top of page


Sportnuus
HOKKIE: S.A. vrouespan aangekondig vir die Afrika Nasies Beker-toernooi in Egipte
Die Suid-Afrikaanse vroue hokkiespan is aangekondig wat aan die 9 de Afrika Nasiesbeker-toernooi in Ismailia, Egipte gaan deelneem. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 14, 2025
KRIEKET: Die veelsydige Protea speler Corbin Bosch oortree die IKR se Vlak 1 gedragskode
Die veelsydige Protea speler Corbin Bosch is deur die Internasionale Krieketaad gestraf nadat hy ’n Vlak 1 oortreding van die IKR se...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 14, 2025
NETBAL: Die Varsitybeker-reeks belowe weer vir topklas aksie wanneer die 2025 seisoen afgooi
Die 2025 Varsitybeker-reeks belowe om weereens die vertoonvenster van die beste netbal spelers op tersiëre vlak te wees wanneer die nuwe...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 14, 2025
GHOLF: Die Suid-Afrikaner Mark Maart neem die voorsprong op die tweede dag van die BETWAY Big Easy Tour in Alberton
Mark Maart het die vroeë voorsprong geneem na die tweede ronde by die BETWAY Big Easy Tour se 6 de toernooi wat by die Reading buiteklub...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
TENNIS: Carlos Alcaraz maak dit wen nommer 50 vir 2025 by die Cincinnati Ope
Die wêreld nommer twee Carlos Alcaraz het sy 50 ste oorwinning vanjaar op die ATP Toer gemaak toe hy in skoon stelle met die Serwiër...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
TENNIS: Roger Federer keer terug vir die dubbelspel by die Shanghai Meesters
Die tennislegende Roger Federer het aangekondig dat hy na die baan terugkeer by die Shanghai Meesters en aan ‘n dubbelspelwedstryd vir...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
RUGBY: Slim mondbeskermers word vir die Vroue Rugby Wêreldbeker-toernooi beskikbaar gestel
Spelers sal mondbeskermers by die komende vroue rugbywêreldbeker dra wat rooi "oplig" wanneer ‘n ernstige kop impak bespeur word. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
RUGBY: SA o.18 se naasbestes verras Georgië in die internasionale jeug-reeks
Die o.18 A rugbyspan het met hul oorheersende agttal en ‘n agterlyn wat hul flair gewys het gate deur Georgië gehardloop om Dinsdag met...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 13, 2025
KRIEKET: Die Proteas trek die T20-reeks teen Australië gelyk danksy ’n skitter kolfvertoning deur Dewald Brevis
Die Proteas het sake gelyk getrek teen Australië nadat hulle die tweede wedstryd in die T20-reeks met 53 lopies gewen het. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
NETBAL: Proteas kies drie debutante vir die Australië en Nieu-Seeland reekse
Drie nuwelinge is in die Protea-groep ingesluit vir die opkomende reekse in Nieu-Seeland en Asutralië. Juanita du Plessis, Entle...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
KANOVAART: SA kanovaarder Hamish Lovemore wen 2 medaljes by die Wêreldspele in China
SA se Olimpiese kanovaarder Hamsh Lovemore was tot dusver die eingste suksesvolle deelnemer vir sy land by die Wêreldspele in China. Die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
RUGBY: Rassie Erasmus kies ‘n sterk Bok-span vir hul ontmoeting met die Wallabies
Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus het ‘n sterk groep vir Saterdag se Castle Lager Rugbykampioenskap-openingswedstryd teen Australië...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
SOKKER: Bafana Bafana stof Guinee uit in hul tweede Afrika Nasies Kampioenskaps-wedstryd
Bafana Bafana het Guinee in Kampala in hul tweede Groep C-stryd by die Afrika Nasies Kampioenskap-toernooi met 2 – 1 geklop. Neo Maema...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
MOTORSPORT: Nascar-ster Connor Zilisch breek sy sleutelbeen nadat hy sy oorwinning vier
Die Nascar-ster Connor Zilisch het sy sleutelbeen gebreek nadat hy sy oorwinning gevier het in die Nascar-reeks se tweede vlak die...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 12, 2025
SWEM: Die SA swemafrigter Rocco Meiring loof die Olimpiese ster Tatjana Smith vir haar nalatenskap
SA Swem-afrigter Rocco Meiring sê Tatjana Smith het haar plek onder Suid-Afrika se swemlegendes verseker en ‘n nalatenskap agtergelaat...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
TENNIS: Die verdedigende Cincinnati Ope kampioene Jannik Sinner en Aryna Sabalenka maklik deur na die volgende ronde
Die topgekeurdes Jannik Sinner en Aryna Sabalenka het ‘n indrukwekkende begin gemaak in hul titelverdediging by die Cincinnati-Ope. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
SOKKER: Crystal Palace lig hul eerste Community Shield-trofee nadat hulle Liverpool met strafdoele klop
Crystal Palace het hul eerste Community Shield-trofee omhoog gelig na ‘n 3 – 2 stafskopstryd by Wembley. Mohamed Salah, Alexis Mac...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
RUGBY: Die Cheetahs skraap deur teen die Sharks in ronde nommer drie van die Curriebeker-toernooi
Die Cheetahs het ’n begeesterde aanslag van die verdedigende kampioen die Sharks in die Sugar Ray Xulu stadion in Clermont, Durban...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
KRIEKET: Die Proteas val vas teen Australië in die eerste T20-ontmoeting in Darwin
Die Proteas het hul reeks teen Australië op ’n lae noot begin toe hulle met 17 lopies in die eerste T20-wedstryd in Darwin vasgeval het. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
KRIEKET: Nieu-Seeland verpletter Zimbabwe in die toetsreeks in Harare
Nieu-Seeland het Zimbabwe in die tweede toets nog ’n krieketles geleer toe die Swart Pette die Chevrons met ’n beurt en 359 lopies...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
BOFBAL: Jen Pawol word die eerste vroulike skeidsregter in MLB
Die 48-jarige Jen Pawol het die eerste vroulike skeidsregter in Major League Baseball geword om in ’n wedstryd in die liga te gestaan...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 11, 2025
TENNIS: Rekordprysgeld aangebied by die 2025 Amerikaanse Ope
Hierdie jaar se Amerikaanse Ope sal geskiedenis maak aangesien die mans- en vroue-enkelspelkampioene elk met $5 miljoen dollar wegstap. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
KRIEKET: Rabada vra vir hernieude fokus voor die Aussie-konfrontasie in hul T20 en Eendag-reeks
Kagiso Rabada sê dis tyd vir Suid-Afrika om aan te beweeg van hul onvergeetlike Wêreldtoetskampioenskap-finaaloorwinning oor Australië. ...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
RUGBY: Die derde ronde van die 2025 Curriebeker gaan weer die naweek sorg vir topklas rugby
Die derde ronde van die Carling Curriebeker Premierliga begin Vrydag in Kimberley waar die Griekwas teen die Westelike Provinsie sal...

Saamgestel deur Armando Pieters
Aug 8, 2025
bottom of page

