top of page


Sportnuus
SPORTTOEKENNINGS: SA Sporttoekennings keer terug om die beste van 2024 te vereer
Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur het bevestig dat die 18 de Suid-Afrikaanse Sporttoekennings op 24 Augustus by die Sun City...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
KRIEKET: Bangladesh sink die Proteas in die tweede wedstryd van die o.19 jeug eendag-reeks
Suid-Afrika se o.19’s het Bangladesh in ernstige moeilikheid gehad 68 / 5 tydens hul laaste rondomtalie Jeug-eendagreeks in Harare. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
RUGBY: Wallabies maak gereed vir hul Springbok-stryd met vars gesigte en bekende kern-groep
Die Wallabies-afrigter Joe Schmidt het ‘n 35-man-groep vir hul Rugbykampioenskap-toetse teen die Springbokke aangewys. Die groep behou...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
TENNIS: Naomi Osaka dring deur na die Kanadese Ope-halfeindstryd
Naomi Osaka het ‘n skitter vertoning gelewer om Elina Svitolina te verslaan en haar eerste Kanadese Ope-halfeindstryd te haal. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
SOKKER: ’n Franse sokkerspeler kry ’n kruiwa vol aartappels vir die Speler van die Wedstryd-toekenning
’n Franse sokkerspeler het vir sy toekenning as Speler van die Wedstryd nie kontant ontvang nie maar 55kg se “gesondheid-uit-die-grond-ui...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
MOTORSPSORT: Hamilton op 'n laagtepunt na nog ’n sukkelren by die Hongaarse Grand Prix
Lewis Hamilton moes tevrede wees met 12 de plek in nog ‘n teleurstellende naweek by die Hongaarse Grand Prix. Hy het ná die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 7, 2025
RUGBY: Charlotte Caslick hoopvol om haar Wêreldbeker-terugkeer te maak ten spyte van 'n enkelbesering
Charlotte Caslick sal Australië se Wêreldbeker-openingswedstryd teen Samoa misloop weens ‘n enkelbesering. Die 2016 Wêreldsewesspeler...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
SOKKER: Duitsland treur oor hul Wêreldbeker-wenner Frank Mill
Die 1990 Wêreldbeker-wenner vir Wes-Duitsland Frank Mill is in die ouderdom van 67 oorlede na komplikasies van ‘n hartaanval wat hy in...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
KRIEKET: Die beseerde Will O’Rourke keer huistoe terwyl Swart Pette vir Ben Lister nader trek vir die tweede toets teen Zimbabwe
Die Nieu-Seelandse snelbouler Will O’Rourke is weens ‘n rugbesering uitgesluit van die tweede toets teen Zimbabwe en sal huistoe gaan vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
RUGBY: Die Leeus gaan wil tande wys vir die Boland Kavaliers in ronde nommer drie van die Curriebeker-reeks
Die Leeus het ’n taai toffie wat op hulle wag wanneer hulle die Boland Kavaliers in ronde nommer drie van die Curriebeker-reeks gaan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
MOTORSPORT: S.A. renjaer Andrew Rackstraw klou vas aan sy een punt voorsprong in die Carrera Cup
Die Suid-Afrikaner Andrew Rackstraw se voorsprong op die puntelys van die Bristse Porsche Carrera Cup het met ’n enkele punt gekrimp na...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
TENNIS: Zverev en Mboko lei 'n dramatiese dag by die Kanadese Ope
Alexander Zverev het Alexei Popyrin in drie stelle geklop, ‘n gespanne eerste stel en ‘n ontwrigtende ondersteuner oorkom om sy 21 ste ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 6, 2025
SOKKER: Bafana Bafana gereed vir hul openingswedstryd in die Afrika Nasies Kampioenskaps-toernooi
Bafana Bafana-afrigter Molefi Ntseki sê sy span is in top fisiese vorm voor hul Afrika Nasies Kampioenskaps openingswedstryd teen Algerië...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
RUGBY: Dan Sheehan geskors vir roekelose kontak op Tom Lynagh
Die Britse en Ierse Leeus-haker Dan Sheehan is vir vier wedstryde geskors weens roekelose kontak met die Wallabies se losskakel Tom...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
TENNIS: Djokovic slaan Cincinnati oor ter voorbereiding van die Amerikaanse Ope
Novak Djokovic het hom aan die Cincinnati Meesters onttrek presies een jaar nadat hy Olimpiese goud in Parys verower het. Die 38-jarige...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
KRIEKET: Marques Ackerman lei SA-A weer eens met die Nieu-Seeland-A toer
Die Suid-Afrikaanse A-span bly grootliks onveranderd terwyl hulle voorberei om Nieu-Seelandse A te pak in ‘n reeks wat later hierdie...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
GHOLF: Cameron Young wen uiteindelik sy eerste PGA-Toernooi terwyl Miyu Yamashita die Britse Ope titel vir vroue inpalm
Die Amerikaner Cameron Young het sy eerste PGA-toernooi gewen toe hy die Wyndham-kampioenskap in Greensboro, Noord-Carolina met ses houe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
RUGBY: Australië se Charlotte Caslick ingesluit vir die Goue Truie in die 2025 Wêreldbeker-toernooi
Australië se Olimpiese goue medalje wenner Charlotte Caslick is vir die opkomende Wêreldbeker-toernooi vir vroue in die 15-tal ingesluit....

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 5, 2025
RUGBY: Die Wallabies laat nuwe afwagting ontstaan voor hul tweestryd met die Bokke in die opkomende Kampioenskaps-reeks
Australië se 22 – 12 oorwinning oor die Britse en Ierse Leeus het nuwe opwinding veroorsaak voor hul Castle Lager...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
KRIEKET: Indië deel die toetsreeks teen Engeland na ’n dramatiese einde op Dag 5
In een van die beste toetsreekse van die afgelope paar jare het Indië die vyfde en laaste toets teen Engeland op Dag 5 met ses lopies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
FORMULE EEN: McLaren verseker weereens ‘n eerste en tweede plek in Hongarye
Lando Norris en Oscar Piastri het McLaren se dominante vorm bevestig met ’n indrukwekkende een en twee oorwinning in die Hongaarse Grand...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
RUGBY: Die Cheetahs terug op die wenpad nadat hulle die Pumas stuit in ronde nommer twee van die Curriebeker-toernooi
Die Toyota Cheetahs is terug op die wenpad in die 2025 Curriebeker-toernooi nadat hulle die Pumas met 42 – 25 gesklop het. Die tuisspan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
KRIEKET: Suid-Afrika wen die Wêreld Kampioenskap van Legendes krieket-toernooi
Suid-Afrika het die Wêreldkampioenskap van Legendes gewen nadat hulle Pakistan met nege paaltjies getrap het op Edgbaston. Pakistan het...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
SWEM: Pieter Coetzé wen sy derde medalje by die Wêreld swembyeenkoms in Sinpapoer
Suid-Afrika se Olimpiese swemheld Pieter Coetzé het Sondag op die laaste dag van die Wêreldbyeenkoms sy derde medalje ingeryg toe hy...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 4, 2025
bottom of page

