top of page


Sportnuus
RUGBY: Bok vroue trap die Black Ferns XV-tal in Kaapstad
Die Springbok-vroue sal die Wêreldbeker-toernooi later vandeesmaand met baie meer selfvertroue ingaan nadat hulle ‘n Black Fernz XV-tal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
MOTORSPORT: Piastri en Norris lei die McLaren-aanval terwyl Verstappen uittree-gerugte in die kiem smoor
Oscar Piastri het erken dat die Formule Een-titelgeveg nou effektief ’n tweeperd-wedloop tussen homself en McLaren-spanmaat Lando Norris...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
RUGBY: Joe Schmidt verdedig CarloTizzano ná strawwe kritiek oor sy trefslag in die tweede toets teen die Britse en Ierse Leeus
Die Wallabies-afrigter Joe Schmidt sê Carlo Tizzano is die afgelope week deur aanlyn boelies geteiken ná ‘n omstrede insident tydens die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
KRIEKET: Suid-Afrika bespreek hul plek in die Wêreldkampioenskap van Legendes eindstryd nadat hulle Australië met 1 lopie uitskakel
Suid-Afrika het hul plek in die eindstryd van die Wêreldkampioenskap-toernooi van Legendes bespreek toe hulle Australië in Birmingham met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
RUGBY: Die Cheetahs is oorgehaal vir Curriebeker ronde nommer twee teen die Pumas in Bloemfontein
Die Toyota Cheetahs sal probeer om te vergoed vir die blaps teen die Boland in die eerste ronde van die Curriebeker toernooi wanneer...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
TENNIS: Stefanos Tsitsipas betrek pa Apostolos weer by sy afrigtingspan
Nadat die flambojante Griekse speler Stefanos Tsitsipas se kort vennootskap met Goran Ivanisevic geskei het, het die 26-jarige sy pa...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 1, 2025
RUGBY: Nic White groet die Wallabies ná 72 toetse
Nic White sal Saterdag vir die laaste keer vir die Wallabies uitdraf wanneer Australië teen die Britse en Ierse Leeus te staan kom. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
KRIEKET: Indië onttrek uit die Wêreldkampioenskap van Legendes-eindstryd
Pakistan het vir die eindstryd van die Wêreldkampioenskap van Legendes gekwalifiseer nadat Indië Woensdag hul onttrekking uit die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
SOKKER: Suid-Afrika se vroue sokker afrigter Desiree Ellis vra vir groter erkenning vir vrouesport
Banyana Banyana-afrigter Desiree Ellis sê die nasionale span se prestasies bly ongemerk ten spyte van hul sterk internasionale vertonings....

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
KRIEKET: Indië se hoof krieketafrigter en die veldopsigter van Surrey betrokke in ‘n hewige woordestryd voor die laaste toets
Indië se hoofafrigter Gautam Gambhir was betrokke in ’n gespanne woordewisseling met Surrey se hoof van grondpersoneel Lee Fortis. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
SOKKER: Liverpool se Luis Diaz maak 'n hoëprofiel-skuif na Bayern Munich
Bayern Munich het die Colombiaanse voorspeler Luis Diaz van Liverpool tot 2029 geteken. Diaz wat verskeie trofeë by Anfield opgeraap...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
BOKS: Die Olimpiese swaargewig boks-kampioen Lazizbek Mullojonov weens die gebruik van ‘n verbode middel geskors
Die Olimpiese swaargewig bokskampioen Lazizbek Mullojonov is voorlopig geskors nadat hy positief vir ’n verbode middel getoets het. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 31, 2025
RUGBY: Die Bokke fokus op fyner detail met 'n ekstra oefenweek vir die nuwe groep van 37
Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê die span het ’n ekstra oefenweek ingewerk om die skuif van ’n groter groep na ’n meer gefokusde...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
KRIEKET: Bulbulia lei SA o.19’s na nog ‘n groot sege oor Zimbabwe in die Jeug Eendag Internasionale Driehoekige-reeks
Suid-Afrika se o.19 kaptein Muhammad Bulbulia het met ’n briljante kolfbeurt van 130 lopies sy span na ’n oorwinning van 107 lopies oor...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
MOTORSPORT: Mercedes erken motorfout benadeel Antonelli se vorm
Mercedes se tegniese direkteur James Allison sê Kimi Antonelli se onlangse probleme is te wyte aan foute wat gemaak is met die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
SWEM: Die Bloemfonteinse swemmer Elih Lawrence ingesluit in die SA span vir die Virtus II Swem Wêreldkampioenskap in Bangkok
Die 22-jarige Elih Lawrence van Bloemfontein wat op tweejarige ouderdom ’n ernstige swembadongeluk gehad het, is ingesluit in die SA span...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
SWEM: S.A. se Olimpiese swemster Pieter Coetzé wen goud by die Wêreldbyeenkoms in Singapoer
Suid-Afrika se Olimpiese ster Pieter Coetzè is die nuwe wêreldkampioen in die 100 m-rugslag nadat hy die goue medalje by die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
KRIEKET: Australië maak skoonskip teen die Windies in die T20-reeks
Australië het hul toer na die Wes-Indiese Eilande afgesluit met ‘n reeks-oorwinning van 5 – 0 in die T20-reeks. Die Aussies het die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
ATLETIEK: Gabriella Marais bring meer as net ’n brons-medalje terug huistoe vanaf die Wêreld-universiteitspele
Die Suid-Afrikaanse naelloper Gabriella Marais sê dat haar brons-medalje in die 100 m vir vroue by die FISU Wêrelduniversiteitspele in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 30, 2025
RUGBY: Die Wallabies geskud deur beserings voor die laaste Leeus-toets
Die Australiese stut Allan Alaalatoa is uitgesluit vir Saterdag se derde toets teen die Britse en Ierse Leeus. Hy sluit aan by die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
FORMULE EEN: Max Verstappen bly deel van die Red Bull span tot 2026
“Die Vlieënde Nederlander” Max Verstappen gaan nog tot aan die einde van die 2026-seisoen deel van span Red Bull Racing wees. Ondanks...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
ATLETIEK: Oproepe neem toe dat Atletiek Suid-Afrika se president moet bedank
Atletiek Suid-Afrika (ASA) se president James Moloi is onder toenemende druk om te bedank nadat bewerings na vore gekom het dat hy die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
ATLETIEK: Die Soweto-marathon gaan voort ten spyte van onrus
Die Soweto-marathon sal later vanjaar voortgaan ten spyte van die onlangse ontbinding van die Sentraal-Gautengse Atletiekraad en...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
GHOLF: LIV Gholf maak Suid-Afrikaanse debuut by Steyn City in 2026
LIV Gholf het bevestig dat sy heel eerste Suid-Afrikaanse geleentheid van 20 tot 22 Maart volgende jaar by die gesogte Steyn City-baan in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Jul 29, 2025
bottom of page

