan wanneer hulle die naweek op die rugbyveld ontmoet. Die All Black senter David Havili...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 22, 2024
TENNIS: Osaka se seisoen eindig vroeg na besering
Die Japanese tennisspeler Naomi Osaka se seisoen is tot ‘n einde toe gebring deur 'n besering. Die 27-jarige het bevestig dat sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 22, 2024
FORMULE 1: Organiseerders van Grand Prix in Austin beboet
Die organiseerders van die Formule Een Grand Prix in Austin, Texas, is beboet na toeskouers dit op die baan gemaak het na Sondag se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 21, 2024
RUGBY: SA Rugby het ‘n 'skat' in Damian Willemse
Die Stormers se afrigter, John Dobson, het sy Springbok Damian Willemse geprys na hulle 34-19 oorwinning oor Munster in die Verenigde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 21, 2024
FORMULE EEN: LeClerc terug op podium in Texas
Ferrari se renjaer, Charles LeClerc, het Sondagaand eerste onder die geruite vlag deurgejaag op die Circuit of the Americas-baan in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 21, 2024
KRIEKET: Nieu-Seeland as nuwe vroue T20 Wêreldbeker-kampioen gekroon
Die Protea vroue krieketspan se droom om ’n eerste T20 Wêreldbeker toernooi te wen is aan skerwe geruk nadat Nieu-Seeland hulle Sondag in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 21, 2024
RUGBY: Volpunte vir Leeus, Haaie en Stormers
Drie van die Suid-Afrikaanse spanne het die afgelope naweek volpunte in die Verenigde Rugbykampioenskaps-reeks behaal. Die Leeus het in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 21, 2024
SOKKER: Bafana speel moontlik binnekort in Kaap
Die Suid-Afrikaanse manssokkerspan kan moontlik vit die eerste keer in nege jaar ‘n Wedstryd in Kaapstad speel. Bafana Bafana se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 18, 2024
RUGBY: Springbok vroue in Groep D by 2025 RWB
Die Springbok vrouerugbyspan is in Groep D ingedeel vir volgende jaar se Rugbywêreldbeker in Engeland. Die Suid-Afrikaners sal dus in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 18, 2024
KRIEKET: Protea vroue vernietig Australië in T20 halfeindronde
Die Protea vroue krieketspan se droom om ’n T20 Wêreldbeker-toernooi te wen is bewaarheid nadat ’n skitterende kolfvertoning deur Anneke...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 18, 2024
SOKKER: Premierliga hoof van skeidsregters sê VAR het verbeter
Die hoof van skeidsregters in die Engelse Premierliga Howard Webb sê die akkuraatheid van die video assistent skeidsregter se beslissings...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 18, 2024
FORMULE EEN: Verstappen oorgehaal om sy staal in Texas te toon
Die verdedigende Formule Een kampioen Max Vestappen sê hy is gereed vir die naweek se Grand Prix in Austin in Texas. Verstappen en sy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 18, 2024
SOKKER: Tuchel aangestel as Engeland se afrigter
Thomas Tuchel is amptelik aangestel as Engeland se manssokkerspan se nuwe afrigter. Die Duitser neem oor by Gareth Southgate, wat vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 17, 2024
KRIEKET: Stuurman lei Boland tot oorwinning
Die Protea snelbouler, Glenton Stuurman, het die Boland gehelp tot ‘n 11 lopie oorwinning oor die Warriors in Paarl. Die 32-jarige het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 17, 2024
RUGBY: Moerat gaan Bokke se jaareinde toer misloop
Die slot, Salmaan Moerat, gaan die Springbokke se jaareinde toer misloop en straks nie vir die Stormers beskikbaar wees nie weens...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 17, 2024
KRIEKET: Knights aan die verloorkant teen Dolphins
Die Knights was Woensdagaand teen die Dolphins op die Mangaung Ovaal in aksie en het diè wedstryd met ses paaltjies verloor. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 17, 2024
FIETSRY: Mark Cavendish verruil fiets vir hardloopskoene
Die fietsry legende Mark Cavendish gaan in 2025 weer sy staal toon in Frankryk se hoofstad maar verruil sy fiets hierdiè keer vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 17, 2024
RUGBY: Voormalige President van die WP-Rugbyunie vir 10 jaar geskors
Die voormalige president van die Westelike Provinsie-Rugbyunie Zelt Marais is vir 10 jaar uit rugby geskors. Marais is ook ‘n opgeskorte...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 17, 2024
SOKKER: Tuchel gaan glo vir Southgate vervang by Engelse span
Die Duitser Thomas Tuchel gaan glo die volgende afrigter van die Engelse sokkerspan wees. Daar word berig dat die 51-jarige ‘n...

Saamgestel deur Armando Pieters
Oct 16, 2024
bottom of page

